Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 25 of 25

Thread: Die Drie-Eenheid Lering

  1. #21
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post
    Ons moet baie versigtig wees,wat ons as mense kweit raak,ek sal dit waardeer as die ou man homself duideliker wil stel,met sy stelling van "die Allerhoogste en die Gees is die geestelike vader en moeder van die Messias". Dit klink vir my baie katoliek agtig. lekker dag! sabbatariŽr
    Posted via Mobile Device
    SabbatariŽr.

    Ek herhaal my pos 10 vir jou gerief.

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Ter wille van duidelikheid wil ek dit onomwonde stel dat ek onvoorwaardelik glo aan die Drie-Enige God.

    Die Drie-Eenheid waarin ek glo, hou egter nie verband met die Katolieke leuen nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Volgens die Bybel was Josef en Maria die biologiese vader en moeder van die Christus.

    Volgens die Bybel was die geestelike Wesens, te wete die Allerhoogste en die Heilige Gees betrokke by die geboorte van die Christus.

    Die Allerhoogste is die Vader en die Heilige Gees die Moeder van alles wat lewe.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #22
    Member
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Mogwase north west province south africa
    Posts
    11
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Hallo D.O.M waar kom jy daaran dat die Heilige Gees die moeder is van alles wat lewe,insluitende Yashua! Waar is jou Skriftuurlike bewyse daarvoor. Ek dink jy suig goed uit jou duim uit, die Skrif stel dit onomwonde dat "Whoever beleives that Yahshua is the Messiah is born of Elohim and everyone who loves Him who BEGOT also loves him who is BEG0TTEN of Him".1John 5:1 Yahshua is Elohim,Hy is die Woord,Hy was in die begin van die skepping by Elohim. Lees asb jou Skrif reg,moenie jou eie interpretasie maak nie asb? Lees Joh.1:1-4.ook Openbaring 19:13. Die Woord is Yahweh=Yahshua=Elohim. Groetnis SabbatariŽr.
    Posted via Mobile Device

  3. #23
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post

    Yahweh=Yahshua=Elohim. Groetnis SabbatariŽr.
    Posted via Mobile Device
    Jou stelling hierbo is nie waar nie.

    Jahweh, die jaloerse stamGod van die Semiete is nie die Elohim nie, ook nie die Allerhoogste nie, ook nie die Christus nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #24
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Quote Originally Posted by SabbatariŽr View Post

    Hallo D.O.M waar kom jy daaran dat die Heilige Gees die moeder is van alles wat lewe,insluitende Yashua! Groetnis SabbatariŽr.
    Posted via Mobile Device
    Kom ek neem dit verder.

    Eva is die Moeder van alles wat lewe, insluitende die Christus.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  5. #25
    Member Ou Sanna's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    75
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    43

    Default Re: Die Drie-Eenheid Lering

    Hi Almal

    As ons kyk na die 3-enige lering, en dit is basies geformuleer en "vasgemaak" deur sinode vergaderings, dan kan ons net sowel aan die 4-enige lering begin werk, omdat Melgisedek, die hoŽ priester van die Allerhoogste gelyk gestel is aan die Seun Van God??

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Ons weet reeds dat die Katolieke Drie-Eenheid tydens die kongres van Nicea geformuleer is. Dit is hierdie Drie-Eenheid wat tot vandag nog in die kerk aanvaar word. Dit is tydens hierdie kongres dat die Christus in status verhef is tot God deur die hou van 'n stemming.

    Dit is interessant om daarop te let dat ons Germaanse voorouers nie hierdie formule aanvaar het nie, maar die konsep van Arius van AlexandriŽ onderskryf het. Hiervolgens het Jesus op geen stadium aangedui dat hy God is of dat hy aanbid moet word nie, maar wel dat hy gevolg moet word.

    Groete
    Ou Sanna

Similar Threads

  1. God is anders, sÍ Drie-eenheidsleer
    By Carel van Heerden in forum Artikels uit die media
    Replies: 3
    Last Post: 6th May 2019, 00:41
  2. Replies: 1
    Last Post: 19th April 2009, 14:08

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •