Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 22

Thread: The scroll of Isiah

  1. #11
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: The scroll of Isiah

    Amaghael, actually huil ek daaroor, ek is dan 'n diereaktivis, het jy nie geweet nie, of die ander poste gelees of my profile gaan kyk nie? Ek is betrokke by vele organisasies juis oor die onmenslike slagting van diere wat ons probeer die hoof bied.

    Rom 3:10 soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.
    Rom 3:11 Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.
    Rom 3:12 Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.
    Psa 53:3 (53:4) Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.

    Nou wil ek jou die volgende vra, in die naam van geloof moet julle brandoffers bied, nou in die naam van geloof hou Spanje "fiestas" ek sit 'n prentjie vir jou by net om die idee te gee oor hoe dieselfde dit vir my voorkom wat jul glo en wat hul glo - in die naam van geloof, en dan sę jy my waar lę die verskil. Ek is jammer jy dink ek is onkundig, ek gee nie werklik om of jy so dink nie, maar een ding waar ek beter karakter het as jy - ek kraak jou nie af nie, ek sę jou nie sleg nie, hmm, jy beter 'n dier gaan offer, jy het jou naaste leed aangedoen. Ek is 'n baie nice mens maar ek hou nie daarvan as daar in my karakter geklim word nie, so kom ons speel nice en vermy dit vorentoe asseblief.

    The Religion in Spain

    The religion of Spain, as everyone knows, is Catholicism, and practically everyone there is a Catholic. The variety is Roman Apostolic.
    Aside from the Catholics, there are a few thousand Jews, mostly Sephardic, who left the countries of North Africa to settle in the larger urban centers like Madrid, Barcelona, Sevilla and Cordoba. Recently, a synagogue was inaugurated at Mallorca. Spain also has some Anglicans.
    The Spanish Catholics are religious in a uniquely Spanish style. Catholicism has played, and continues to play such a large role in the life of the country, that it can be called one of the bases on which the country stands.
    The religion of Catholicism, for instance, was the rallying point behind which the Spanish gathered to conquer the Moors. Once the power of the new religion had thus proven itself, the people of the peninsula began to consider it an lberian possession and behave accordingly. This meant at times being "more Catholic than the Pope", and, when the Protestant Reformation struck Europe, being the main force countering it through such groups as the "Society of Jesus", founded by Loyola in 1540.
    The missionary work of Catholicism was taken very seriously in Spain. Such men as San Francisco Xavier, who brought the religion to India, Malacca and Japan, exemplify the tradition. Others in this tradition were the conquistadores, such as Hernan Cortes, who delivered the entire Aztec Nation into the fold of the Church.
    While religion in Spain is, accordingly, taken with absolute seriousness in its more profound aspects, there is a very large ingredient of laughter and enjoyment that spices Spanish Catholicism. Being so large a part of all life in Spain, religion has been expanded to include life's joyous aspects as well as the austere ones that characterize the northern religions.
    Nearly every fiesta is a celebration of some religious event; even the gay, satirical Fallas de San Josh, is actually a religious celebration. Added to these are the Romerias, in which a great deal of drinking, singing, dancing, etc. are often linked to a pilgrimage to a religious shrine.
    It has often been noted that Spanish religion and religious art in particular throw a stress on the suffering of Christ. This is not, as has sometimes been supposed, out of an innate sadism or brutality, but stems more from the lberian admiration for courage and the ability to withstand pain and suffering in support of one's principles. This is the quality desired by the Spanish participating in the Holy Week processions all over Spain, but especially in Sevilla. During these processions, many of the participants don peaked, black hats as the sign of a penitent and undergo the punishment of a barefoot walk, carrying a burden of some kind as a public demonstration of courage in faith.
    Spain is also the producer of a vast mystic tradition including such known promulgators as San Juan de la Cruz and Santa Teresa, two of the most popular saints in Spain.
    But little more need be said about religion in Spain, for it is one thing you will surely observe in large measure yourself while in Spain. You will see it in every small town, whose most grandiose building is inevitably the church. You will see it in the large cities, where each Cathedral is a museum in itself. You will see it in the art of El Greco. You will even see it in the special pastries of Santiago de Compostela, which bear little crosses on the dough. Most of all, you will see it in the lives of the Spanish - their celebrations and their daily habits of life, a morality and style of reverence that recalls the days when the Catholic Church was in its finest flowering.

    images.jpg

    Groetnis
    Silencio.
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  2. #12
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    57
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: The scroll of Isiah

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Die El van die Israeliete is "liefevol" en dan weer toornig, dan bloedorstig dan helend, alles menslike eienskappe.
    Ek stel die El van die Israeliete gelyk aan die Tokelosh van donker Afrika, diÊ eis ook bloed, diÊ word ook kwaad, diÊ soek ook vergelding.

    Die El van die Israeliete had nie 'n Seun nie, Hy is te jaloers om tot Sy mense te daal.

    Ek en jy sal dus geen gemene grond vind om vanaf te debatteer nie.
    Pionier, ek verskil hier met jou, EL was die Vader van 70 seuns waaronder een van hulle, Yahweh oor die Israeliete aangestel was (sien Deut 32:8-9). Yahweh is die jaloerse/moordende wese van die Ou Testament wat homself verheerlik met bloed en allerande offers om sy toorn te paai.

    EL is ver verhewe bo hierdie praktyke en het geen aandeel in amichaEL se sogenaamde "Wet van Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER vereis Offers, n EWIGE INSTELLING" nie wat direk uit 'n sataniese priesterorde se pen afkomstig is.

    amichaEL is verward en onderskei nie werklik tussen EL en Yahweh nie, hy maak gebruik van 'n boek wat eers omstreeks 30 NC deur 'n Jood geskryf was en dateer die dan terug asof die bybelse Henog dit self sou opteken. wat ironies is, is dat volgens amichaEL enige Jood kwansuis satans-saad is en nie betroubaar nie maar dit is blykbaar slegs waar hulle nie iets vanuit die mense kan buit nie.

    Sonder die "bewyse" val sy hele dogma plat en is reeds met die nodige bewyslas gedoen maar soos enige van die "Wit Teologie-kultes" (ook die Brits-Israelse Beweging genoem) verdedig hul, hul standpunte met aanhalings soos "snert" ens sonder om enige konkrete bewyse te kan verskaf aangien die nie werklik bestaan nie behalwe in die eensame eie-wereld van die mense.

  3. #13
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: The scroll of Isiah

    Quote Originally Posted by Stefanus View Post
    Pionier, ek verskil hier met jou, EL was die Vader van 70 seuns waaronder een van hulle, Yahweh oor die Israeliete aangestel was (sien Deut 32:8-9). Yahweh is die jaloerse/moordende wese van die Ou Testament wat homself verheerlik met bloed en allerande offers om sy toorn te paai.

    EL is ver verhewe bo hierdie praktyke en het geen aandeel in amichaEL se sogenaamde "Wet van Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER vereis Offers, n EWIGE INSTELLING" nie wat direk uit 'n sataniese priesterorde se pen afkomstig is.
    Ek het dit ook so, AmichaEL het dit egter duidelik gemaak dat hy nie van sy siening gaan/wil/sal afstand doen nie, dus ter wille van my gesprek met hom het ek dit so gestel.
    amichaEL is verward en onderskei nie werklik tussen EL en Yahweh nie, hy maak gebruik van 'n boek wat eers omstreeks 30 NC deur 'n Jood geskryf was en dateer die dan terug asof die bybelse Henog dit self sou opteken.
    Dit is nou daardie boek met hoeveel Joodse outeurs nou weer? Volgens 'n ander bron word daar vermoed dat daar nog sover as 200NC steeds by die boek Henog bygelas is,dit bly egter spekulasie.

  4. #14
    Member
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    ZAR
    Age
    53
    Posts
    113
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    39

    Default Re: The scroll of Isiah

    Dag se Silencio,

    Amaghael, actually huil ek daaroor, ek is dan 'n diereaktivis, het jy nie geweet nie, of die ander poste gelees of my profile gaan kyk nie? Ek is betrokke by vele organisasies juis oor die onmenslike slagting van diere wat ons probeer die hoof bied.
    Pragtig, jy antwooed egter nie die vraag nie!!!

    Rom 3:10 soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.
    Rom 3:11 Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.
    Rom 3:12 Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.
    Hmmmmmmm, nuwe testament - GEEN KOMMENTAAR.


    Psa 53:3 (53:4) Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.
    Hmmmmmmm, onderwysing van dawid - GEEN KOMMENTAAR.


    Nou wil ek jou die volgende vra, in die naam van geloof moet julle brandoffers bied, nou in die naam van geloof hou Spanje "fiestas" ek sit 'n prentjie vir jou by net om die idee te gee oor hoe dieselfde dit vir my voorkom wat jul glo en wat hul glo - in die naam van geloof, en dan sę jy my waar lę die verskil
    .


    GEEN kennis of belangstelling in die Spaanse geloof nie, dus GEEN vergelyking en GEEN kommentaar.
    Gen 4:4 En abEL het ook van die eersgeborenes van sy kleinvee gebring, naamlik van hulle vet. En Die ALMAGTIGE het abEL en sy Offer genadig aangesien,
    Gen 4:5 maar Kain en sy offer nie aangesien nie. Toe word Kain baie kwaad, en hy het sy hoof laat hang.


    Ek is jammer jy dink ek is onkundig, ek gee nie werklik om of jy so dink nie, maar een ding waar ek beter karakter het as jy - ek kraak jou nie af nie, ek sę jou nie sleg nie, hmm, jy beter 'n dier gaan offer, jy het jou naaste leed aangedoen. Ek is 'n baie nice mens maar ek hou nie daarvan as daar in my karakter geklim word nie, so kom ons speel nice en vermy dit vorentoe asseblief.
    U tree nou op soos n klein dogterkie wat dink sy het raas gekry, terwyl dit nie die geval is nie, voordat u nou weer dink dat ek in u karakter inklim; EK HET OP GEEN STADIUM GESE U IS ONKUNDIG NIE. WAAROP EK WEL gesinSPEEL HET IS DAT U NIE DIE BRANDOFFERWETTE KEN NIE. NAGELAND VAN U OPMERKINGS, STAAN EK DAARBY EN IS JAMMER AS U DIT SIEN AS KARAKTER BENADELING.
    WYS MY WAAR EK U SLEG GESE HET EN EK VRA ONMIDDELIK OMVERSKONING.
    EK NEEM KENNIS VAN U SARKASME EN GAAN LIEWER NIE KOMMENTAAR LEWER UIT vrees VIR KARAKTER AANDOENING AFLEIDINGS en die gees van mooi speel.

    BoereGroete.

  5. #15
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: The scroll of Isiah

    Amaghael, okay wie was Isiah volgens jou? wat was sy rol ten opsigte van bevordering in geloof en liefde teenoor jou naaste en teenoor God se skepping? volgens jou wie in die OT het die boodskap van dit op die mees korrekte wyse aan die mense weergegee? En Henog kan nie hier ter sprake wees nie. vertel my as jy nou God aan my moet beskryf hoe sal jy Hom beskryf? as jy dan jouself aan my moet beskryf hoe sal jy jouself beskryf, dit sal amper eenders moet wees want soos ek verstaan is jy deel van die uitverkorene volk, en voldoen aan al die wette elke dag, so dan moet jy besonders rein wees, so te sę volmaak. dit is nie sarkasme nie, dit is 'n reguit stelling / vraag in lig van vorige gesprekke. maar ek gaan bly vashaak op een ding, vertel my nou mooi van die begin af hoe is die tradisie en geloof ten opsigte van brandoffers van jou voorvaders se voorvaders ensovoorts deur die geslagte heen weergegee? ek is seker dit het verander van hele rein dier na 'n stukkie t-bone op saterdag aand. ek kan net nie klein kry hoe jy iets kan offer en dit nou God behaag en dan geniet jy jou eie offer nie, doen jy soos 'n ritueel om die braaivuur of sę jy 'n spesifieke gebed? dit is so goed ek offer vir God 'n bottel wyn en dan sę ek "maak my rein / hou my rein - cheers" en raak besope van my eie offer. so moet nou nie vir klein dogtertjie verkeerd opvat nie, vertel my net jou weergawe.

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  6. #16
    Member
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    ZAR
    Age
    53
    Posts
    113
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    39

    Default Re: The scroll of Isiah

    Middag Silencio,


    Amaghael, okay wie was Isiah volgens jou?
    n Profeet van Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER.


    wat was sy rol ten opsigte van bevordering in geloof en liefde teenoor jou naaste en teenoor God se skepping?
    God is nie n naam nie so ek neem aan jy verwys na Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER.
    My naaste is die wat naas my is, m.a.w die Witnasie. Jesaja se aanhoudende vermaning tot die terug keer na Die ALMAGTIGE-SKEPPER en afsweer van die afgodery was onversetlik.


    volgens jou wie in die OT het die boodskap van dit op die mees korrekte wyse aan die mense weergegee? En Henog kan nie hier ter sprake wees nie. vertel my as jy nou God aan my moet beskryf hoe sal jy Hom beskryf? as jy dan jouself aan my moet beskryf hoe sal jy jouself beskryf, dit sal amper eenders moet wees want soos ek verstaan is jy deel van die uitverkorene volk, en voldoen aan al die wette elke dag, so dan moet jy besonders rein wees, so te sę volmaak. dit is nie sarkasme nie, dit is 'n reguit stelling / vraag in lig van vorige gesprekke. maar ek gaan bly vashaak op een ding, vertel my nou mooi van die begin af hoe is die tradisie en geloof ten opsigte van brandoffers van jou voorvaders se voorvaders ensovoorts deur die geslagte heen weergegee? ek is seker dit het verander van hele rein dier na 'n stukkie t-bone op saterdag aand. ek kan net nie klein kry hoe jy iets kan offer en dit nou God behaag en dan geniet jy jou eie offer nie, doen jy soos 'n ritueel om die braaivuur of sę jy 'n spesifieke gebed? dit is so goed ek offer vir God 'n bottel wyn en dan sę ek "maak my rein / hou my rein - cheers" en raak besope van my eie offer. so moet nou nie vir klein dogtertjie verkeerd opvat nie, vertel my net jou weergawe.
    Jy sien daar is nie so iets soos die ou testament nie.
    Daar is Genesis, Die Wetboek van die ALMAGTIGE-SKEPPER en dan Profesie van Knegte/Profete. Die Boek van Henog het net soveel REG tot die sg. "Ou Testament"
    Reinheid lei nie na volmaakheid toe nie. Deur die Wette na te kom, word mens rein. n Persoon se volharding in die Wette sal sy suiwerheid bepaal.
    Kom ek gee jou n indikasie: Net 12 000 van elke Stam van israEL sal deur die Poorte van die Hemele gaan, dit is 144 000 mense in die ganse geskiedenis so ek dink my kanse is maar skraal.
    In my Oupa se geslag was die Offers op groter skaal. Soos wat die afvalligheid toe geneem het, so het die skaal afgeneem, tot so n mate dat dit nou slegs n tjoppie op die vuur is en daar is geen ritueel by betrokke nie net gebed, eenvoudig ne? Jou beskrywing van die drankOffer is in die kol, bahalwe vir die besope deel want ons is lankal nie meer kinders nie.


    Deut. 14:26 Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer, vir beeste en kleinvee en wyn en sterk drank en vir alles wat jou siel van jou begeer, en jy moet daar eet voor die aangesig van Die ALMAGTIGE jou God en vrolik wees, jy en jou huis.

    Medieval Inquisition
    From Wikipedia, the free encyclopedia
    The Medieval Inquisition is a series of Inquisitions (Catholic Church bodies charged with suppressing heresy) from around 1184, including the Episcopal Inquisition (1184-1230s) and later the Papal Inquisition (1230s). It was in response to large popular movements throughout Europe considered apostate or heretical to Christianity, in particular Catharism and Waldensians in southern France and northern Italy. These were the first inquisition movements of many that would follow.
    The Medieval Inquisitions were in response to growing religious movements, in particular the Cathars, first noted in the 1140s in southern France, and the Waldensians, starting around 1170 in northern Italy. Individual "Heretics", such as Peter of Bruis, had often challenged the Church. However, the Cathars were the first mass heretical organization in the second millennium that posed a serious threat to the authority of the Church. This article covers only these early inquisitions, not the Roman Inquisition of the 16th century onwards, or the somewhat different phenomenon of the Spanish Inquisition, which was under the control of the Spanish monarchy, though using local clergy. The Portuguese Inquisition and various colonial branches followed the same pattern.

    Verstaan dat die Romeinse Katolieke Pagan satan kerk, en al die kerke word deur hulle beheer, die mens-en geloofs geskiedenis deur vervolging, geweld en uitwissing vasgestel het soos die bree gemeenskap dit vandag ken.
    Net die doktrines wat hulle gepas het, het behoue gebly. Hulle het seker gemaak dat al die ander boeke en biblioteke verbrand is, dit was hulle eerste teiken.

    so moet nou nie vir klein dogtertjie verkeerd opvat nie
    Bekkig maar oulik.

    BoereGroete.

  7. #17
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: The scroll of Isiah

    Amaghael, jy het my nou nog meer deurmekaar as ooit, eers glo jy in die ot met uitsluiting van drie boeke, nou glo jy nie in die ot nie met uitsluiting van paar boeke, eers glo jy in die boek en woord van Henog, nou glo jy nie in die boek van Henog nie maar jy glo in Henog alhoewel die boek tog volgens jou eie woorde deur Henog geskryf is, huh? sę vir my met alle respek nou bedoel, wat maak dat jy so vas glo dat jy van isrealise afkoms is, dat dit jou bloedlyn is dat jy glo jy is 'n israeliet, hoe weet jy dat somewhere along the line het een van jou voorvaders nie dalk 'n oosterse persoon beet gehad nie want dit sal jou vernoude siening van sake soms verduidelik. Nee ernstig nou, hoekom is jy so vas oortuig jy is 'n israeliet? bevestig jou familiegeskiedenis dit of is dit net jou geloof? en hoekom is dit dat die israeliete so spesiaal en beter is as ander nasies? is die enigste mense wat gered gaan word net israeliete, die uitverkorene volk? wie nou weer in die paar boeke in die bybel wat jy glo het dit bevestig?

    Vriendelike groete
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  8. #18
    Member
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    ZAR
    Age
    53
    Posts
    113
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    39

    Default Re: The scroll of Isiah

    Quote Originally Posted by Silencio View Post
    Amaghael, jy het my nou nog meer deurmekaar as ooit, eers glo jy in die ot met uitsluiting van drie boeke, nou glo jy nie in die ot nie met uitsluiting van paar boeke, eers glo jy in die boek en woord van Henog, nou glo jy nie in die boek van Henog nie maar jy glo in Henog alhoewel die boek tog volgens jou eie woorde deur Henog geskryf is, huh? sę vir my met alle respek nou bedoel, wat maak dat jy so vas glo dat jy van isrealise afkoms is, dat dit jou bloedlyn is dat jy glo jy is 'n israeliet, hoe weet jy dat somewhere along the line het een van jou voorvaders nie dalk 'n oosterse persoon beet gehad nie want dit sal jou vernoude siening van sake soms verduidelik. Nee ernstig nou, hoekom is jy so vas oortuig jy is 'n israeliet? bevestig jou familiegeskiedenis dit of is dit net jou geloof? en hoekom is dit dat die israeliete so spesiaal en beter is as ander nasies? is die enigste mense wat gered gaan word net israeliete, die uitverkorene volk? wie nou weer in die paar boeke in die bybel wat jy glo het dit bevestig?

    Vriendelike groete
    Silencio


    Naand Silencio,

    Jy verstaan verkeerd. Die benaming "Ou Testament" is gegrond op bedrog. Die naam
    "Ou Testament" is gegee om dit wat daar in staan as OUD en geskiedenis af te maak om plek te maak vir n "Nuwe Testament" en dus n NUWE geloof met n ander god.
    D.w.s die Boeke van Genesis tot Rigters het vir my waarde en dan Nehemia, Psalms nie deur die homoseksuele dawid geskryf, Spreuke nie deur die satan liefling solomon, tot Maleagi en dan Openbaring wat vanuit daniEL gesteel is deur jesus en johannes.

    Daar is verskei skrywers van satan wat met die Boek van Henog, en die ander Boeke, gepeuter het so n mens moet die Boek beoordeel in verband met die ander Profete se boeke. Dit is baie soos n legkaart waarvan jy nie vooraf weet hoe die prentkie lyk wat jy moet bou nie. Sodra jy n prentkie kry val dinge sommer gou in plek.

    Doen jouself n guns, terwyl daar nog tyd is. Gaan praat biekie met ou mense sommer by tehuise, Boere natuurlik, wat hulle Oupagrootkies geken het, want hulle pa's het al weggeskram van hulle herkoms, luister na hulle stories dan sal jy gou besef jy het met n mondelingse geskiedenis te doen en nie n skriftelike geskiedenis soos wat die samelewing van vandag vereis nie, want as daar mos nie die een of ander boek daaroor geskryf is waarvan almal kennis dra nie dan is enige iets anders mos net nonsens.

    Hou ook in gedagte dat meer as die helfte van die Boer-israEL-volk is uitgewis in die Boereoorlog terwyl die cape-dutch-afrikaner se getalle ontplof het. Ons sou vandag dalk in die meerderheid gewees het en hulle in die minderheid was dit nie vir die oorlog nie. Dit was presies die doel van die Boer-israEL-volk uitwissings poging.

    Openb. 7:4 En ek het die getal van die verseëldes gehoor: honderd vier en veertig duisend verseëldes uit al die stamme van die kinders van Israel
    Openb. 7:5 uit die stam van Juda twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Ruben twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Gad twaalf duisend verseëldes;
    Openb. 7:6 uit die stam van Aser twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Náftali twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Manasse twaalf duisend verseëldes;
    Openb. 7:7 uit die stam van Símeon twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Levi twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Issaskar twaalf duisend verseëldes;
    Openb. 7:8 uit die stam van Sébulon twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Josef twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Benjamin twaalf duisend verseëldes.

    Die israliet is die gemors wat in staat israEL sit. Die israEL is die VerbondsVolk. Uit hulle sal die 144 000 deur die poorte van die HemelE gaan, die res van ons sal net buite die poorte wees in die ALMAGTIGE-SKEPPER se Heerlikheid maar nie SY direkte Teenwoordigheid nie.

    BoereGroete.

  9. #19
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: The scroll of Isiah

    Amaghael, waarom teksverse aanhaal uit die nuwe testament, jy glo nie daarin nie, ek haal aan :

