Results 1 to 3 of 3

Thread: Wit Tente in die Karoo...

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Wit Tente in die Karoo...

    Smaak my mos dit wil voorkom asof die tente reeds hul opwagting maak, soos 'n dief in die nag!


    Gemeenskap krap kop oor VN-tentedorp

    2011-01-06 05:51 Cobus Claassen

    Lede van die Wallmansthal-gemeenskap, noord van Pretoria, krap kop oor ín tentedorp van die Verenigde Nasies se hoŽ kommissariaat vir vlugtelinge (VNHKV) wat uit die bloute hiťr wortel skiet.

    Van die eerste tente is vroeŽr die week opgerig, maar niemand weet wie die nuwe inwoners is of wie die projek bestuur nie.
    Die grond is in 2007 deur me.

    Lulu Xingwana, destydse minister van landbou en grondsake, aan ín groep begunstigdes toegeken.

    Die begunstigdes is glo in 1968 deur die apartheidsregering van diť grond verwyder.

    Die grondeisekommissaris van Gauteng en Noordwes het die grond aanvanklik aan die beguns≠tigdes toegeken as alternatiewe grond nadat hulle die aangrensende grond waarop die weermagbasis se opleidingsentrum geleŽ is, geŽis het.

    Die Buffelsdrift-bewarea en inwoners in die omgewing het sedertdien beswaar gemaak teen die besluit en die hofaansoek om die hersiening moet nog afgehandel word.

    Die Pretoriase hooggeregshof het in Desember verlede jaar gelas niemand mag op die grond gevestig word voordat die nodige infrastruktuur nie voorsien is nie.

    Mnr. Sipho Ledwaba, wat eergister in ín tent ingetrek het, sÍ hy moes net meer as R1 000 vir sy erf betaal, maar weet nie aan wie nie.

    ín Ander man, wat nie sy naam wou noem nie, sÍ hy het tot onlangs buite Polokwane gewoon.

    Hoewel daar nog net sowat 30 tente opgeslaan is, het talle voornemende inwoners gister by Beeld se besoek opgedaag.

    Mnr. Arnold van Niekerk, DA-raadslid van wyk 5, sÍ gín mens weet wie agter die tentedorp sit nie. ďAs dit ín VN-vlugtelingkamp is, moet daar sekere prosedures op regeringsvlak gevolg word. Daar is geen infrastruktuur nie.Ē

    Me. Pumla Rulashe, die VNHKV se woordvoerder in Suid-Afrika, kon nie vir kommentaar bereik word nie.

    Bron


    groetnis
    knipmes

  2. #2
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Wit Tente in die Karoo...

    There is growing concern in the Afrikaans community about the highly secretive activities of UNHCR Ė its tents are being used to set up a rapidly-growing tent-town where South African citizens from as far away as Pietersburg allegedly pay R1,000 for each erf. They are being moved into UNHCR tents at a highly-disputed land-site in the smallholding area of Wallmansthal, north of Pretoria. It is located near Grand Central airport and a military base and resorts under the Pienaarsrivier area.




    They donít look like impoverished refugees:

    People were already moving into mystery UNHCR-camp near Wallmansthal: one man, a South African named Sipho Ledwaba, told Beeld newspaper that he had to Ďpay just above R1,000 for my erfĒ, but he didnít know the person heíd paid the money to.





  3. #3
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Wit Tente in die Karoo...

    Wie is hulle, waarvoor staan die unhcr en wat is hul missie: bietjie meer hieroor op die onderstaande link:

    http://www.unhcr.org/pages/4a02d7fd6.html

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

Similar Threads

  1. Wit Tente in die Karoo
    By Die Ou Man in forum Volksake:
    Replies: 7
    Last Post: 17th June 2010, 12:46

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •