Twee Kaapse Bergies sit en suip teen die muur buite Nuweland, die een vra toe aan die ander,

"Gatiep wat sal jy doen as jy die lotto sou wen?'


"Nei" se die ander "ek koep eerste vir my 'n bierlorrie en drink totdat ek dronk is, en dan koep ek die hele Blou Bul Span"

"djy koep die Blou Bul Span ?????…….maar why? ..."


djy weit mos as 'n man dronk is koep hy enige k$#@%!$@#k"

Kaap.jpg




groetnis
knipmes