Results 1 to 5 of 5

Thread: Welkom ISRAELIET

  1. #1
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    60

    Default Welkom ISRAELIET

    Ek en ISRAELIET het mekaar gister raakgeloop.

    Quote Originally Posted by ISRAELIET View Post
    HALLO DOM.

    Baie bly om jou weer te hoor my vriend

    Het jou geselskap baie gemis. :clink

    Jacques
    Hallo Jacques.

    Ek het spesiaal vir jou hier 'n mooi storie geskryf.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Hartlik welkom ISRAELIET. Ons sal hier maar met deernis in B(r)oerskap verskil as ons moet verskil. Ons sien uit na jou deelname.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #2

    Default Re: Welkom ISRAELIET

    Baie welkom ISRAELIET! Dis goed om jou hier te sien! Hoop jy kuier lekker saam met ons.
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  3. #3
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Welkom ISRAELIET

    Naand ISRAELIET, welkom ook van my af... ek onthou die geselsies tussen jou en DOM, en kyk met geesdrif vorentoe na lekker kuier...

    groetnis
    knipmes

  4. #4

    Default Re: Welkom ISRAELIET

    D O M, Vicky en Knipmes.

    Baie dankie vir die verwelkoming.
    Ons stem nie altyd saam nie, maar ons is mos broers en susters onder ons Hemelse Vader die Drie Enige God.
    EK IS NIE HIER OM MET JULLE IN ARGUMENTE BETROKKE TE RAAK NIE, MAAR N BETER INSIG TE KRY OOR ASPEKTE.

    Daarom glo ek ons gaan baie lekker gesÍls hier.
    Sal erken ek baie kere kwaad geword vir D O M, maar ek het baie respek vir hom.

    Weereens baie dankie. :113:

  5. #5
    Member Onrustig's Avatar
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Wakkerstroom
    Age
    66
    Posts
    5
    Rep Power
    0

    Default Re: Welkom ISRAELIET

    Hallo ISRAELIET,
    Ja, welkom hier. Ek is ook nuut(Lid). Ek glo ons kan jou kan van die saak hoor. Dit sal intresant wees.

    Groetenis

    Onrustig:

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •