Results 1 to 3 of 3

Thread: ORIGENES die Kerkvader

  1. #1
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default ORIGENES die Kerkvader

    ORIGENES die Kerkvader


    By die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke, Januarie 2000, was daar 'n ontsteltenis omdat 'n persoon durf waag het om Origenes 'n ketter te noem. Daarenteen word hy selfs as 'n "kerkvader" beskou.
    Origen (Greek: Ὠριγένης Ōrigťnēs, or Origen Adamantius, ca. 185Ėca. 254) was an early Christian scholar, theologian, and one of the most distinguished of the early fathers of the Christian Church. According to tradition, he is held to have been an Egyptian who taught in Alexandria, reviving the Catechetical School of Alexandria where Clement had taught. The patriarch of Alexandria at first supported Origen but later expelled him for being ordained without the patriarch's permission. He relocated to Caesarea Maritima and died there after being tortured during a persecution.

    His writings are important as one of the first intellectual attempts to describe Christianity. He espoused a Platonic view of eternal souls achieving perfection while escaping the temporary, imperfect material world. He imagined even demons being reunited with God. His views of a hierarchical structure in the Trinity, the temporality of matter, "the fabulous preexistence of souls," and "the monstrous restoration which follows from it" .
    Met sy Hexapla lewer hy 'n bydrae in die teksnavorsing. Hierin het hy ses Griekse vertalings in kolomme naas mekaar vergelyk. Die werk het ongeveer dertig jaar geneem! Hy het ook wat ons die eerste dogmatiese werk kan noem, "Oor die Beginsels" geskryf. Sy grootste werk, "Teen Celsus", het ongeskonde bewaar gebly.

    Wat blyk egter uit sy werke?
    • Sy liefde vir Plato maak dat hy baie swaar kry om kritiek teen hom te lewer.
    • Soos Clemens onderskei hy tussen eenvoudige gelowiges en die "ingewydes".
    • Die invloed van Philo word aangewys. In die Heilige Drie-eenheid beklee die Seun en die Heilige Gees vir hom ondergekikte plekke teenoor die Vader.
    • Hy leer dat daar naas God nog geestelike wesens bestaan, wat deur die Seun (Logos) geskape is. Toe hulle val, skep God materie, waaraan Hy die gevalle engele en mense bind.
    • Verlossing is vir hom om bo die materie uit te styg, God tegemoet.
    • Volgens hom kan selfs die duiwel salig word.


    Origenes en Paasfees

    Hy verwerp die verklaring dat Paasfees Christus se lyding en offer afgeskadu het. Vir hom wys Paas-fees net daarop dat Jesus "passage" (deurgang) tot die Vader gekry het, en so vir ons die weg gebaan het om dit ook self te kan doen. Daarmee verwerp hy dat Christus in ons plek gesterf het.

    • Hy vra hoe die paasoffers Christus se lyding kon afskadu, as daar baie lammers was, en Christus is net een?
    • Origenes vra ook hoe die lammers Christus kon afskadu, as hulle deur nakomers van die wet geslag is, terwyl Christus deur oortreders van die wet omgebring is.
    • Vir Origenes was dit ook onmoontlik om die voorskrifte van hoe die paaslam geŽet moes word, op Christus toe te pas.
    • Verder vergeestelik Origenes alles wat oor die Paasfees beveel is.
    • Hy sien die bitter kruie as afbeelding van die teenslae wat ons belewe.
    • Verskillende dele van die lam het vir Origenes simboliese/allegoriese betekenis gehad: die kop: die mees verhewe leerstellings; die pote: die meer alledaagse, wÍreldse realiteite; die binnegoed: die meer geheime realiteite.


    Mistiek was deel van Origenes se denkwÍreld.

    • Dat die paaslam se bene nie gebreek mag word nie, het vir hom gewys op die goddelike bevel om nie te oortree teen die "eenheid van die Gees wat in al die Skrifte aangetoon word nie."

  2. #2
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: ORIGENES die Kerkvader

    Stefanus,

    Baie interessante stuk...

    Opvallend hoe baie van die man se denke ooreenstem wat Die Witboek bevestig, of hoe?

    groetnis
    knipmes

  3. #3
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: ORIGENES die Kerkvader

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Opvallend hoe baie van die man se denke ooreenstem wat Die Witboek bevestig, of hoe?
    Heeltemal korrek, ek wonder dan met sulke mense in die kerk hoe hulle dit nie kon regkry om op die "regte" pad te bly nie, dan besef mens watter groot mag en invloed die afvallige priesterdom het.

    Liefdegroete,
    Stefanus

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •