Page 2 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 11 to 20 of 39

Thread: Wetenskap is nou die antwoord

  1. #11
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 09, 2011 om 23:59

    "Reason must be deluded, blinded, and destroyed. Faith must trample underfoot all reason, sense, and understanding, and whatever it sees must be put out of sight and ... know nothing but the word of God."
    ó Martin Luther

  2. #12
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 11, 2011 om 03:58

    Kiewiet. Geen ongelowige het al teen geboue vasgevlieg uit eie wil nie. Seker maar oor ons nie seker is dat daar 70 maagde wag of n wolk vol harp spelende engeltjies vir ons wag nie. Ons besef dit wat ons het, is al wat ons het. So maak die beste daarvan.

    So, ons is geen bedreiging vir julle nie. Oh, ons het ook nie duisende mense op die branstapel laat sterwe nie, in die naam van jou "liefdevolle" God nie, ook nie vroutjies gestenig wat nie n maagd is nie, soos jou maatjies in die Bybel nie.

  3. #13
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Kiewiet52 - Maart 11, 2011 om 07:23

    Nic- Maar presie Nic,as jy nie presies kan sien wiť sulke dade pleeg nie is jy blind!!! Dit is nie God wat hierdie barbaarse dade pleeg nie maar ongelowige fanatici, dws gewone mense!!! As jy dit nognie vir jouself uitgewerk het nie het ek nie hoop vir van jou toekomstige redenasies nie! LW. Dit is nie GOD wat dit doen nie, dit is ook nie die voorskrifte van 'n Christelike kerk nie maar fanatiese persone onder die vaandel van "gelowe"

  4. #14
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 11, 2011 om 14:34

    Kiewiet, dit is indirek God wat dit gedoen het. Die Bybel is dubbelsinnig geskryf, dat dit op enige manier toegepas kan word. Die OT is toetaal anders as die NT. Dus is dit daardie verwarende boek van julle wat die mense moord veroorsaak het. Kyk na die Crusaders, wat se gruwel dade het hulle nie gepleeg in die naam van God waarvan hulle in die gruwelike Bybel gelees het nie. Dis die gode wat die Bybel in die mens se kop gesit het, wat die hoof rede is vir die ongelooflike en gruwelike mense slagtings wat in ons mens se geskiedenis op aarde verantwoordelik was.

  5. #15
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Chante - Maart 09, 2011 om 09:02

    mmmmm... snaaks hoe wetenskaplikes dink hul weet als maar hul gebruik 'n onlogiese redenasie van "the big bang" wat alles aan die rol gesit het. *Poof en daar was als"... ek glo eerder in God as om te glo in 'n sinnelose "big bang" waar als begin ontstaan het, sommer maar net want die wetenskaplikes "dink so", geen sekerheid of bewyse nie, en soos wat ons altyd se als is deur God geskape se wetenskaplikes als is deur die "big bang" veroorsaak... wat is meer logies?

    So daar het maar net 'n leeu ontstaan uit niks, blaartjies het sommer net gegroei? Appels het maar net uit gepop, daar is soveel verskillende organismes en spesies van alles in die wereld, duisende, miljoene... o ja en mense het maar net uitgepop van nerens?? of nee, van hul se mos ons het "evolve" uit visse? strooi... groot strooi.

    Mens kan logies die storms, wind en weer, vulkane en aarbewings verduidelik, ons is geskape om te ondersoek, te leer, navorsing te doen, dis in ons aard... maar wie het daardie inteligensie in ons geplaas om hierdie dinge te kan doen?? het dit sommer maar net gebeur?? mmmmm....

    Maar die kern punte is onverklaarbaar, nie eers wetenskaplikes sal kan verklaar het hoe als wat ons daagliks sien "net daar was nie... *whoosh*"... so wat het gebeur voor die "big bang"? is hul regtig so slim? Hoe het mense ontstaan? en al die diere, plante en wat nog als? *bang*??? definitief nie.... dis 'n lae mentaliteit sou ek se om te glo in 'n "bang"... enige iets net om te bewys daar is nie 'n God nie...

  6. #16
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 09, 2011 om 13:45

    Chante. Jy se mmmmm "wetenskaplikes ....'n onlogiese redenasie van "the big bang" wat alles aan die rol gesit het. *Poof en daar was als"... "

    So die wetenskaplikes het die kat aan die stert beet? Was dit God wat gese het "Poof" en daar was als?. Mooi so, 10 uit 10 vir logika!

    Is dit nie presies dieselfde nie. Ten minste soek hulle na n antwoord wat het die "poof" veroorsaak, jy WEET (ek se jy dink net) dit was God! Net soos die Muslim WEET (ek se hy dink net) dit was "ALLAH". Poof, en daar was alles. Dis presies wat Nolan se! Maklike antwoordjies vir hoogs komplekse vrae.

    Jy weet nie veel van die "Big Bang" nie. Daar is hoogs komplekse redenasies daaragter. Gaan lees bv Newton se siening daaroor, dan Einstein, dan Hubble. Niks is "poof" nie. Almal erken dat dit NET n teorie is.

    Nie soos dit in die Bybel staan nie. Poof, alles in 6 dae! Sjoe, maklike antwoord vir hoogs komplese vrae. Erken jy dat dit dalk net ook n teorie is, dat een of ander iets, n bonatuurlike wese, God of Allah, of Thor, of Buddha, dit alles in n "poof" gemaak het?

    Donkie, wat het jy hierop te se?

  7. #17
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    thyshuman - Maart 09, 2011 om 12:42

    Julle spul anti-evolusioniste sal nou moet begin bewyse - behoorlike gefundeerde bewyse -- gee vir julle wilde stellings dat "selfs evolusioniste begin toegee dat evolusie nie die spronge van ontwikkeling van organismes kan verklaar nioe". Dit is doodeenvoudig nie waar nie. Dis eintlik 'n massiewe liegstorie en verwringing wat hierdie kreasioniste in veral die VSA uitgedink het.

    Ek kan natuurlik - soos Nolan - by uitstek Dawkins se werke hier aanhaal - veral sy jongste The Greatest Show on Earth. Maar daar is ook Jerry Coyne met Why Evolution is True, Daniel Dennett se massiewe werk Darwin's Dangerous Idea (sy bronnelys beslaan 500 werke!) en talle ander.

    Julle verkondig gereeld hierdie storie oor wetenskaplikes wat twyfel aan evolusie sonder om bronne te gee want julle weet dat so baie lig- maar veral BYgelowiges daarbuite julle sal glo. Julle lieg dus doelbewus - en dit is nog erger.

    En dis ook nodig dat daar besef word dat die wetenskap as geheel (dws die totaliteit van al die wetenskappe wat daar is) nie ten doel het om te probeer bepaal of daar 'n godheid is of nie is nie. Elkeen op sy spesifieke terrein probeer net die feite van hoe en wanneer en wat sal gebeur as... ens. ontrafel.

    Die een wetenskap wat naby daaraan beweeg om die oorsprong van dit alles te ondersoek is die fisika (gekoppel aan die sterrekunde).En sekeres se^ bloot dat hulle nie die "nodigheid" van 'n godheid vir ontstaan van dit alles kan sien of selfs meet of kry nie.

  8. #18
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Ignobilis - Maart 09, 2011 om 12:54

    Ja Thys, ek kan dieselfde vir jou sÍ: bring bewyse. Niks wat ek hier geskryf het is onwaar nie. So, jy is die een wat doelbewus lieg.

    As ek geskryf het dat evolusioniste twyfel aan die evolusie, haal dit dan maar hier aan dat ek dit self kan lees. In my ondervinding is hulle antwoord op vrae wat hulle nie kan beantwoord nie: ja, ons het daardie spesifieke ding nog nie uitegepluis nie, maaar ons sal dit nog uitvind.

    Intussen GLO hulle wat hulle wil GLO, sonder bewyse.

  9. #19
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 09, 2011 om 13:54

    Ignobilis: Jy se "Die wetenskap het sy plek. Die geestelike het ook sy plek."

    Nee wat my ou maat. Die geeste se dae is getel. Ons het nou video kameras en band opnemers. Neem vir my een af, dan praat ons weer. Voordat jy dit nie gedoen het nie, gaan ek nie met jou saam stem nie.

  10. #20
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    thyshuman - Maart 09, 2011 om 14:43

    O nee, so maklik gaan jy nie wegkom met jou verdraaiings nie. Ek het vir jou van my bewyse gegee. Ek daag jou nou uit om wetenskaplikes te bring - jy kan net hulle werke hier gee, maar asseblief nie kreasionistiese webwerwe nie - wat kan bewys dat evolusie nie 'n feit is nie. O jy sal mense kan aanhaal wat sterk kan aanvoer dat hulle gronde het om te glo dat Darwinisme of Neo-Darwinisme, dws die konsep van natuurlike seleksie en adaptasie as die wyse waarop evolusie werk - nie korrek is nie, maar dis 'n totaal ander storie as wat jy hier wil beweer.

    Feit is evolusie is 'n feit - soos 'n koei, want danksy genetika kan daar vandag bewys word dat 'n koei nader familie aan 'n walvis is as aan 'n perd!

    Dis baie duidelik uit jou ander antwoorde dat jy een van diegene is wat ook glo in geeste en demone en sulke dinge. Dit maak jou sieninge nog meer kwesbaar en twyfelagtig - en dit maak jou bewerings oor evolusie nog meer ongegrond en bedenklik. Ek dink jy weet goed hierdie ouens na wie jy verwys lieg en bedrieg - en jy lieg lekker saam.

    Hoekom het julle nodig om te lieg as julle saak so goed is?

    En hou op op om mense te mislei met julle ongegronde bewerings.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •