Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 25

Thread: Die Drie-Eenheid Lering

  1. #11
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Ons weet reeds dat die Katolieke Drie-Eenheid eers in die jaar 381nC geformuleer is. Tog is die idee van 'n drie-enige god reeds duisende jare oud.

    Die Egiptenare se drie-enige god was Osirus, Isis en Horus.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #12

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Nou watse rol speel die Heilige Gees dan. Is Hy ook God? Hoe verduidelik Oom Sy titel en rol?

  3. #13

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Hallo D O M.

    Wanneer ek bid begin ek altyd met fase van,:
    "Onse VADER wat in die HEMELE is"

    Ek het al opgelet wanneer mense gebed doen, begin hulle ook met die fase.

    Hoekom?
    Omdat hy ons VADER is, en ons sy kinders.

    Dan is ek mos n seun van GOD, dat Adam en Eva my oer oupa en ouma is.
    Soos alle mense wat kan bloos ( blank).

    Genesis 6

    1 TOE die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is,

    2 sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.
    Die seuns en dogters wat hier van gepraat word is maar net die blankes, kinders van GOD.

    Johannes 3

    16 Want so lief het God die wÍreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hÍ.
    Dit is soos ek dit sien en glo.
    GOD die VADER
    GOD die SEUN JESUS / JHWH
    GOD die HEILIGE GEES

  4. #14

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Quote Originally Posted by Wiewilweet View Post
    Nou watse rol speel die Heilige Gees dan. Is Hy ook God? Hoe verduidelik Oom Sy titel en rol?
    Hier kom n ding.
    Ja, die Heilige Gees is ook GOD.
    Met Jesus se opvaarding het GOD n vertrooster agtergelaat, naamlik die Heilige Gees.

  5. #15
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Quote Originally Posted by Wiewilweet View Post
    Nou watse rol speel die Heilige Gees dan. Is Hy ook God? Hoe verduidelik Oom Sy titel en rol?
    Die Allerhoogste en die Heilige Gees is die geestelike Vader en Moeder van die Christus.

    Lukas 1

    30 En die engel sÍ vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.

    31 En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem.

    32 Hy sal groot wees en die
    Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee,

    33 en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.

    34 Toe sÍ Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie?

    35 En die engel antwoord en sÍ vir haar:
    Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  6. #16
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Ons weet reeds dat die Katolieke Drie-Eenheid tydens die kongres van Nicea geformuleer is. Dit is hierdie Drie-Eenheid wat tot vandag nog in die kerk aanvaar word. Dit is tydens hierdie kongres dat die Christus in status verhef is tot God deur die hou van 'n stemming.

    Dit is interessant om daarop te let dat ons Germaanse voorouers nie hierdie formule aanvaar het nie, maar die konsep van Arius van AlexandriŽ onderskryf het. Hiervolgens het Jesus op geen stadium aangedui dat hy God is of dat hy aanbid moet word nie, maar wel dat hy gevolg moet word.



    Arius.jpg

    Aruis




    Liefde groete.

    Die Ou Man

  7. #17
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Die elite onder die Germaanse stamme was aanhangers van Arius se doktrine (Arianisme) en het die Nicea doktrine verwerp. Die Germane is egter later deur aanhangers van die Nicea Drie-Eenheid onderwerp.

    Emperor_Banner.gif

    Banner of the Ancient Teutonic Arian Order
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  8. #18
    Member
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    47
    Posts
    1
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Goeie More,

    Ek het onlangs met Ů selgroep vir 16jariges begin en die vrae is soms baie moeilik. Ek is net Ů doodgewone Ma wat Ů behoefte in ons area raakgesien het en ek probeer so goed ek kan hierdie seuns lei in my Vader se woord. Kan U dalk help...gisteraand se groot vraag: 'WIE HET VIR GOD GEMAAK, WAAR KOM HY VANDAAN?" Enige voorstelle oor hoe ek dit in hulle "taal" vir hulle kan verduidelik sal van groot hulp wees.

    Baie dankie en Blessings!

  9. #19
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    BISMARCK, jy kan by hierdie skakel gaan lees vanaf pos 3.

    God was daar, lank voordat God begin het om te skep. (Genesis1)

    Vra gerus as jy meer inligting soek.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  10. #20
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default

    Ons moet baie versigtig wees,wat ons as mense kweit raak,ek sal dit waardeer as die ou man homself duideliker wil stel,met sy stelling van "die Allerhoogste en die Gees is die geestelike vader en moeder van die Messias". Dit klink vir my baie katoliek agtig. lekker dag! sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device

Similar Threads

  1. God is anders, sÍ Drie-eenheidsleer
    By Carel van Heerden in forum Artikels uit die media
    Replies: 3
    Last Post: 6th May 2019, 00:41
  2. Replies: 1
    Last Post: 19th April 2009, 14:08

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •