Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 10 of 27

Thread: Die geplukte Roos..

  1. #1
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Die geplukte Roos..

    Voor my oë verskyn 'n land vol van rooi blomme. Netjies in rye. Almal ewe mooi, geeneen lyk mooier as die ander, almal eners.

    Toe vervaag die land vol blomme en 'n spierwit doek kom te voorskyn, en daarop lę en
    geplukte Roos...

    Wie kan die Roos tog wees? Wonder ek... Wat beteken dit? Wonder ek ook....
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die geplukte Roos..

    "Die boom van die Moederkoning, my ewige wederhelfte, is die Roosboom van Liefde....." (Die Witboek bl.38)

  3. #3
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Die geplukte Roos..

    Die Ou Man

    Re: Die geplukte Roos..
    "Die boom van die Moederkoning, my ewige wederhelfte, is die Roosboom van Liefde....." (Die Witboek bl.38)
    Kan jy nie dalk die hele bl 38 plaas nie? Ek kry net 'n klomp dom gesprekke as ek Die witboek op die internet intik!
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  4. #4
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Die geplukte Roos..

    ek het dit ook gaan google, en menigte opsies ingesit ek sal ook graag die volledige beskrywing van bl 38 wil lees, vir interessantheid al waarmee ek kon opkom was die onderstaande:

    n Vrou is n roosboom wat die man gaan kies uit die tuin van die Here.Maak haar dan die fokus punt in jou bestaan.Versorg haar,beskerm haar,maak die grond om haar los,keer dat niks haar groei stuit nie.Gaan sit gereeld by haar en fluister mooi woorde in haar oor.Moet haar nie te styf vashou nie,jy sal haar kneus en haar groei belemmer.Gee haar kans om haar takke te sprei en roosknoppie te maak.Staan dan trots en kyk hoe sy blom.En wys dan vir ander die prag van LIEFDE.GAAN DANK DAN DIE HERE WANT SY IS JOUNE

    EN OOK DIE GEDIG

    Die vlamme brand en knetter om ons
    Brand jou hart soos myne vanaand
    Die oranje en blou van die vlamme in jou oe laat my skaamteloos naak voor jou staan
    Diep gesprekke en stille gedagtes laat my dankbaar op my kniee gaan
    Wie sal ooit my hart soos jy verstaan
    Wie sal ooit my drome bewaar
    Mag ek jou in my glaskas bewaar sodat niemand jou liefde van my kan kom haal
    Het jy al 'n glas sien breek duisende stukkies glas so sal my hart in stukke breek as iemand jou van my kom steel
    Ek wens jy kon my siel se woorde lees en elke woord in jou hart se kamers toe vou en vas hou
    Elke dag sonder jou by my is soos 'n roosboom sonder 'n roos
    Wanneer jy mooi luister my lief sal jy my hart hoor klop op maat van musiek net vir jou
    Wanneer ek na jou kyk brand my binneste van liefde vir jou
    Kyk na my en lees my woorde dit is alles net oor jou

    MAAR EK GLO NIE DIT IS DIE EINTLIKE ANTWOORD WAARNA JY SOEK NIE, TOG BAIE MOOI WOORDE..

    GROETNIS
    SILENCIO
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  5. #5
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Die geplukte Roos..

    n Vrou is n roosboom wat die man gaan kies uit die tuin van die Here.Maak haar dan die fokus punt in jou bestaan.Versorg haar,beskerm haar,maak die grond om haar los,keer dat niks haar groei stuit nie.Gaan sit gereeld by haar en fluister mooi woorde in haar oor.Moet haar nie te styf vashou nie,jy sal haar kneus en haar groei belemmer.Gee haar kans om haar takke te sprei en roosknoppie te maak.Staan dan trots en kyk hoe sy blom.En wys dan vir ander die prag van LIEFDE.GAAN DANK DAN DIE HERE WANT SY IS JOUNE
    Dis baie mooi..... Weet julle my naam wat my geestelik Pa my genoem het is Rosella...
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  6. #6
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Smile Re: Die geplukte Roos..

    ROSELLA - meaning "rose flower", origin - believed to be Latin. Also known as a very beautiful parakeet. moontlik het ek dit verkeerd en het dit vir jou 'n ander en baie dieper betekenis, ieder geval, baie mooi.

    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  7. #7
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die geplukte Roos..


    Lemoenboom van die Lewe


    Neem in ag dat die Drie-Eenheid van die Witboek bestaan uit God die Vader, Moeder en Seun.
    Die Paradys is die hemelse woning waarheen die siel van afgestorwenes terugkeer. Sien Jesus se stelling aan sy mede gekruisigde en ander verwysings.

    • En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sę vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. (Lukas 23:43)
    • dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat 'n mens nie mag uitspreek nie. (2 Korinthiërs 12:4)
    • Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sę. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne in die paradys van God is. (Openbaring 2:7 )

    Die volgende is aangehaal uit Die Witboek.

    So is die tuin van God pragtig versier deurdat ons die Moeder-god met haar dierbare lippe vir elkeen van ons, die wedergeborenes, ’n nuwe naam gegee het, aangesien selfs die oorblywende trillings van haar stem nie vermors mog raak nie. Want in haar benoeming van ons het sy magswoorde gebruik.

    Aan ’n paar van die gevolglike name sal ek julle herinner; eendag sal elkeen van julle sy of haar eie onthou... en die gebruike daarvan.

    Want hoewel God lief het en skoonheid is, het God ook lief en is praktiese bruikbaarheid; en God kombineer altyd hierdie twee in alles wat hy skep.

    Ek wat die Vader-Koning is, die voortdraer van die lewe, het as boom die “Lemoenboom van die Lewe” wat ontstaan het vanweë die trillings van my Paradys-naam en staan waar ek my naam ontvang het ... in die middel van haar tuin.

    En die lemoenboom van die Aarde is maar ’n kru weergawe van daardie wonderbaarlike boom, waarvan die vrugte in die verborge sin bestem is tot genesing van die nasies.

    Die boom van die Moeder-Koning, my ewige wederhelfte is die “Roosboom van Liefde” wat onder die takke van die “Lemoenboom van die Lewe” gestaan het. En in daardie roosboom lę opgesluit ’n deug wat lank reeds op aarde vergeet is, hoewel dié deug van daardie Paradysboom oorgeneem is en tot vandag nog diep binne die kroonblare van die aardse “Roos van die Paradys” bestaan. (Uit die Witboek bl. 37 en 38)


    Lees meer oor die Lemoenboom hier.

  8. #8
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Die geplukte Roos..

    En die lemoenboom van die Aarde is maar ’n kru weergawe van daardie wonderbaarlike boom, waarvan die vrugte in die verborge sin bestem is tot genesing van die nasies.

    Die boom van die Moeder-Koning, my ewige wederhelfte is die “Roosboom van Liefde” wat onder die takke van die “Lemoenboom van die Lewe” gestaan het. En in daardie roosboom lę opgesluit ’n deug wat lank reeds op aarde vergeet is, hoewel dié deug van daardie Paradysboom oorgeneem is en tot vandag nog diep binne die kroonblare van die aardse “Roos van die Paradys” bestaan.
    Dankie, baie dankie.....
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  9. #9
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Die geplukte Roos..

    Aan ’n paar van die gevolglike name sal ek julle herinner; eendag sal elkeen van julle sy of haar eie onthou... en die gebruike daarvan.
    hierdie maak ook saak, dit maak saak daar waar dit baie belangrik is.... In my hart!

    Ek het my naam onthou...my eie naam....van waar ek vandaan kom, my oorspronklike naam
    wat my Geestlike Vader my gegee het!
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  10. #10
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die geplukte Roos..

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post

    Toe vervaag die land vol blomme en 'n spierwit doek kom te voorskyn, en daarop lę en
    geplukte Roos...
    Wat is die kleur van die roos?

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •