Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 14 of 14

Thread: Slagtyd op die Plaas

  1. #11
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Slagtyd op die Plaas

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    ...Hoe word n bul geknip?...

    met 'n naelknippertjie??



    (terg net)

    groetnis
    knipmes

  2. #12
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Slagtyd op die Plaas

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Kan n Boer varkvleis eet?

    A ja a, maar natuurlik!

    Die OT se wette is nie van toepassing gewees op ons plaas nie... en ons varke het ook nie vuilgoed gekry om te eet nie. Ons het gemiddeld so 5000 varke op die plaas gehad, wat vir die uitvoermark was, en heel gesogte vleis was...

    As jongeling was dit my taak om die kookwater en lepel te gebruik tydens die slag proses... wie kan dit onthou?

    groetnis
    knipmes

  3. #13
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    47

    Default Re: Slagtyd op die Plaas

    Slagtyd op die plaas het ook twee ander aktiwiteite die lig laat sien. Dit is nou wanneer Ďn vark saam met die slagos geslag is.

    Ten eerste is is die vark se vel in klein vierkantjies gesny en dan oor die oop vuur in Ďn groot ysterpot saam met die ander vet gebraai. Twee uitkomste. Kaiings en spierwit varkvet.

    Die kaiings op vars gebakte (nog warm) brood uit die bakoond, gesmeer met varkvet (nie botter nie) en met sout en pepper, was Ďn wenner.

    Die oorblywende varkvet is later gebruik om seep mee te kook.
    [SIGPIC][/SIGPIC]

  4. #14
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Slagtyd op die Plaas

    Quote Originally Posted by Boerland View Post

    Hoe word n bul geknip?
    Met 'n burdizzo.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •