Results 1 to 8 of 8

Thread: Waarom die nuwe forum?

  1. #1

    Default Waarom die nuwe forum?

    Waarom, ons het SF probeer, mense was ongelukkig, het BV begin, mense is ongelukkig nou sit ons weer met eens helse klomp forums.

    Wat is die doel en die visie van die forum, hoe voel hy oor die ander forums soos BV en SF?

  2. #2

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    Quote Originally Posted by Wiewilweet View Post
    Waarom, ons het SF probeer, mense was ongelukkig, het BV begin, mense is ongelukkig nou sit ons weer met eens helse klomp forums.

    Wat is die doel en die visie van die forum, hoe voel hy oor die ander forums soos BV en SF?
    Hallo Wiewilweet, en welkom by ons forum (nou ook joune).

    Wendag.com is totaal verskillend van al die ander forums, in dié sin dat ons hoof oogmerk is om sinvol oor ons geloof te gesels (en respekvol ook met mekaar te mag verskil). Hier word glad nie politiek gepraat nie. Ons ondersteun mekaar, vra vrae, maak bevraagtekenbare stellings, en leer oneindig baie in ons gesamentlike soeke na die Waarheid. Ons poog om mekaar altyd met deernis en respek te behandel, en om altyd die voorbeeld van Jesus na te volg in hoe ons teenoor mekaar optree.

    Wat "die ander forums" betref, is ons almal van hulle positief gesind. Ons glo onwrikbaar daarin om vriendelik in B(r)oerskap (soos Die Ou Man dit stel) met almal te verkeer.

    Vra gerus as ek nie al jou vrae beantwoord nie - of dalk kan een van ons ander lede ook 'n bietjie meer uitbrei op my pos.
    I am a child of Earth and starry Heaven;
    But my race is of Heaven alone"

  3. #3
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,323
    Blog Entries
    1
    Rep Power
    10

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    Quote Originally Posted by Wiewilweet View Post
    Waarom, ons het SF probeer, mense was ongelukkig, het BV begin, mense is ongelukkig nou sit ons weer met eens helse klomp forums.

    Wat is die doel en die visie van die forum, hoe voel hy oor die ander forums soos BV en SF?
    Wiewilweet, welkom hier.

    Jy vra na die doelstelling van die werf?
    Onder doelstelling verstaan we het gewenste eindresultaat. Als een website een oplossing is voor een probleem–een middel om ergens te komen–dan is de doelstelling datgene wáár men uiteindelijk wil komen.
    Ons doel is om weer by die suiwer, ongekontamineerde boodskap van die Koningkryk van die Hemele uit te kom, afgesonderd van die ander werwe met hul eie doelstellings.

    Liefdegroete,
    Stefanus

  4. #4

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    Waar ook al iets goed en mooi is is Vicky

  5. #5
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,437
    Rep Power
    60

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    Wiewilweet

    Jy sal onthou dat die deelname van ons mense op stormfront niks meer as 'n geklets was nie. En ek bedoel dit nie neerhalend nie.

    Boerevryheid is toe op die been gebring om te dien as voertuig vir 'n staatkundige roete na vryheid. Dit was egter spoedig duidelik dat die geestelike debat die staatkundige debat oorheers het.

    Wendag is toe gestig, om uitsluitlik die geestelike roete te loop.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  6. #6

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    Dankie julle.

    Oom DOM, verstaan 100%. Ek is nog 100% op Stormfront vir 'n rede, dit is om ons boere se saak onder hulle te versterk en steun vir ons mense te kry. Ek genier hul geloofs besprking ook daar, bietjie meers 'n geveg daar ook as iets anders, maar interresant.

    Dankie vir die antwoorde, ek sal deel wees.

  7. #7

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    My stuiwer,
    as die ander mense op die ander forums my kwaad maak, dan kan ek mos hier n skouer kom soek om op te huil, of hoe ?

  8. #8
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    53

    Default Re: Waarom die nuwe forum?

    Die skouers hier rus sag op Vader-Koning Adam s'n...

    jammer ek is so stil, maar baie besig, sal een van die dae saamgesels...

    groetnis
    knipmes

Similar Threads

  1. Nuwe Wyn, Nuwe Sakke
    By Die Ou Man in forum Artikels uit die media
    Replies: 1
    Last Post: 29th December 2009, 18:42
  2. Vir elke waarom is daar 'n daarom ….
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 1
    Last Post: 14th October 2009, 15:33
  3. Nuwe Intrekker
    By Fulcrum X in forum Aanmelding
    Replies: 4
    Last Post: 19th July 2008, 18:32
  4. Nuwe Vrae
    By UITLANDER in forum Besprekings
    Replies: 3
    Last Post: 31st January 2008, 20:54

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •