Results 1 to 2 of 2

Thread: Rassis, Regs of Liberaal.

  1. #1
    Member
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Noord Transvaal
    Age
    52
    Posts
    38
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    37

    Default Rassis, Regs of Liberaal.

    Rassis, Regs of Liberaal.

    Vir meer as 5 dekades is die sogenaamde regses vasgeverf in die politieke hoek van regs van die regering.
    In die afgelope sestien jaar is regs verder afgebreek en word na ver regs of ultra verregs of selfs terroristies van aard verwys.
    Die libelaris word weer vasgeverf as links of verploeterd en word na hulle verwys as verraaiers of soortgelyk.
    Die nuwe term rassis tree dus op die voorgrond.As jy n rassis is beteken dit in kort dat jy geen persoon die lewensruimte bo n ander gun nie.Dit beteken dat urineer in die publiek nie reg is nie.Dit beteken dat dronkenskap in die publiek verkeerd is.So kan ons n legio "rassistiese foute" uitwys.In die verlede was hierdie sogenaamde foute net pleinweg goeie of swak maniere.

    Die versinsel dat as jy regs of links is jy outomaties rassisties is, is bog. In vandag se politieke atmosfeer en sogenaamde reenboog nasie bestaan daar nie meer n term soos links of regs nie. Rassisme vier hoogty hetsy jy jouself beskou as links of regs.

    Om nie met n ander te meng nie maak definitief nie van jou n rassis nie. Om links of regs te wees maak ook nie van jou n rassis nie. Wat van jou n rassis maak is haat. Jy haat met n oorweldigende haat en wil die betrokke nasie verdelg.

    Dus sonder om mekaar op te vryf sal ons moet werk aan n metode waar links en regs verdwyn en waar die term rassis uit sterf.
    Dit kan slegs gedoen word waar elke Volk en waar elke taal voorrang geniet.
    Veelrassigheid kan nooit werk nie en sal soos n kanker eet totdat daar niks oorbly nie.
    Die drie Fleur de Lills

  2. #2
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Rassis,Regs of Liberaal.

    Goed, wat van al die nasies respekteer mekaar se ruimte, kom mekaar nie te na nie, steel nie, moor nie, verkrag nie, en onderdruk nie, almal kry 'n plekkie in die son, almal kom iewers deur daarvoor te werk, let wel - daarvoor te werk, dit regverdig te verdien. Wat van die rasse lewe in vrede saam met mekaar, en gee mekaar nie aanstoot nie, soos byvoorbeeld op vakansie dae kan hulle hulle parties gaan hou waar hulle bly en nie oorkant die veld waar die musiek, die geskree en die gemors wat agterlaat word jou tot raserny dryf nie, wat dink jy sal gebeur as ek nou vrou alleen na 'n groep van 3 - 4 honderd toe stap en mooi vra om nie die mooi natuur oorkant my woonstel te besoedel deur hul bierblikke en kosborde ens daar te los nie en om asseblief nie die musiek so te speel dat satalliete die klank kan optel nie? kom ons wees realisties - nee dit sal nie gebeur nie. ek hoop ons kan almal in vrede leef en ek wil hul nie verdelg nie, hul verdien 'n plek in die son, net nie so dat dit al die onskuldiges se son wegvat omdat greedyness hul oorheers nie.

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •