Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 29 of 29

Thread: Jesus, Godmens of Afgod?

  1. #21
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    ...kan glad nie eintlik daarop reken...

    Die Vrou,

    Dit wil voorkom asof hiermee bedoel word met so 'n siening dat die mens as Christen eintlik maar totaal self onsekerd in Geloof leef, en dus by die punt verby kyk.

    Luk 10:25 En daar het Ďn sekere wetgeleerde opgestaan wat Hom versoek het deur te sÍ: Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beŽrwe?
    Dit waarna Die Ou Man verwys:

    In wese is daardie redding opgesluit in die volgende: Doen aan andere wat jy aan jouself gedoen wil hÍ
    is juis dit wat Die Christus voorgehou het, naamlik:


    Luk 10:26 En Hy antwoord hom: Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy?
    Luk 10:27 En hy antwoord en sÍ: Jy moet die Here jou God liefhÍ uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.

    Mar 12:30 en jy moet die Here jou God liefhÍ uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.
    Mar 12:31 En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhÍ soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as diť nie.

    Ek sou ook nie daarop kon reken as die duiwels enige houvas oor my kon kry weens my wantrou in DIE SELF nie!



    groetnis
    knipmes

  2. #22
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    ...Daar is niks bonatuurliks aan die "redding" wat Jesus verkondig het nie...

    Jesus, Godmens of Afgod?

    Die volgende vraag kom op:


    Sou die uiteindelike werklikheid as onverganklike ewige waarheid dat Jesus nie God is nie... maar wel VAN God was...
    of daar teenoor

    Dat Jesus wel God was wat op daardie tydstip hierdie planeet bewandel het as aardling...

    Watse uitwerking het dit in werklikheid op my eie Geloof, hier waar ek vandag 2000 jaar later met die toekoms moet worstel?

    Is ons nie geneig om baie meer as wat ons moet, op die "Jesus" gedagte te konsentreer, as op ons eie behoud? Natuurlik sal daar nou hordes my met klippe wil gooi oor hierdie stelling, maar kom ek plaas die verdere stelling, dan praat ons weer???


    Die stryd op aarde is nie tussen goed en sleg, swart of wit nie, maar tussen materialisme en Spiritualisme, met ander woorde, ons is of so lief vir hierdie wereld dat ons die plek ons ewige tuiste wil maak, of ons wil nie... Dit is alom bekend dat die duiwel of ou satan wil mos die aarde as sy eie hemel of paradys wil he, met sy eie kinders wat hom as DIE god vereer... Waarom sal die aankomende nuwe messias dan juis jou hier wil hou? Gaan ons hom ook Jesus noem?




    Die Ou Man, as ek so bietjie afgedwaal het van jou storielyn, vergewe tog..

    groetnis
    knipmes

  3. #23
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Quote Originally Posted by knipmes
    Ek sou ook nie daarop kon reken as die duiwels enige houvas oor my kon kry weens my wantrou in DIE SELF nie!
    knipmes,
    Geen mensekind kan die satan by homself/haarself beheer nie ..... as hy besluit dat hy iets wil doen gaan hy beslis nie toestemming vra nie .... dit maak ook nou nie saak watter voornemens die mens voorhou nie ..... die satan sal sy sin kry .... want mens is nie bestand teen hom nie.

    Dit het niks met watroue te doen nie ..... die mens se wil is net nie so sterk soos die satan sin nie.
    Hulle staan magteloos teen hom .... om jou die eerlike waarheid te sÍ.

    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  4. #24
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Hulle staan magteloos teen hom ....


    Wanneer daar in die waarheid beweeg en beleef word, kan geen duiwel 'n houvas op kry nie.

    Dis die vrees vir die "duiwel" wat juis deur die kerk voorgehou word as straf wanneer daar nie na hul wense en teologiee geleef word nie... dogma wat miljoene beheer soos marionette...

    Die van 'onder" gebore moet slegs daardie vrees weerle om die juk te kan ontsnap, en die van "Bo" gebore ken die verskil reeds...




    groetnis
    knipmes

  5. #25
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    knipmes,

    Kom ek wees nou eerlik ... omdat ek die satan eerste hands leer ken het ..... is ek bang .... nie bang vir die fisiese dood van die vlees nie ..... maar bang vir die pyn wat hy gaan veroorsaak wanneer hy my vlees beetkry ... hehehe.... ek's vreeslik kleinserig op hierdie liggaam.

    Ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met " van bo gebore" en "van onder gebore" , verskoon tog .... ek moet nog gewoond raak aan die manier wat mense glo ..... Ek het weer geleer van my Vader af dat ons almal van Hom afkomstig is ..... ons moet net weer ons weg terug vind na Hom toe.

    Liefde groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  6. #26
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    54
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    45

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Die volgende vraag kom op:

    Die stryd op aarde is nie tussen goed en sleg, swart of wit nie, maar tussen materialisme en Spiritualisme, met ander woorde, ons is of so lief vir hierdie wereld dat ons die plek ons ewige tuiste wil maak, of ons wil nie... Dit is alom bekend dat die duiwel of ou satan wil mos die aarde as sy eie hemel of paradys wil he, met sy eie kinders wat hom as DIE god vereer... Waarom sal die aankomende nuwe messias dan juis jou hier wil hou? Gaan ons hom ook Jesus noem?

    groetnis
    knipmes
    Hierdie is een van DOM se poste ......

    Default Re: Koningin van die Suide

    Hier volg nog 'n visioen wat lig werp op die kritieke rol van 'n vrouw in Boer geledere.

    1926. 10 Jan ≡Die wingerd loot meen geloof.

    LÍ 'n tros rˇp druiwe langs 'n sloot en een wit diamant kom in gesig.

    In 1906 het ek 'n wingerd loot van Wes zien oor kom en aan die loot het die tros druiwe gehang.
    Toe hoor ek 'n stem tot mˇ seh dat ek van water en brood zal lewe tot dat ek van die vruch zal geeŽt het.
    Toe Kom 'n vrouw mens uit met 'n groot tros druiwe uit in haar hand voor mˇ.
    Ons lewe tans van water en brood. (Judo-Christendom = Jahweh aanbidding = Genesis 2:4).

    Die wingerd loot verwys na 'n nuwe geloof sonder die Judo verdraaiings (Genesis 1 = Elohim = God van hemel en aarde). Dit kom uit die weste en het betrekking op die Wysheid van Atlantis).

    Die tros druiwe aan die wingerd loot beteken dat die nuwe geloof vrug dra en dus suiwer is.

    Die vrouw hou die sleutel (tros druiwe) en sy bied dit eerste vir die Boer aan. Dit bly egter ons besluit hoe lank ons van brood en water gaan leef.

    Wie is die vrouw?

    Liefde groete.

    Die Ou Man

    Is hierdie nou nie wat presies in die skepping plaasvind op hierdie oomblik nie .... die mens wil aanhou om die vlees te voed met brood en water ..... maar die gees kry geen meer voedsel nie .... met ander woorde hulle wil nie meer terug gaan na die geestelike lewe nie maar wil in die vlees bly met al sy verderflikheid. Hier in die skepping.

    Om net uit te wys hoe ek geleer is, dat ons wil nie meer na ons geestelike tuiste terugkeer nie met al die verleidelike sintuie van die vlees nie .... dit hou ons vas!


    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  7. #27
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Presies Bokkie!!

    Die aardse is wat afgesweer moet word... of nie?

    kyk hier?

  8. #28
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Beskouing van Christus as blote mens lei tot vrae oor verlossing

    deur Alpegro van Waverley

    2011-02-20

    Ek ín gewone, dog besorgde, belydende lidmaat van die kerk.

    My kommer spruit daaruit dat dit lyk of daar toenemend ín gees van bevraagtekening van die maagdelike geboorte, die opstanding en die Goddelikheid van Jesus Christus onder sekere teoloŽ en Christene is.

    In diť konteks is die begrip van die ďhistoriese JesusĒ deesdae ín baie gewilde teologiese navorsingsonderwerp.

    Navorsing op diť gebied word onder meer uit ďbuitebybelse bronneĒ en deur die toepassing van ďwetenskaplike historiografiese metodesĒ gedoen.

    In ín boek oor diť onderwerp deur ín plaaslike teoloog word tot die merkwaardige slotsom gekom dat Jesus Christus bloot ín mens was.

    Daar is geen sprake daarvan dat hy God is nie.

    In die boek word die enorme gaping tussen die blote menslikheid van die ďhistoriese JesusĒ aan die een kant en die Goddelikheid van die ďverkondigde ChristusĒ aan die ander kant verduidelik en versag deur te sÍ dat die verkondigde Goddelikheid van Jesus Christus toegeskryf moet word aan ín proses van deÔfikasie (vergoddeliking) deur sy vroeŽ volgelinge.

    In die historiese Jesus, soos hy deur diť nuwe navorsing bekend gestel word, het ons dus in essensie te doen met ín mens wat deur ander mense, te wete sy volgelinge, tot God verklaar is Ė ín mensgemaakte God, dus!

    As Jesus bloot ín mens is, tas dit soveel kernpunte van die Christelike geloof soos dit tot dusver in die Kerk verkondig is ten diepste aan.

    Die volgende vrae sal deur die klerk en Christengelowiges beantwoord moet word:

    Waar staan Christene met die Evangelie van die beloofde verlossing deur bemiddeling van onse Here Jesus Christus as hy bloot ín mens is?

    As die Seun van die Vader nie God is nie, wat is God die Vader dan?

    Diť beskouing oor die blote menslikheid van Jesus kan tog nie anders beoordeel word nie as dat dit in direkte teenstelling met die leer van die Protestantse susterskerke is nie.

    Uit www.beeld.com/MyBeeld/Briewe/Beskouing-van-Christus-as-blote-mens-lei-tot-vrae-oor-verlossing

  9. #29
    Member
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    thabazimbi
    Age
    64
    Posts
    30
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    40

    Default Re: Jesus, Godmens of Afgod?

    Ter aansluiting het ek dikwels hierdie punt wat ek met letterlike Christene argumenteer as hulle vra of ek in Jesus of aan Jesus glo.Ek se dat ek in hom glo want ek streef dit wat hy verkondig het na maar ken hom nie Godheid toe nie terwyl julle, voornoemde Christene, se hele geloof gebou is op sy beweerde fisiese bestaan as godmens wat platval as hy nie as sodanig bestaan het nie.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •