Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 18 of 18

Thread: Nibiru - Planet of the Crossing

  1. #11
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    46

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Die volgende skakel is bloot van akademiese belang. Volgens die bepaalde video is Nibiru al heel sigbaar. Ook het ek al skrywes (e-posse) met fotos ontvang waar Nibiru in Suid Afrika sigbaar is met foto's waar meteoriete 'n sigbare rookspoor agterlaat.

    Belangrik is die plasing wat ek gaan doen onder nuusberigte. Die gepaardgaande videosnit motiveer van die skrywer se stellings.

    Besluit maar self - fiksie of waarheid.




    Groetnis

    Carel
    [SIGPIC][/SIGPIC]

  2. #12
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Quote Originally Posted by Carel van Heerden View Post
    Ook het ek al skrywes (e-posse) met fotos ontvang waar Nibiru in Suid Afrika sigbaar is met foto's waar meteoriete 'n sigbare rookspoor agterlaat...
    Hi Carel, die meeste links na enige verwysing na nibiru word afgehaal orals vinniger as wat dit verskyn.

    Kan Jy die fotos soos verwys hierbo vir ons plaas Om Te sien asseblief.



    Groetnis
    knipmes

  3. #13
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    46

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Goeie dag Knipmes.

    Jammer dat ek nou eers antwoord. Is tans ernstig besig om planne te maak en te implimenteer met die voorsiening van kos aan die beeste, skape en bokke. Dit neem baie tyd in beslag en baie lees en skryfwerk moet tans oorstaan. Die droogte werk regtig vernietigend in op plant en dier.

    Die e-posse waarna ek verwys het is van vriende en/of van hulle vriende. Om die egtheid daarvan te verifieer is dus moeilik en gevolglik het ek dit nie geplaas nie.

    Pos # 10 van hierdie draad gee ‘n goeie beeld van Nibiru (indien dit hy is) wat waargeneem is vanuit Suid Afrika.

    Wat die meteoriete betref gee ek twee skakels. Die eerste skakel toon meteoriete wat by Chebarkul en Cheyabinsk in Rusland waargeneem is. Dit is ‘n samestelling van verskeie waarnemings en blyk eg te wees. Dit was gedurende 2013. Dit gee ‘n mens egter ‘n goeie aanduiding hoe skrikwekkend dit kan wees as ‘n groot aantal meteoriete die aarde se atmosfeer sou binnedring.


    Meteor Hits Russia Feb 15, 2013 - Event Archive

    Die tweede skakel is meteoriete oor Bankok soos op 7 September 2015. Dit is ook ‘n samestelling van verskeie waarnemings. Aangesien die kameras op die paneelbord van ‘n voertuig aangebring is, beskou ek die videomateriaal as eg en geloofwaardig.

    In die videobeelde is die rookspoor van die meteorite duidelik sigbaar asook ‘n helder gloed soos hulle in die atmosfeer uitbrand. Die wat groter is word tot so ‘n hoë temperatuur verhit dat dit ontplof. Die gevolge is – soos alreeds gesê, skrikwekkend.


    Meteorite over Bangkok at Sept 7 COMPILATION

    Die skakel hieronder verwys na die daaglikse menings van verskeie persone rakende Nibiru. Lees en skei maar die koring van die kaf.

    https://www.google.com/url?sa=t&rct=...CUjevT4VEROLqA

    Hoop dit help.

    Groetnis

    Carel
    Last edited by Carel van Heerden; 24th November 2015 at 04:03.
    [SIGPIC][/SIGPIC]

  4. #14
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Dankie Carel, as ek so na die huidige dinge kyk wat gebeur in die weersomstandighede regoor die planeet, dan lyk dit of hierdie planeet X alreeds groter invloed inwerk op ons as wat erken word deur die media of wetenskaplike, politieke magte wat tans wedywer vir laaste uitbuiting van aardse rykdom en materialisme...

    2016 gaan voorwaar n belewenis wees!


    groetnis
    knipmes

  5. #15
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    46

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Die volgende skakels rakende “Nibiru” is insiggewend.

    Die eerste een kan beskou word as eg. Dit is geneem op 20 Desember 2015.


    BEST EVER FOOTAGE NIBIRU CALIFORNIA 20th DECEMBER 2015

    Uit my navorsingbevindings wil ek my daarmee vereenselwig. Baie Bybelse onduidelikhede wat baie keer toegeskryf word aan die mitologie word meteens maklik verklaarbaar. ‘n Voorbeeld is die son en die maan wat tydens Josua se tyd sou “stilgestaan” het. Die volgende gedeelte in die Bybel is van toepassing:

    Josua 10:11 En toe hulle voor Israel uit vlug terwyl hulle op die afdraand van Bet-Horon was, het die HERE groot haelstene uit die hemel op hulle gewerp tot by Aséka, sodat hulle gesterf het; daar het meer gesterf deur die haelstene as wat die kinders van Israel met die swaard doodgeslaan het.
    Josua 10:12 Toe het Josua met die HERE gespreek, op die dag dat die HERE die Amoriete aan die kinders van Israel oorgegee het, en voor die oë van Israel gesê: Son, staan stil in Gíbeon, en maan, in die dal van Ajalon!
    Josua 10:13 Toe staan die son stil en bly die maan staan totdat die volk hulle gewreek het op hul vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? En die son het bly staan in die middel van die hemel en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent ‘n volle dag.
    Josua 10:14 En daar was geen dag soos hierdie een, voor hom en ná hom, dat die HERE na die stem van ‘n man geluister het nie; want die HERE het vir Israel gestry.
    Josua 10:15 Daarop het Josua, en die hele Israel met hom saam, na die laer van Gilgal teruggekeer.


    Hier is die skakel: http://brussellsprout.blogspot.co.za/

    Groetnis

    Carel
    [SIGPIC][/SIGPIC]

  6. #16
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    46

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Quote Originally Posted by Silencio View Post
    Na Fanus se pos oor Summerian Gods het ek gaan navorsing oor Niburu - planet of the crossing, en dink jul sal die interessant vind.
    Dat Zecharia Sitchin se boek “The Twelfth Planet (1976)” heelwat reaksies uitgelok het is verstaanbaar. Wat jy van kindsbeen af geleer het oor die Skepping van die mens word feitlik op sy kop gekeer. Dat die inwoners van Nibiru – die Anunnaki – na die aarde gekom het en deur manipilasie van gene ‘n ras (mense?) geskep het om vir hulle goud te delf om hulle planeet se atmosfeer te “herstel” blyk bloot na 'n mite. Sonder om twee keer daaroor te wil nadink vee jy die gedagte bloot van die tafel af.

    Wanneer ‘n mens egter begin nadink oor die god van die Semiete naamlik Jahwe/Allah se geskiedenis opgeteken in die Bybel, die twee skeppingsverhale, die inligting en videos oor “Adam se kalender”, die piramides, die "Stone Hedge" en vele ander inligting beskikbaar, begin ‘n mens meer aandag gee aan wat Sitchin geskryf het en poog ‘n mens om ‘n beter begrip te kry van dit wat moontlik kon gebeur het.


    Nibiru The Truth 2016 - Planet X Update
    Nibiru the age old question, the documentary covers the work of Lloyd Pye and he
    shows that we have come from the Annunaki many thousands of years ago.



    Groetnis.

    Carel
    [SIGPIC][/SIGPIC]

  7. #17
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Nibiru - Planet of the Crossing

    Naand Carel,

    Dis gegewe dat die huidige bestel binnekort gaan verander.
    Lloyd Pye se werk was uitsonderlik en logies.
    Dit sal wys wees om te onthou dat alhoewel die Annunaki die menslike liggaam [Gen 2] geskape het, hulle ook maar in n verheerlikte liggaam vasgevang is wat met die sondvloed gedwing was om tot nou hier saam met ons in hierdie huis van klei te moet wees as hulle hier sigbaar wil wees.
    Dit gaan binnekort verander waar die vierde dimensie se liggaam wat spiritueel is deur ons ook gedra gaan word. Alles wat derde dimensie is gaan verby gaan.

    Dus is dit nie nodig om die bybel of enigiets uit te gooi saam die bad water nie, want alles word openbaar en opander maniere ontbloot vir wat dit is.

    Hulle kon ons gemaak het aswerkers, maar ons siele en geeste kon hulle nie verander nie, net die dna mee speel om ons fisiese van die geestelikeuit te blok, vandaar die verskil in 10% breinkrag gebruik. Dit gaan ook nou verander en reggestel word.

    Ek vir een is opgewonde en kannie wag om nibiru met my aardse oe te aanskou nie want dis n wonderlike ervaring uit n aardse oogpunt... en slegs dit...


    groetnis
    knipmes

  8. #18
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Everything You Know Is Wrong

    Lloyd Pye Everything You Know Is Wrong


    Lloyd Pye Everything You Know Is Wrong

    Lloyd Pye's most popular video despite poor visual quality. Audio and slides keep viewers riveted through two hours. Millions of views on other sites. We are seeking better versions of the same lecture to post here. Stay tuned.

Similar Threads

  1. Replies: 1
    Last Post: 28th February 2019, 18:41

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •