Jy My skone blom!

Ek het jou lief!
Vir my is jy spesiaal,
Al is jy soms knorrig en morrig,
Is jy nog steeds vir my beeldskoon,
My lieflike goud geel lelie blom, jy is myne,
En ek is trots op jou, net soos jy is!
Al dink jy Ek sien jou nie raak nie,
Is Ek altyd daar aan jou sy, Ekís so,
Naby dat jy eintlik aan My kan raak,

My skone blom Ek het jou innig lief!