    ""Nuwe Testament" en dus n NUWE geloof met n ander god" hmm, nou wat is die verskil tussen die israeliet op straat en julle israeliete? ek sien jy is baie geneig om my vrae te ontduik, ek vra weereens wat laat jou dink jy is 'n israeliet? jou geloof, jou bloedlyn? God het almal geskape nou wil jy vir my sę hy was rasisties want Hy het 'n voorkeur vir die israeliete? wat maak julle so special? is dit nou omdat julle besnede is en t-bones offer en die sabbat dag heilig hou en die tien gebooie onderhou, want ek verseker jou nie een enkele persoon op hierdie aarde het dit in sy mag om die gebooie te onderhou nie, dit word die human factor genoem, jy is nie rein nie, jy is 'n mens. jy se jou naaste is die witman, nou dan diskrimineer jy mos, die tien gebooie sę dan uitdruklik jy moet jou naaste liefhę soos jouself, daar is nooit gespesifiseer wie jou naaste is nie, so hoe kan jy dit spesifiseer? Boonop herken jy nou dat die bybel verdraai is en die boek van Henog waarin jy so glo deur satanskrywers beīnvloed is, so wie sę wat Henog ooit gesę het is die waarheid, die boek is dan mee gepeuter. Genesis 1 spesifiseer God is die almagtige skepper, maar jy ontken dit, want jou almagtige skepper is nou nie God die almagtige skepper nie, wtf? weereens gebod ses, jy mag nie moord pleeg nie, nou jou voorvaders het arme diere pens en pootjies lewendig gebrand want jul God is blykbaar lief vir die reuk, GROSS!!! intussen het jul die tradisie verander na t-bone steaks toe, nou verbreek jy nog die israeliese tradisie ook. Nee Amaghael jy maak geen sin in enige iets wat jy sę nie, bewys aan my jy is 'n ware israeliet, en jy het self gesę "die res van ons gaan net voor die poorte staan" jy beter blerrie baie offers gee, want anders gaan jy nie in die poorte toegelaat word nie, waar jy derhalwe ook erken jy is nie rein en goed genoeg vir jou God nie, blikskottel, lyk my jou God is darem vreeslik judgmental en kieskeurig, Hy lief net sekere van sy uitverkorene volk, ek het nog altyd gedink dit is geloof en genade en hoe jy jou lewe leef wat bepaal waarnatoe jy gaan, maar as dit is soos jy sę is ons almal doomed, en jy kan mos nie jou naaste verdoem nie, wat sę dit van jou karakter? Al wat jy doen is stry en baklei, ek sien nie jou hart nie, ek kry nie die vibe dat jy regtig waar actually liefdevol is en omgee vir ander of vir God se skepping nie, is ek verkeerd? al waarop jy gestel is, is jou opinie de moe* met die res, wat laat jou dink jy is so korrek in alles, watter profeet het jou dit wys gemaak? Of het jou God self aan jou verskyn en vir jou gesę, wat nie baie likely is nie, want volgens jou is jy nie eers van die 144 000 wat gered gaan word nie. So hoekom probeer jy jou God please as Hy in elk geval klaar besluit het jy is nie goed genoeg vir Hom nie? Miskien moet jy iets anders offer, ek dink nie hy like t-bone nie, try 'n varktjoppie.

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  10. #20
    Member
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    ZAR
    Age
    53
    Posts
    113
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    39

    Default Re: The scroll of Isiah

    Middag Silanca,

    Amaghael, waarom teksverse aanhaal uit die nuwe testament, jy glo nie daarin nie, ek haal aan :

    ""Nuwe Testament" en dus n NUWE geloof met n ander god"
    Die "n.t." bestaan uit n profetiese gedeelte wat uitreksels is of n verwerking van die Boek van Henog en die Boek van daniEL en verder "notules". Eenvoudige sinteks vergelyking tussen Openbaring en die ander johannes boeke sal dit vir jou uitklaar. Die 3-enige god, god die vader, god die seun jesus cristos en god die heilige gees is nie my god nie en jy sal hulle ook nie in die "Ou Testament" kry nie. hulle bestaan dus nie sonder die "N.T." nie.

    Mal. 1:6 ‘n Seun eer die vader, en ‘n kneg sy heer. As EK dan ‘n Vader IS, waar IS MY Eer? En as EK ‘n Heer IS, waar is die Vrees vir MY? sę Die ALMAGTIGE van die Leërskare aan julle, o priesters, wat MY NAAM verag! Maar julle sę: Waardeur het ons U Naam verag?

    My GOD IS Die EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER, SY GEES word Beskryf as, Die GEES van Die ALMAGTIGE-SKEPPER, en HY Het 7-GEESTE, nie net een nie.


    hmm, nou wat is die verskil tussen die israeliet op straat en julle israeliete?
    Dieselfde as die BOERE en die afrikaner en die ingeteelde jew-afrikaner-cape-dutch-boer

    ek sien jy is baie geneig om my vrae te ontduik, ek vra weereens wat laat jou dink jy is 'n israeliet? jou geloof, jou bloedlyn?
    Jy praat onsin, ek kan nie verantwoordelik gehou word wanneer my antwoorde nie goed genoeg vir jou is nie. MY HERKOMS!!!


    God het almal geskape nou wil jy vir my sę hy was rasisties
    NOU BEGIN JY VERSTAAN. JA, HY-IS, DIT IS HOEKOM HY VERSKILLENDE RASSE GEMAAK HET. DIE RASSE WAT MET DIE GEVALLE ENGELE VERMENG HET, DIE satan-bloedlyn, IS NIE SY RASSE NIE.


    want Hy het 'n voorkeur vir die israeliete? wat maak julle so special?
    Ek kan nie praat vir die israliete nie, net vir israEL. Die 12 israEL Stamme staan in n Verbond met Die ALMAGTIGE-SKEPPER, hulle is SY Gunsteling Volk.

    is dit nou omdat julle besnede is en t-bones offer en die sabbat dag heilig hou en die tien gebooie onderhou,
    Daar is 14-Gebooie en ander Verordening, Dit alles is die Bepaling van die Verbond/Kontrak.

    want ek verseker jou nie een enkele persoon op hierdie aarde het dit in sy mag om die gebooie te onderhou nie
    ,

    dit word die human factor genoem, jy is nie rein nie, jy is 'n mens.
    Reinheid is soos n altleet wat oefen, hoe meer hy oefen hoe beter word hy.

    jy se jou naaste is die witman, nou dan diskrimineer jy mos,
    Nee nie alle witmense IS MY NAASTE NIE. My Naaste is die 11 ander Stamme van israEL, EN JA EK DISKRIMINEER!!!

    die tien gebooie sę dan uitdruklik jy moet jou naaste liefhę soos jouself,
    WYS MY WAAR ASB!!!

    Exo 20:1 Toe het Die ALMAGTIGE al hierdie Woorde Gespreek en Gesę:
    Exo 20:2 ( 1) "EK-IS" Die ALMAGTIGE jou GOD wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, Uitgelei het.

    Exo 20:3 ( 2) Jy mag geen ander gode voor MY Aangesig hę nie.

    Exo 20:4 ( 3) Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die Hemel is, of van wat onder op die Aarde is, of van wat in die Waters onder die Aarde is nie.

    Exo 20:5 ( 4) Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want "Ek-IS", Die ALMAGTIGE jou God, ‘n jaloerse GOD wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat MY haat;

    Exo 20:6 ( 5 ) EK bewys Barmhartigheid aan duisende van die wat MY liefhet en MY Gebooie onderhou.

    Exo 20:7 ( 6 ) Jy mag Die NAAM van Die ALMAGTIGE jou God nie ydellik gebruik nie, want Die ALMAGTIGE sal die een wat SY NAAM ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.

    Exo 20:8 ( 7 ) Gedenk die Sabbatdag, dat jy dit heilig.

    Exo 20:9 ( 8 ) Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen;
    Exo 20:10 maar die Sewende dag is die Sabbat van Die ALMAGTIGE jou God; dan mag jy géén werk doen nie—jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie.
    Exo 20:11 Want in Ses dae het Die ALMAGTIGE die Hemele en die Aarde gemaak, die See en alles wat daarin is, en op die Sewende dag het HY Gerus. Daarom het Die ALMAGTIGE die Sabbatdag Geseën en dit Geheilig.

    Exo 20:12 ( 9 ) Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat Die ALMAGTIGE jou GOD aan jou gee.

    Exo 20:13 ( 10 ) Jy mag nie doodslaan nie.

    Exo 20:14 ( 11 ) Jy mag nie Verbaster nie. (hebreeuse vertaling)

    Exo 20:15 ( 12 ) Jy mag nie steel nie.

    Exo 20:16 ( 13 ) Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

    Exo 20:17 J( 14 ) Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.

    daar is nooit gespesifiseer wie jou naaste is nie, so hoe kan jy dit spesifiseer?
    Vir israEL is dit nie nodig om gespesifiseer te word nie want ons weet wie ons naaste is. Vir die ander wat nie weet nie, hulle is nie veronderstel om te weet nie want ons geloof is nie hulle geloof nie en hoef dit dus nie te verstaan nie.


    Boonop herken jy nou dat die bybel verdraai is en die boek van Henog waarin jy so glo deur satanskrywers beīnvloed is,
    Asseblief!!! My herkenning is niks nuuts nie. Enige mense sien dit as jy Bybels van oor die Wereld begin vergelyk.


    so wie sę wat Henog ooit gesę het is die waarheid, die boek is dan mee gepeuter. Genesis 1 spesifiseer God is die almagtige skepper, maar jy ontken dit, want jou almagtige skepper is nou nie God die almagtige skepper nie, wtf?
    Gee my net gou n oomblikie, net gou n teelepelkie gaan haal..................., daarsy, Kruisverwys alla bronne en besluit self. MAAR EERS MOET JY DIE EEN-ENIGE-EWIGE-ALMAGTIGE-SKEPPER se GEES VRA, OEPSSS, GEEN WONDER JY VERSTAAN NIE, EN SAL OOK NIE.

    Weereens gebod ses, jy mag nie moord pleeg nie, nou jou voorvaders het arme diere pens en pootjies lewendig gebrand want jul God is blykbaar lief vir die reuk, GROSS!!!
    Hoeveel miere het jy al in jou lewe doodgetrap waarvan jy nie eers weet nie. IS DIT NOU MOORD??? GEEN DIERE IS LEWENDIG VERBRAND NIE. GAAN LEES MAAR DIE VOORSKRIFTE. JY PRAAT TE MAKLIK SONDER KENNIS.

    Gen 8:20 En Noag het vir Die ALMAGTIGE ‘n Altaar gebou en van al die rein diere en al die rein voëls geneem en brandoffers op die altaar gebring.
    Gen 8:21 En Die ALMAGTIGE het die lieflike geur geruik, en Die ALMAGTIGE het in SY Hart gesę: EK sal die aarde verder nie meer vervloek ter wille van die mens nie, want die versinsels van die mens se hart is sleg van sy jeug af. En EK Sal verder nie meer al die lewende wesens tref soos EK Gedoen het nie.


    intussen het jul die tradisie verander na t-bone steaks toe, nou verbreek jy nog die israeliese tradisie ook. Nee Amaghael jy maak geen sin in enige iets wat jy sę nie, bewys aan my jy is 'n ware israeliet, en jy het self gesę
    "

    EK het NIKE te bewyse aan jou nie, verbeel jou!!! Ek het nie eers die begeerte om jou te oortuig nie. My plig is om in te lig, dan is hulle bloed op hulle, nie op my nie.

    die res van ons gaan net voor die poorte staan"
    NET SO JA.


    jy beter blerrie baie offers gee, want anders gaan jy nie in die poorte toegelaat word nie,
    OFFERS IS N VERSOENING GEBAAR, NIE N WAARBORG NIE. EK HET LANKAL VREDE GEMAAK DAT EK BUITE DIE POORTE SAL WEES EN DAT DAAR BAIE MEER REIN MENSE AS EK DIE 144 000 GETAL OPMAAK. DEUR DIE POORTE GAAN WORD OOR n HELE LEEFTYD "GE-EARN" DIT IS NIE n "GIVEN" NIE.

    waar jy derhalwe ook erken jy is nie rein en goed genoeg vir jou God nie, blikskottel, lyk my jou God is darem vreeslik judgmental en kieskeurig
    ,

    JY HET NIE n IDEE HOE REG JY HIER IS NIE, MAAR JY SAL DIT NOG SIEN.


    Hy lief net sekere van sy uitverkorene volk, ek het nog altyd gedink dit is geloof en genade en hoe jy jou lewe leef wat bepaal waarnatoe jy gaan, maar as dit is soos jy sę is ons almal doomed, en jy kan mos nie jou naaste verdoem nie, wat sę dit van jou karakter?
    NET SO. JY DINK VERKEERD. HOE ONS DIE ALMAGTIGE-SKEPPER DIEN EN SY WETTE NAKOM IS DIE ENIGSTE BEPALENDE FAKTOR IN DIE OORDEEL EN UITSLAG.
    U KAN VAN MY KARRAKTER DINK NET WAT U WIL.

    Al wat jy doen is stry en baklei,
    EK WEET NIE OF JY "ISSUES" HET NIE MAAR MOET ASSEBLIEF NIE DEBAT MET STRY OF BAKLEI VERWAR NIE.

    ek sien nie jou hart nie, ek kry nie die vibe dat jy regtig waar actually liefdevol is en omgee vir ander of vir God se skepping nie, is ek verkeerd?
    MY HART IS my GOD SIN. KRY KENNIS VAN my GOD EN JY SAL KENNIS VAN my HART KRY. OF NIE.

    al waarop jy gestel is, is jou opinie de moe* met die res, wat laat jou dink jy is so korrek in alles,
    MY OPINIE IS NIE GEVORM IN EEN NAG NA n DROOM NIE. EERS MOET JY JOUSELF GEESTELIK "KAAL UITTREK" VOOR Die ALMAGTIGE-SKEPPER, DIT BETEKEN AL DIE BREINSPOELING VAN KLEINTYD AF EENKANT TOE TE SKUIF. DAN VRA jy SY LEIDING EN WAG GEDULGIG DAAROP, HY SPRING NIE AS EK EN JY ONS VINGERKIE KLAP NIE. DAN DOEN JY JOU EIE ONDERSOEK.

    watter profeet het jou dit wys gemaak? Of het jou God self aan jou verskyn en vir jou gesę, wat nie baie likely is nie, want volgens jou is jy nie eers van die 144 000 wat gered gaan word nie. So hoekom probeer jy jou God please as Hy in elk geval klaar besluit het jy is nie goed genoeg vir Hom nie? Miskien moet jy iets anders offer, ek dink nie hy like t-bone nie, try 'n varktjoppie.
    GEEN PROFEET NIE EN GEEN VERSKYNING NIE, NET SY LEIDING, GLO MY DIT IS MEER AS GENOEG.
    MY "REWARD" IS NIE DIE HEMEL NIE MAAR om HOM te DIEN.(ftf)

    BoereGroete.
    amichaEL.

Tags for this Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •