Meraai sÍ vir Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!"

Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim nť Maar daar is n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier yt!"

Groetnis
Silencio