Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 17

Thread: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

  1. #1
    Member
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    52
    Posts
    38
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    37

    Default Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Gaan lees gerus hier verder. Hierdie manne lyk my het n plan. Hoop net nie die VN spul het weer iets hiermee te doen nie.

    (Gesprek op boerevryheid.co.za het betrekking "Die-plan-wat-ons-Boere-Republieke-gaan-terugkry" is ongelukkig nie meer beskikbaar nie.)
    Die drie Fleur de Lills

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Wat geprofeteer is, sal realiseer.

    Daar gaan egter nie Boere Republieke wees nie. Daar gaan slegs een Boerland wees, waarin die Wysheid van Atlantis uitgeleef gaan word.

    Hierdie ideaal gaan nie deur ideologiese regses, verregses en hulle Joodse stamgod Jahweh, bewerkstellig word nie, maar deur regdenkende Boere as werktuie van die God van Hemele en Aarde.

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    ...Daar gaan slegs een Boerland wees...

    Ek hou van die naam



    BOERLAND

    Dit klink soos 'n vry Land (sonder Republikeinse of ander dogmas... ) skoon en rein!

    groetnis
    knipmes

  4. #4
    Member
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    52
    Posts
    38
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    37

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Wat geprofeteer is, sal realiseer.

    Daar gaan egter nie Boere Republieke wees nie. Daar gaan slegs een Boerland wees, waarin die Wysheid van Atlantis uitgeleef gaan word.

    Hierdie ideaal gaan nie deur ideologiese regses, verregses en hulle Joodse stamgod Jahweh, bewerkstellig word nie, maar deur regdenkende Boere as werktuie van die God van Hemele en Aarde.

    Toevallig was die Boere vasgeverf in die party politieke speletjies van Botha en Hertzog met hulle twee partye net na die Boere oorlog.

    Sogenaamd om die verraaiers en die hensoppers en die hanskakies en die joiners weer saam met die Bittereinders te algameer.
    Die term Afrikaner laat my sterk aan hierdie dink.

    EK persoonlik dink die ontwaking het maar net begin maar dit is goed om dit te sien gebeur.

    Oortuiging is veel makliker as nat handdoeke.

    Die stamgod en die israeliet is gelukkig nou ook waar hulle hoort.Mooi netjies vasgeverf in hulle etopia en euforie.Die stryery kom nog tussen die Yawhisme en die Skepper van Hemel en Aarde.Ek het intussen met verskeie persone gepraat en die plan is blybaar nie om die VVO en die NWO nader te trek nie.Geheimsinnig is hier die wagwoord.
    Die drie Fleur de Lills

  5. #5
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    ...Die stryery kom nog tussen die Yawhisme en die Skepper van Hemel en Aarde...
    Naand Boerland,

    Ek loop nie die politieke pad nie, want die geskiedenis wys dis gedoem eeue gelede al, tevergeefs keer op keer... logika hou my weg daarvan.

    Ek wil egter hier 'n gedagte in die donkerte loslaat...

    die geveg gaan nie tussen Yawehisme en Die Skepper van Hemel en Aarde wees nie...
    maar tussen Jawehiste, Yawehiste, en elkeen wat verkies om aan die doodskruis godsdiens waarvan daar derduidende denominasies is gebonde te wees. Saamstaan is soos water en olie... nat handdoeke en al.

    Sterkte met die pad in elk geval...

    Die wat van "Bo" gebore is sal nie deelneem aan hierdie geveg nie, want materialisme is nie die doelpunt en middelpunt van ons bestaan nie...

    groetnis
    knipmes

  6. #6
    Member
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    52
    Posts
    38
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    37

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Naand Boerland,

    Ek loop nie die politieke pad nie, want die geskiedenis wys dis gedoem eeue gelede al, tevergeefs keer op keer... logika hou my weg daarvan.

    Ek wil egter hier 'n gedagte in die donkerte loslaat...



    maar tussen Jawehiste, Yawehiste, en elkeen wat verkies om aan die doodskruis godsdiens waarvan daar derduidende denominasies is gebonde te wees. Saamstaan is soos water en olie... nat handdoeke en al.

    Sterkte met die pad in elk geval...

    Die wat van "Bo" gebore is sal nie deelneem aan hierdie geveg nie, want materialisme is nie die doelpunt en middelpunt van ons bestaan nie...

    groetnis
    knipmes
    Die politieke pad is n doodgebore pad.Ongelukkig om n Volk te kry wat afvallig geword het moet jy hulle weer op n manier bymekaar trek.

    Daar is net n paar maniere wat bestaan.Die NP het dit probeer doen om n patriotiese nasionalistiese gevoel te laat ontwaak.Hulle het klaaglik misluk.

    Dit is tyd vir nuwe denke.
    Die drie Fleur de Lills

  7. #7
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Lol!!!!!!!!!!!!!!!!
    Last edited by Silencio; 20th January 2011 at 18:34.
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  8. #8
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    47

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Quote Originally Posted by Boerland View Post
    Dit is tyd vir nuwe denke.
    Hierdie gesprekke het rondom September tot November 2011 plaasgevind. Wat het tot op datum gebeur? Was dit bloot ('n) gedagte/s wat doodgebore was?

    Daar het op politieke front heelwat verander. Het die veranderinge ons nader aan 'n oplossing gebring?

    Groetnis.

    Carel.
    [SIGPIC][/SIGPIC]

  9. #9
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Quote Originally Posted by Carel van Heerden View Post
    ...Het die veranderinge ons nader aan 'n oplossing gebring?

    Carel, ek het my verlustig in die vreeslike woelinge rondom die planeet X of Nibiru soos dit bekend staan.

    Dinge verander deesdae letterlik per minuut tot uur in plaas van dae of maande of jare... mens kan omtrent nie voorbly met die dinge nie.
    Veral hier op eie bodem gaan dit ook nie juis veel beter nie. Die Wit volk het steeds soveel uiteenlopende rigtings dat die smelt kroese nie juis hond haaraf kan of gaan maak nie. Myns insiens gaan eers die hele verwoesting en gepaardgaande skoonmaak plaasvind, waarna ons dan sal opstaan en doen. Die Geseende volk voorspelling sal moontlik eers na vore kom as ons die Nibiru saga dalk hier op die Suid punt van Afrika oorleef het sonder veel beserings?

    Sou die voorspellings van die skade wat die planeet X sou aanrig, waar wees, dan is daar duidelik geen plek in die aarde, onder die aarde, of op die aarde en in die lug nie. Sou jy dit moet vryspring sal jy dit vryspring, anders is die doem profete se voorspelling dat dit "nag Nella" sal wees.

    Nou is daar 'n vraag: As die rykes (en skelm'es?] nou in hulle se spelonke gaan wegkruip en dan agterna wil oorneem weer? Dit rym nie vir my nie!

    Ek vir een bly net waar ek is. Sal niks oorkom nie, ek weet dit sommer.
    Sien, as my Hemelse Vader my wil wegneem hier, of totaal wil verwoes soos mens 'n muskiet vermorsel dat niks oorbly nie, dan is dit heeltemal goed met my. As ek wat ookal moet oorleef en aangaan, is dit ook goed so. Ek help graag in liefde en respek, al is dit net ook vir 'n oomblik in die ewigheid van tydlose tye.

    Niks wat beplan word vandag sal vrug dra nie! Glo my vry!









    groetnis
    knipmes

  10. #10
    Member Carel van Heerden's Avatar
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Amsterdam
    Posts
    251
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    47

    Default Re: Die plan wat ons Boere Republieke gaan terugkry

    Knipmes,

    Net eers enkele opmerkings rakende Nibiru. Daagliks ontvang ek ‘n e-pos rakende Nibiru. Hierdie e-pos bevat die nuutste inligting . Hierdie inligting word wêreldwyd verkry en sluit wetenskaplike verslae, nuutste waarnemings ensomeer in.

    Die volgende is een van vele foto’s wat ek gister ontvang het. Ook plaas ek ‘n uittreksel uit ‘n verslag.




    There's also been a lot of speculation on the Internet that an asteroid might strike in the Atlantic Ocean around Sept. 23 or 24, causing devastation on the East Coast of the United States from the resulting tsunami.

    The Jade Helm military exercises started on July 15 and are scheduled to conclude in September. But even that could be a smokescreen. The military is already in place now, so a catastrophic event such as an asteroid strike, meteor storm, volcano eruption or earthquake could happen at any time.

    Obviously I can't guarantee Planet X will arrive in September or October. If I had access to the information NASA is covering up, I could make a more definite prediction. I don't know exactly when Planet X will get here, but I think we should all be prepared for the possibility that it will arrive sooner than some of the predictions posted on the Internet -- December 2015 or March 2016.

    The point is, it's going to happen soon. Probably by the end of this year, and if not, almost certainly by the end of 2016.


    Vervolgens ook ‘n aanhaling van Arthur Schopenhauer – aan ons almal baie bekend:

    "All truth passes through three stages. First, it is ridiculed. Second, it is violently opposed. Third, it is accepted as being self-evident."


    Dat baie mense dit as “ridiculated” beskou is ‘n pluspunt. Dié wat dit “violently opposed” maak my baie gelukkig. Ernstige probleme begin as dit as “self-evedent” beskou word.

    Die laaste paragraaf mag oënskynlik nie sin maak nie. Juis bogenoemde beskouings gaan waarskynlik meewerk dat daar ‘n Boere Republiek ontstaan.

    Jou aanhaling, “Nou is daar 'n vraag: As die rykes (en skelm'es?] nou in hulle se spelonke gaan wegkruip en dan agterna wil oorneem weer? Dit rym nie vir my nie!” rym egter vir my. Dit hang af vanuit watter hoek jy daarna kyk.

    …./vervolg.

    Groetnis.

    Carel.
    [SIGPIC][/SIGPIC]

Similar Threads

  1. Technical point van hemel toe gaan
    By Silencio in forum Humor
    Replies: 0
    Last Post: 25th November 2010, 14:10
  2. Die VVK se plan wat verdoesel word.
    By Boerland in forum Nuus
    Replies: 0
    Last Post: 25th October 2010, 20:09
  3. Pasop vir die Boere!
    By knipmes in forum Kletshoekie
    Replies: 1
    Last Post: 9th February 2010, 20:26
  4. Die NG Kerk gaan herbesin oor saamwoon
    By Stefanus in forum Artikels uit die media
    Replies: 2
    Last Post: 8th December 2009, 08:08

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •