Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 26 of 26

Thread: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

  1. #21
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

    Uit Beeld

    Die Ou Man
    Dit klink vir my of hy spyt is dat Liewe Jesus toe nie miljoene mense op die aarde kom vermoor het nie.

    SKATTIE
    die ou jy is net so siek jesus moor nie jou aap

    Die Ou Man
    Ek dog dan dat Jesus op 21 Mei sou kom om sy mense weg te neem en die res te vermoor deur middel van natuurrampe wat hy teweeg sou bring.

    Kom ons noem die ding by sy naam. Dit is volkere moord.

    Dit is slegs 'n moreel bankrot geloof wat mense dreig met uitwissing deur hulle god indien hulle nie by daardie geloof inkoop nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

    Meister

    That's nice

    Roskam1
    Jy het n punt beet Die Ou Man, hoekom sal n God van liefde vrees inboesem oor die hel en dan die wat nie in Hom glo nie of dood maak of vir ewig in die hel laat brand met n geween en n gekners van tande? maak nie lekker sin nie.

  2. #22
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

    Uit Beeld.

    Donald
    @Die Ou Man: Toe die Ou Testament op skrif begin sit is, so van 700>500 vC, het die ongeletterde
    mens van destyds nog ‘n eenverdienghuis beskouing gehad: mens, god en skepping…heel eenvoudig, “God” het, volgens hulle, alles gemaak/’geskep’ edm. Hou gerus in gedagte dat hulle toe selfs geglo en aanvaar het dat die Aarde die middelpunt van die heelal is (heliosentrisme) en dat die Mens “die kroon van God se skepping” is, ook dat die son om die is-alles aarde draai. Dit het baie lewens gekos (ook twee van my voorgangegerlewes! LEWENDIG VERBRAND!) om van hul dogmatiese akkies af te sien. En nou kom Coetzee en vele bedreigdes (ja, jul godsdiens en bybel word hierin bedreig en tot orde geroep!) op hd forum en traai daai terughou-uitgangspunt van destyds verdedig: gaan lees mooi waar kry Kamper en Coetzee hul begin-oud-Isrealiese idees vandaan, uit die Ouuuu Testament van hul Ouuuuu (tot slaaf maak) bybel!

    Die Ou Man
    Om die toekoms van die aarde in die Joodse mitologie te loop soek, is naïef. Ingevolge daardie mitologie is die aarde sesduisend jaar oud en dit is hier waar die berekeninge klaar op 'n vals fondasie gegrond is.

    Daar is bome op aarde wat ouer is as die "Skepping" van die Bybel.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

    Donald
    @Die Ou Man: dat mense vandag nog so naïf is om die tydperktwak in die Bybel te glo en steeds letterlik/fundamentalaisties te vertolk. Jy seg daar word in die Bybel gegoël die Aarde is 6,000 jaar oud. My Liewe Allemintig, is daar enige bybelsot wat so iets sal wil traai hier kom bewys? Die wetenskaplikes BERAAM die aarde as so 4,6 BILJOEN oud. My Liewe Hel, dat ons hier nog ons tyd met gelowige Metusalemme (lees tog sot!) moet sta’ en mors!

    alex king
    Pla dit niemand dat die nuwe testament stel dat die oordeelsdag/eindtyd nog in die leeftyd van die apostels sou plaasvind nie? Vreemd.

    Die Ou Man
    Wel, dit is presies wat Jesus belowe het.

    En toe dit nie gebeur nie, rassionaliseer hulle met die alombekende " 'n dag is soos 'n duisend jaar vir God".

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #23
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

    Uit Beeld.

    Donald
    Vraag: Wie is “Die VALSE” Profeet/Getuienis hierin? Coetzee, of die Bybel? Of albei. En kwalifiseer die emosionele verdedigers van die falende Bybel op hd forum dan nou ook as “VALSE PROFETE”!? Wanneer lees ons hier ‘n enkele een wat verskoning vra oor die galgelag wat hierin (en uit hul bybel) verwek is? Wanneer is daar een wat erken dat die Bybel, weer eens, tot lagwekkendheid gelei het? Wanneer hou Coetzee, Kamper en verdedigers hier op met hul fie-fo-faa dreig en “God” wat glo alles weet en hul god wat ons wat verskil gaan beet kry waar ons nie beetgekry gaan word nie? En wanneer erken net ‘n enkele een dat alles in die BYbel tog nie letterlik as feit opgeneem kan word nie?

    Die Ou Man
    Dit is mos logies dat mitologie nie letterlik beoordeel kan word nie.

    Visse sluk nie regtig mense in om hul 3dae later heelhuids uit te spoeg nie.

    Volkere praat nie verskillende tale omdat 'n paar mense in die Midde-Ooste op 'n dag 'n toring tot aan die hemel wou bou nie.

    Jakob het nie regtig 'n stoeigeveg met die Here van die Bybel gewen nie.

    En Jahweh het nie regtig 'n moddermannetjie gebou en asem in hom geblaas nie.

    Die Ou Testament het ontstaan uit die denke van Midde-Oosterse mense wat in die steentydperk geleef het.

    Dit dra net soveel gesag as mitologië van ander volke en is geensins uniek nie.

    Donald
    @Die Ou Oom: Haai, nee wag, nou ga’ jy darem te ver. Die vis het mos vir Jona ingesluk…so staan dit in Die Goue Stad geskryf, baie lank voor Jona uitgedink is. Dis ma’ net, toe die ingeslukte deur die Jode Jona gemaak is, het hul Godingespring, alles oorgeem & gereël. En die Goue Stad verhaal kom uit Babilon, & alles uit Babilon is mos voor God waar, vra maar vir Adon of Utnapystum, & word evangelie sodra hulle dit tot in die Bybel gecopy het. Bly God nog steeds in Babel-Irak? Ek wonner of hy nie SA toe verhuis het nie. En wat uit die Ooste van Israel kom is mos alles feit & waar as dit in die Joodse bybel ingevoeg is, & goddelik sodra dit in die Nuwe Testament ingesluit is, soos oom Zoroaster van Babilonië se “Openbaring”, Ahura Mazda se seun-van-God, Mithra & sommer heel baie ander!
    Die tale…? Het God ons nie gestraf daar nie? God El. Enlil. Dis nou voor Ou JaHWêH daar kom “God” speel het.
    En Jakob het die return match gewen, toe hy ‘n soemoestioeer as hulp ingekry het. Die return faait het glo minder as 3 sekondes geduur.
    Wag, nou, alles wat deur Joodse linker hande gesteel, gevat, geleen, ge-ontleen of gecopy is, is waarder as die oorspronklike bron. Gaan vra maar vir oom Gilamesj en oom die-dominees-weet-niks-nie Johannes.

  4. #24
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

      If you are reading this, Judgement Day has come and gone


  5. #25
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    38
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

    Gits, ek moes seker iets verkeerd gedoen het, ek is nog hier! kom ons drink daarop totdat die volgende persoon die wêreld kom vertel hy het God se "dagboek" gesien.

    Almal kan glo wat hul wil, elkeen sal sy geloof bestry teen ander, sommiges doen dit met soveel wysheid en mooiheid, en die ander klink soos.. uhm wat sal nou 'n mooi woord wees.. "oningelig'?

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

  6. #26
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Re: Die Aarde Vergaan op 21 Mei 2011

    and then they were... flabbergasted... moe toe stom geslat!

Similar Threads

  1. God van Hemel en Aarde
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 14
    Last Post: 15th July 2007, 21:14

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •