Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 13

Thread: 21 December 2012

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default 21 December 2012

    Tydens 'n noen maal waartydens die Priester van On, Stefanus, Vicky, Die Ou Man en Moeder teenwoordig was, het eersgenoemde probeer weergee dat 'n nasaat van hom ontdek het dat 'n 'korreksie" aan Leonardo Da Vinci se befaamde Laaste Avondmaal die ware verhouding tussen Jesus die Christus en Maria Magdalene sou korrigeer. Hierdie korreksie sou bloot meebring dat een persoon in Da Vinci se skildery omgekeer word.

    Die onderstaande weergawe is deur Arius bewerkstellig.

    Last_Supper_Da_Vinci.jpg

    Klik op die kiekie vir 'n vergroting

    Hierdie korreksie bied die sleutel tot die visioene van Siener Van Rensburg, Johanna Brandt en G A Watermeyer.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    Does Maya calendar predict 2012 apocalypse?


    Authors disagree about what humankind should expect on Dec. 21, 2012, when the Maya's "Long Count" calendar marks the end of a 5,126-year era.

    Journalist Lawrence Joseph forecasts widespread catastrophe in Apocalypse 2012: A Scientific Investigation Into Civilization's End. Spiritual healer Andrew Smith predicts a restoration of a "true balance between Divine Feminine and Masculine" in The Revolution of 2012: Vol. 1, The Preparation. In 2012, Daniel Pinchbeck anticipates a "change in the nature of consciousness," assisted by indigenous insights and psychedelic drug use.

    The buildup to 2012 echoes excitement and fear expressed on the eve of the new millennium, popularly known as Y2K, though on a smaller scale, says Lynn Garrett, senior religion editor at Publishers Weekly. She says publishers seem to be courting readers who believe humanity is creating its own ecological disasters and desperately needs ancient indigenous wisdom.

    "The convergence I see here is the apocalyptic expectations, if you will, along with the fact that the environment is in the front of many people's minds these days," Garrett says. "Part of the appeal of these earth religions is that notion that we need to reconnect with the Earth in order to save ourselves."

    Source

  3. #3
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    Vaticinia Nostradami

    The Lost Book

    A mysterious book of cryptic prophecies discovered at the National Library has evidence to suggest that it is the final work of the most famous and controversial prophet in the history of the world, Nostradamus. Even more startling than the discovery of the book though, are the warnings it contains, which were so blasphemous and frightening in their time that they may have been intentionally suppressed until now. (Source)


  4. #4
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    'n Onlangse program op History Channel handel aangaande die profetiese sketse vervat in die Vaticinia Nostradami.
    Ek het die sketse 'n tyd gelede bekyk. Dit wys onteenseglik op die einde van die Pous van Rome, die einde van die geloof in Jahweh en die herstel van die vroulikheid in die Goddelikheid.

    Die sketse gaan so ver as om die Pous as die anti-chris uit te beeld.

    In wese kom dit daarop neer dat Jahwehisme die geloof van die anti-chris is. Jahweh is die stamgod van die Israeliete wat jaloers is op sy mede-stamgode in die Kanašnitiese panteon van gode en onskuldige babas in die derde en vierde geslag van niksvermoedende mense verdelg. (Klik hier vir meer oor Jahweh)

    'n Ontleding van die Vaticinia Nostradami bring ook die datum 21 Desember 2012 na vore.

    Liefde groete.

    Die Ou Man



  5. #5

    Default Re: 21 December 2012

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Jahweh is die stamgod van die Israeliete wat jaloers is op sy mede-stamgode in die Kanašnitiese panteon van gode en onskuldige babas in die derde en vierde geslag van niksvermoedende mense verdelg.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Dis seker hoekom so baie seuns deur Roomse priesters van Jahweh gemolesteer word. Dis 'n siek geloof.

  6. #6
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    Quote Originally Posted by Nordika View Post
    Dis seker hoekom so baie seuns deur Roomse priesters van Jahweh gemolesteer word. Dis 'n siek geloof.
    Jahweh se hoofkwartier is deesdae nie meer op 'n berg in die Arabiese Woestyn nie. Dit is in Rome en Jahweh se hoof verteenwoordiger om aarde is nie meer KŠjafas nie, maar die Pous van die Rooms Katolieke Kerk.

    Rome was deur die eeue bekend as die stad van die sewe berge/heuwels. (Sien Seven Hills of Rome.)

    4 En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en pÍrels, en sy het in haar hand 'n goue beker gehad, vol gruwels en die onreinheid van haar hoerery;

    5 en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde.

    6 En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.

    7 Toe sÍ die engel vir my: Waarom het jy jou verwonder? Ek sal jou die verborgenheid van die vrou vertel en van die dier met die sewe koppe en die tien horings, wat haar dra.

    8 Die dier wat jy gesien het, was en is nie, en sal uit die afgrond opkom en na die verderf vaar; en die bewoners van die aarde wie se name nie van die grondlegging van die wÍreld af in die boek van die lewe geskryf is nie, sal hulle verwonder as hulle die dier sien wat was en nie is nie, alhoewel hy is.

    9 Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit.

    Openbaring 17


    Seven Hills of Rome, group of hills on or about which the ancient city of Rome was built. The original city of Romulus was built upon Palatine Hill (Latin: Mons Palatinus). The other hills are the Capitoline, Quirinal, Viminal, Esquiline, Caelian, and Aventine (known respectively in Latin as the Mons Capitolinus, Mons Quirinalis, Mons Viminalis, Mons Esquilinus, Mons Caelius, and Mons Aventinus). (Britanica.com)

  7. #7
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    Hoe dit ookal sy, dit wil voorkom of Rome as die sentrum van Jahwehisme en die Pous as Jahweh se gesant op aarde as die anti-chris/hoer van Babilon uitgebeeld word.

    Dit blyk verder dat die geloof van Jahwehisme verdelg gaan word deur die Nuwe Geloof wat deur Siener van Rensburg, Johanna Brandt en G A Watermeyer voorspel is.

    Die Wysheid van Atlantis.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  8. #8
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    Die Christus, G A Watermeyer, Siener Van Rensburg en Johanna Brandt het ons Nuwe Geloof gekoppel aan die vroulikheid in die Goddelikheid wat geopenbaar sou word in die tydperk van die Waterdraer. (Lees meer daaroor by hierdie skakel.)

    Die Waterdraer is op sy beurt gekoppel aan die jaartal 2012 AD.





    Precession of the Equinoxes

  9. #9
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012

    Die Tydperk van die Vis loop amptelik op 20 Desember 2012 ten einde.

    Hierdie tydperk was die era van Jesus. Daarom het Jesus hom omring met vissermanne, het hy visse as voedsel uitgedeel, het hy opdrag gegee dat sy navolgers "vissers van mense" moes wees en is die ware simbool van die ware christendom die vis.

    Ichthys (more commonly spelt Ichthus, or sometimes Ikhthus, from Greek: ἰχθύς, capitalized ΙΧΘΥΣ or ΙΧΘΥC) is the ancient and classical Greek word for "fish". In English it refers to a symbol consisting of two intersecting arcs, the ends of the right side extending beyond the meeting point so as to resemble the profile of a fish, used by Early Christians as a secret symbol[1] and now known colloquially as the "sign of the fish" or the "Jesus fish. (Source)



    Ongelukkig is Jesus se era van die vis besoedel met Jahweh se evangelie van die dood en die doodskruis as simbool van 'n vergeldende manlike priesterdom.


    Wanneer die tydperk van Vis ten einde loop op 20 Desember 2012, begin die Tydperk van die Boer!

  10. #10
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: 21 December 2012


    Simboliek van die Voortrekkermonument

    Die monument is gebou as 'n huldeblyk aan die Voortrekkers, wat hulle kultuur na die binneland gebring het en daarom vorm orde, meetkundige presiesheid en simmetrie deel van die ontwerp van die monument. Die simboliek is soos volg:

    Hek: Die assegaaie stel die mag van Dingaan voor.

    Laermuur: 'n Laermuur van 64 waens verleen simboliese beskerming aan die monument.

    Hoekfigure: Die vier hoekfigure, naamlik Piet Retief, Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en die onbekende Voortrekkerleier, vorm 'n simboliese erewag.
    Vrou-en-kinderbeeld: Hierdie beeld is simbolies van die kultuur en Christendom wat deur die vroue op die Groot Trek gehandhaaf en uitgebou is.

    Swartwildebeeste: Simbolies van Dingaan se krygers.

    Driehoekige lys: Bo-om die monument is 'n lys van driehoekvormige depressies. Dit simboliseer vrugbaarheid. Die kulturele nalatenskap van die Voortrekkers moet groei.

    Buffelkop: Die buffel is die gevaarlikste verdediger in die Suid-Afrikaanse dierelewe. Hierdie buffelkop verdedig die monument simbolies teen aanslae van buite.

    Senotaaf: (Kenos - leeg, taphos - graf). Dit is die simboliese rusplaas van Piet Retief en al die Voortrekkers wat tydens die Groot Trek gesterf het.

    Sonstraal: In die boonste koepel van die monument is 'n opening waardeur die son skyn. Elke jaar op 16 Desember (die dag van die Slag van Bloedrivier) om twaalf-uur skyn die sonstraal op die woorde "Ons vir jou Suid-Afrika." Die woorde kom uit die Stem van Suid-Afrika. Die sonstraal is simbolies van God se seŽn wat op die werk en strewe van die voortrekkers gerus het.

    Vloer: Die heldesaal se vloer is met wyer wordende kringe marmer uitgewerk, met die senotaaf as uitgangspunt. Hierdie ontwerp, wat watergolfies voorstel nadat 'n klip in die water gegooi is, word wyer totdat dit die hele gebou vul. Dit simboliseer die verspreiding van die gees van opoffering wat van die Voortrekkers uitgegaan het, totdat die gevolge daarvan die hele land gevul het.

    Koepels: Bokant die heldesaal is 'n koepel met 'n groot ronde opening in die middel, wat deur 'n tweede koepel oortop word. Die omvang van die groot daad van die Voortrekkers word deur die boonstel koepel aangedui. As die lyne van hierdie koepel deurgetrek word, sou dit die hele monument in een groot sirkel omvang.

    Vlam: Simbolies van die vlam van beskawing wat in Suid-Afrika brand.

    Uit die Republikein



    Die vlam van beskawing
    Kliek op foto vir pdf

    Dit is opvalled dat Jahwehiste en pseudo-Israeliete (Israel Visie) in volksgeledere opvlieŽnd en vyandig teenoor die Voortrekker Monument reageer. Dit is geen toeval nie. Hulle voel aan dat die Voortrekker Monument die einde van Jahwehisme voorspel.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •