Die onderstaande video ontbloot die wreedaardige wyse waarop diere toegelaat word om te ly terwyl hulle aan bloedverlies sterf. Die gorrelpyp word uit die stomme diere gesny terwyl hulle nog lewe.

Sensitiewe kykers moet asb nie die video oopmaak nie. Kinders moet onder geen omstandighede hieraan blootgestel word nie, omdat dit 'n uiters traumatiese ervaring vir die dier en die kyker meebring.

Die feit dat die jaloerse Jahweh hierdie wrede metode gelas, beteken nie dat dit aanvaarbaar is nie. In teendeel, ons behoort dit met minagting te verwerp.