Kom Ons Vat Die Langpad

Eendag op 'n langpad na nerens het my węreld net gaan staan
ek vertel jou my storie
Diep in my gedagtes met jare van verlange in haar oë het sy daar gestaan
Sy was daar met die wind ver van voor Met 'n ketting om haar
hart in 'n węreld van onsin
Sy was daar met die son in haar oë
In 'n doodgeloopte straat kon ek haar woorde net nie glo nie
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n węreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die węreld weer sin
Eendag op 'n lanpad na erens het my węreld weer begin en
dis nou my storie
Sy's nog daar en sy ry op die wind
Met 'n rigting in haar hart het sy ons węreld weer laat opstaan
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n węreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die węreld weer sin En die oomblik is
hier ons kan aan die sterre gaan raak
En die oomblik is hier ons is nou vir ewig
Op die langpad loop ons saam

Kurt Darren