Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 17 of 17

Thread: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

  1. #11
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Pionier,

    Prontuit is die antwoord weereens dit wat onderandere ons begaafde Die Ou Man so duidelik uitspel:


    dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is



    Die geskiedenis is vol van die feit dat daar alewig 'n judas of tien onder ons skuil... elke keer wat die volk of geledere uit die volk dit op hulself neem om die laer te trek, dan faal dit met ons mense wat of alles verloor of opeindig in die tronk as vyand van die staat, weens judasse wat of reg of verkeerdelik opgetree het... en die rede daarvoor was nog altyd... materialisme, wat ideologiee as meestal verkrampte vashouding aan die verlede insluit.

    Wanneer ons dit vanself doen, uit ons eie uit, dan sal dit nie werk nie!

    Maar wanneer dinge spontaan uit nood, met ander woorde wanneer almal van die volk, nie net sekeres op die plaase byvoorbeeld nie, maar almal van ons volk in direkte nou hier lewensgevaar sal wees, en daardie situasie ons dan noop om saam tot redding te bid, dan gebeur wat by Bloedrivier gebeur het... die verskil van toe en nou is dat nou nog is ons nie in gevaar nie, in elk geval nie as volk in geheel nie... baie kan verskil met my weens weereens ideologiee, maar ek seg dit omdat ek verskil want ek gaan weleswaar maandag oggend maar weer in my kar klim en lekker musiek luister oppad werk toe, en weer terug in die aand waar ek by die spar uitklim en sweets koop saam met 'n brood... soos duisende van my volksgenote, waar is die gevaar? Natuurlik kan mens argumenteer dat enigiets met mens kan gebeur, aardbewings, tsunami's, modderstortings, storms, vloede, en oorloe... high-jackings en aanrandings, beplande moorde, noem maar op, dis deel van die beskawing, maar dit beteken nie ons as volk BESEF ALMAL
    op een ogenblik
    dat nou's daar k@k nie! Dis eers wanneer ons almal gelyk weens watter rede ookal tot daardie punt kom as geheel wat die beginpunt ons genadiglik bereik het...

    Die Gelofte by Bloedrivier begin met... "Hier staan ons nou in een ogenblik...
    Oom Niklaas : smeltkroese??
    Daar gaan nog baie water en gemors in die see loop voor ons daardie punt kan bereik, en ryp druk gaan dit nie aanhelp nie, jammer om te se.


    groetnis
    knipmes

  2. #12
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Ek is nie een wat lief is daarvoor om spesifiek voorspellings te maak nie, maar as mens die groter prentjie bekyk, dan begin dinge nou heel na 'n punt toe staan. Ek noem maar op:

    • 2012
    • Wederkoms
    • Nuwe Wereld Orde
    • Merk van die dier
    • Burgeroorloe
    • Derde Wereld Oorlog
    • Anti-Christ verskyning



    Myns insiens is die nou skielike verskyning van die chaos aanslag met aandring op en van demokrasiee as doel vir die olieryke wereld van die Semiete nie toevallig nie, maar goed georgisteerd met ten doele as amper laaste skuiwergat om juis die nuwe wereld orde in plek te kry met totale beheer oor alles, insluitend die rykste rykdom genaamd swartgoud of "crude oil"

    Eers wanneer die nuwe wereld orde in plek is, waar daar gereken word dat ons almal totaal beheer gaan word:

    • merk van die dier = rekenaar skyfie met alle beheer oor mens
    • totale beheer oor die internet
    • totale beheer oor ons gesondheid, leefwyses, voedsel, medisyne,
    • beheer oor die geldmag, werksmag, geldmag per persoon
    • aanslag op die enigste vesting teen dit genaamd Gesin, Familie...
    • goddelose aanslag op sedelikheid


    dan eers gaan ons as volk die laaste smeltkroes deurgaan wat dat tot die punt gaan kom waar Pionier wil uitkom...

    of is ek verkeerd? net tyd sal ons leer...

    weereens seg ek, wees geduldig, wees waaksaam, wees getrou, wees opreg en eerlik, en wees vry!! (wanneer ek uit hierdie huis van klei klim gaan ek terug Hemele toe, weg van muskiete en slange en 'duiwels"..)

    Merk ek het niks oor Geloof of godsdiens in hierdie twee poste genoem nie... want slegs die individu as mensekind het weens "vrye keuse" die vermoens om eie toekoms te bepaal, ons kan nie ons Geliefde God daarvoor blameer nie!

    groetnis
    knipmes

  3. #13
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Merk ek het niks oor Geloof of godsdiens in hierdie twee poste genoem nie... want slegs die individu as mensekind het weens "vrye keuse" die vermoens om eie toekoms te bepaal, ons kan nie ons Geliefde God daarvoor blameer nie!

    groetnis
    knipmes
    Knipmes jy spaar my baie moeite, juis die punt waarby ek wil uitkom!

    Deesdae is die mense so lief om te se ons is afvallig ons dit ons dat, daarom bevind die land en sy my mense hom in die huidige situasie. Dit is nie waar nie.

    Ek maak hierdie stelling vervolgens: Indien die Boer nie sy bestaansreg in sy hande neem en koester nie, gaan daar maar net van ons in geskiedenis boeke gelees word.


    Terloops ek is bewus hierdie bespreking het weinig met Godsdiens te make, ek pos dit egter hier waar mense op hoe vlak met mekaar kan redeneer sonder dat die een die ander dwaas probeer maak.

    Groetnis

  4. #14
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    39

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Pionier, sies vir jou, jy antwoord my nie, wat sal die rede daaragter wees, dit is tog redelike en duidelike vrae / gesprekvoering?

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  5. #15
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    50

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by Silencio View Post
    Pionier, sies vir jou, jy antwoord my nie, wat sal die rede daaragter wees, dit is tog redelike en duidelike vrae / gesprekvoering?

    Groetnis
    Silencio

    Stiltetjie gee vir my bietjie kans asb. ons kom daarby.



    Groetnis

  6. #16
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    ..Terloops ek is bewus hierdie bespreking het weinig met Godsdiens te make, ek pos dit egter hier waar mense op hoe vlak met mekaar kan redeneer sonder dat die een die ander dwaas probeer maak...

    Wendag is 'n tuiste vir alle redenasie en denke, vry en respekvol, inderdaad...









    groetnis
    knipmes

  7. #17
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    ...Indien die Boer nie sy bestaansreg in sy hande neem en koester nie, gaan daar maar net van ons in geskiedenis boeke gelees word...

    Pionier, gee kans, wees geduldig, alhoewel daar geseg kan word dat die vroee oggend voeltjie vang die wurmpie, is dit ook wel deeglik so dat die een wat geduldig wag die beste keuses het.

    Daar word al vir 'n paar honderd jaar oor ons gelees in die geskiedenis boeke, en nou selfs word ons uit die skool geskiedenis boeke uitgeskrywe, wees egter nie bevrees nie.

    Elke oomblik bring ons nader aan mekaar, nader aan ons toekoms en nader aan ons doel hier... wees rustig en soos die Japanese seg:

    Life's a Journey... enjoy the RIDE


    nie die fokus op die eindpunt alleenlik nie!

    Oom Niklaas en ons ander Profete het dan duidelik uitgespel dat die Boerevolk van Suid-Afrika die mees geseendste en Godsliewende volk op aarde gaan wees, so?










    groetnis
    knipmes

Similar Threads

  1. Afrikaner of Boer?
    By knipmes in forum Kletshoekie
    Replies: 30
    Last Post: 31st January 2011, 20:12
  2. Atlantis en die Boer
    By Die Ou Man in forum Volksimbole
    Replies: 22
    Last Post: 10th April 2010, 23:24
  3. Boer Genocide
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 7
    Last Post: 8th April 2010, 23:59
  4. Dagboek van 'n Boer II
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 1
    Last Post: 1st April 2009, 10:10
  5. Dagboek van 'n Boer
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 5
    Last Post: 17th March 2009, 15:07

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •