Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 17

Thread: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

  1. #1
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Uit verskeie gesprekke hier sowel elders is daar al vrae gevra oor die logiese benadering wat die Boer moet volg ten einde volksvryheid te bewerk.
    Sommige wil die Republieke her instel ander wil so vinnig moontlik Afrikanernasionalisme probeer vernietig om 'n Boere koninkryk daar te stel.
    Ander opsies wat bespreek word is 'n Teokrasie of raadsbestel.

    Ten einde vas te stel moet ons ongelukkig in die geskiedenis gaan grawe.

    Enige insette word verwelkom.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    My persoonlike oortuiging is dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is.

    Daar is verskeie manifestasies van georganiseerde, mensgemaakte oplossings. Ek haal een aantal aan:

    Boerevryheid se "mensgemaakte oplossing" stel as 'n vereiste dat hul ondersteuners trou sweer aan die Joodse demoon van die Jehovah Getuienis, genaamd Jahweh.

    Die Suidlanders sweer ook trou aan die Jahweh-demoon wat die voorhuide van hul penis opeis as pand en reg tot die mal vergelding van hul ongebore kinders as straf vir vergange vergrype.

    Die Israel Visie verpand hul Boerskap vir 'n valse Israel/Joodse identiteit om die vergelding van die Jahweh-demoon te ontkom.

    Die Mal-Piett-oplossing verwerp die Israel/Joodse identiteit maar kaap 'n Joodse demoon as die persoonlike gott en beskermheer van sy eenman-Boervolk.

    Wat bly dus oor?

  3. #3
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Ek sou reken die bekende gesegde antwoord jou vraag moontlik Pionier, die mens wik maar God beskik, nothing is set in stone en die toekoms mag duister wees maar nooit sonder hoop nie, ek gaan my nie uitlaat oor wat ek dink moet gebeur nie, want ek is net 'n mens met 'n menslike opinie wat vol foute gaan wees en ook onregverdig, dus weet ek reeds in my hart dit kan nie die regte en redelike oplossing wees nie, maar boerevryheid beteken vir my een ding - vryheid, nie vrees vir die omstandighede soos dit huidiglik is nie, maar vry om jou lewe te leef as 'n kind van God.

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  4. #4
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Dit kan ek nou nie glo nie!
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  5. #5
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by Silencio View Post
    Ek sou reken die bekende gesegde antwoord jou vraag moontlik Pionier, die mens wik maar God beskik, nothing is set in stone en die toekoms mag duister wees maar nooit sonder hoop nie, ek gaan my nie uitlaat oor wat ek dink moet gebeur nie, want ek is net 'n mens met 'n menslike opinie wat vol foute gaan wees en ook onregverdig, dus weet ek reeds in my hart dit kan nie die regte en redelike oplossing wees nie, maar boerevryheid beteken vir my een ding - vryheid, nie vrees vir die omstandighede soos dit huidiglik is nie, maar vry om jou lewe te leef as 'n kind van God.

    Groetnis
    Silencio

    Silencio

    As individu is daar geen probleem om "vry te lewe as kind van God nie", daar is egter vir sommige 'n diepgewortelde behoefte om die belange van sy/haar volksgenote op die hart te dra. Hier kan ons argumenteer dat dit voldoende is om welke volksgenote op Goddienstige vlak by te staan met die oog op geestelike welvaart/vryheid.

    Daar is wel geprofeteer is oor die voorspoed wat die Boer gaan beleef. Wanneer weet ons nog nie, op welke wyse is daar ook nie duidelikheid nie.
    Dit is dus vir my belangrik dat ons nie hierdie vryheidstrewe laat taan nie. Ongelukkig soos DOM hierbo uitgewys het is daar onkundiges wat op grond van die Joods/Israels geloof daarby wil uitkom. Die gepaardgaande probleme met diesulkes se 'geloof' is ook al telkens uitgewys.

    Laat staan vir eers die Suidlander en ander faksies, ek wil graag he ons moet gaan kyk in die geskiedenis. Geringe kennis en 'n kort maar kragtige opsomming behoort voldoende te wees vir die doel van hierdie bespreking.

    Tot 'n paar eeue gelede was daar heelwat koninkryke wat basies hul volke en dus ook die wereld regeer het. Ons dink vinnig aan die Franse, Engelse, Chinese, verder terug die Romeine ens. Hierdie Koninklikes was ontasbaar in hul monargiee, hulle was beskou as mense wat direk met God in kontak was en hul woord was wet omdat dit "van God was".

    Van hierdie koningshuise bestaan vandag weinig nog, maar hoekom?

  6. #6
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Voor ek aangaan met die vraag wat in pos 5 gevra word:

    Dit is wat die onderdrukker van ons verwag;

    Die Afrikaner moet sy eie Nkandla vind.

    Nie ín staatkundige grondgebied nie, maar ín sielkundige tuiste waar hy veilig is en die vryheid en vrymoedigheid het om dŪt wat vir hom belangrik is, uit te leef.
    Ek haal ook aan die repliek wat jy daarop gelewer het

    Quote Originally Posted by Silencio View Post
    Soos hul sÍ "home is where the heart is" daar is altyd vrae en onduidelikhede wat ons omstandighede en toekoms aanbetref, hoe veilig is jou stukkie grond voor jy dit verbeur? waar is jou tuiste waar jy veilig is? hmm, niks is verseker nie maar ons moet nie ons koppe breek oor wat die zoeloe kwytraak nie want hy het homself as onbetroubaar en bewys, ek kan nie dink dat hy werklik ons belange op die hart dra nie maar ons moet ons geloof sterk hou dat ons veilige vesting sal hÍ ten midde van alles rondom ons.
    Groetnis
    Silencio
    Dan jou vorige reaksie op hierdie draad:

    Ek sou reken die bekende gesegde antwoord jou vraag moontlik Pionier, die mens wik maar God beskik, nothing is set in stone en die toekoms mag duister wees maar nooit sonder hoop nie, ek gaan my nie uitlaat oor wat ek dink moet gebeur nie, want ek is net 'n mens met 'n menslike opinie wat vol foute gaan wees en ook onregverdig, dus weet ek reeds in my hart dit kan nie die regte en redelike oplossing wees nie, maar boerevryheid beteken vir my een ding - vryheid, nie vrees vir die omstandighede soos dit huidiglik is nie, maar vry om jou lewe te leef as 'n kind van God.
    Dit dui daarop dat jou en die onderdrukker dieselfde ideale koester?

    Of word ons so geindoktrineer om naderhand juis hierdie ideale na te streef?

    die boerland waarna almal verwys kan niemand bevestig hoe dit gaan wees, wanneer en op watter wyse dit tot stand sal kom nie.
    Het dit nie tyd geword met die Skepper se wegwysers, hierdie Boerland tot stand te bring nie?

  7. #7
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Pionier goed, ek luister, hoe stel jy voor gaan die wegwysers te werk gaan om die boerland tot stand te bring? wie is in en wie is uit? dit kan NOOIT op kleur gebasseer wees nie en ook nie op geloof nie, want wie is ons om te oordeel wie goed genoeg is vir die "boerland"? daar is wit mense wat slegter is as sleg en swart mense wat wel goeie harte het, hardwerkend is en ook probeer om op 'n eerbare wyse inkomste vir sy familie te bring, dan is daar wit mense wat hulself as't ware kan ek sÍ voorhou om uitverkore te wees vir die boerland, klink vir my meer na israeliese denkwyses, en dan is daar anderskleuriges wat so primitief en barbaar is dat hul aksies my woedend en hartseer maak. maar die verskil kom in hoe jy te werk gaan vir jou plekkie in die son, jou tuiste, live freely, but harm not another, is hoe ek probeer leef, ja ek het 'n groot afsku aan ons idiotiese leiers want hul veroorsaak net chaos maar ek koop ook kos vir die boemelaars elke dag as ek stop vir melk, so ek skeer nie almal onder dieselfde kam nie, en dit is waarom die voorgestelde boerland ideaal moeilik is, WANT WAT AS DIE WEGWSYSERS WAARNA JY VERWYS NIE GEESTELIK VOLWASSE GENOEG IS NIE EN OORDEELSFOUTE MAAK?

    groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  8. #8
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    nog 'n ding, we cannot pressume to know what God's will is, and therefore cannot act in His name when in truth we act out of our own desires, that is wrong.

    groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  9. #9
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    ...Het dit nie tyd geword met die Skepper se wegwysers, hierdie Boerland tot stand te bring nie?...
    Pionier,

    Naand, die geskiedenis het my een les geleer, en dit is dat daar al so baie kere in Gods Naam met sogenaamde wegwysers iets ryp gedruk wat dan herhaaldelik uitloop op net mooi die teenoorgestelde van wat verwag was deur almal wat deur die wat die wegwysers gebring het mislei was...

    Net in ons eie Volksgeledere was daar verskeie. Ek dink aan die Pik Botha's, Magnus Malan, Constant Viljoen, Eugene Terreblanche, Van Zyl Slabbert, Andries Treurnicht, De Klerk, Roelf Meyer en die lys gaan aan... een en almal het sogenaamde wegwysers gehad om ons so goedsmoeds in die duister in te help, alhoewel die beste van alles was dat elkeen dit opreg en plegtig mer eerbare gevoelens bedoeld gehad het... en sommige nogsteeds doen!

    Die verskil kom egter daarin... die wegwysers gaan nie deur ons self raakgesien en gebruik word nie, want ons faal genadiglik elke keer! Nee, die toekoms in die nuwe millenium behoort aan die Spirituele, en ons is slegs Gods pionne, wat elkeen 'n bydrae as een geheel gaan maak nadat ons onteensegtlik die rigting gewys was... nie deur mens hande nie, glo my!

    Die laaste en grootste mens wat die wegwysers gaan gebruik om almal op aarde weg te lei gaan juis die duiwel self wees wat as messias verklaar gaan word...

    Net die werklik ware maagdelike opregte spirituele siele wat na binne gaan luister, sal die verskil ken wat dan sal begin saam met die werklike Messias wat kom om dan die dinge reg te maak. En is dit eers dan waar die Boerland onderandere tot stand sal kom?

    Ons moet net geduldig wag.

    Ek wil 'n vraag vra, met die werklikheid van die nuwe wereldorde wat ons almal in die gesig staar en reeds 'n werklikheid is, gaan die neem van die merk op jou hand of voorkop in die fisiese om te oorleef werklik jou Gees kan keer op verlossing van die bose? ....so gepraat van wegwysers.....

    groetnis
    knipmes

  10. #10
    Member Pionier's Avatar
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    141
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    51

    Default Re: Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Pionier,

    Naand, die geskiedenis het my een les geleer, en dit is dat daar al so baie kere in Gods Naam met sogenaamde wegwysers iets ryp gedruk wat dan herhaaldelik uitloop op net mooi die teenoorgestelde van wat verwag was deur almal wat deur die wat die wegwysers gebring het mislei was...

    Net die werklik ware maagdelike opregte spirituele siele wat na binne gaan luister, sal die verskil ken wat dan sal begin saam met die werklike Messias wat kom om dan die dinge reg te maak. En is dit eers dan waar die Boerland onderandere tot stand sal kom?

    groetnis
    knipmes
    Knipmes

    Jou en DOM se stelling:

    My persoonlike oortuiging is dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is.

    Dus dieselfde beginsel. EK wil graag hierop reageer met seker een van die bekendste gedeeltes uit Boere geskiedenis nl 16Desember 1838, of liewer 'n kort aanloop daartoe:

    Op 25 Januarie 1838 het Piet Retief met 'n sterk lyfwag die trekke verlaat op sy tweede besoek aan Dingaan. Op 4 Februarie is die Retief-Dingaan traktaat ondertrken, met hul vertrek is Retief en sy gevolg grusaam vermoor langs die Bloukrans en Boesmans rivier. Totale uitwissing van die Trekkers is egter voorkom deurdat Maritz en Cilliers teruggeslaan het op die Zoeloes.. Potgieter se strafkommando is in April verslaan en hy vlug uit Natal. Pretorius kom in November in Natal aan en rig dadelik 'n kommando op. Hier beplan hy die Sondagslag van 16 Desember1838. Eers binne die gevegslaer word die Kontrak met God gesluit.

    Tot wanneer wil ons dan wag?

    Groetnis

Similar Threads

  1. Afrikaner of Boer?
    By knipmes in forum Kletshoekie
    Replies: 30
    Last Post: 31st January 2011, 20:12
  2. Atlantis en die Boer
    By Die Ou Man in forum Volksimbole
    Replies: 22
    Last Post: 10th April 2010, 23:24
  3. Boer Genocide
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 7
    Last Post: 8th April 2010, 23:59
  4. Dagboek van 'n Boer II
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 1
    Last Post: 1st April 2009, 10:10
  5. Dagboek van 'n Boer
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 5
    Last Post: 17th March 2009, 15:07

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •