Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 21 to 30 of 39

Thread: Wetenskap is nou die antwoord

  1. #21
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 09, 2011 om 15:15

    Evolusie het begin toe Ignobilis net n halwe mens was, genaamd Ignobilis sperm sel. Een uit 30 mil plus. Dis n resies, "survival of the fitest".

    Wonder hoekom liewe Jesus dit so geskape het, of sy Pa in die geval?. Selfde in enige soogdier. GEEN verskil nie. Die sperm, en die eier sel lyk dieslefde, Chimp, Dolfyn, Muis, Kudu, Leeu, Sjinees, Abbo, Zoeloe, Afrikaner, die net die "code" wat verskil. Dis al. Sommige nader, en ander verder, dis ook al.

  2. #22
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nolan - Maart 09, 2011 om 10:38

    Ek sluit af met die woorde deur Richard Dawkins:
    ď[But Richard Dawkins, an evolutionary theorist at Oxford, said that even scientists who were believers did not claim evidence for that belief.] The most they will claim is that there is no evidence against, ... which is pathetically weak. There is no evidence against all sorts of things, but we don't waste our time believing in them.Ē

  3. #23
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 09, 2011 om 14:02

    Vaalie, Nolan skryf goed waarvan jy nie hou nie. Die Bybel se baie goed waarvan ek nie hou nie.

    Ek hou van varkvleis, die Bybel se ons mag dit nie eet nie. Ek werk lekker op Sondae, die Bybel se die wat op Sondag werk moet gestenig word, (Ek sal ook versies aanhaal, net soos julle maak, as jy my nie glo nie).

    Die Bybel se ook dat jy of jou seun, jou vrou of jou seun se vrou, indien sy nie n maagd was met julle troue nie, met klippe dood gegooi mag word. Nee, die Bybel skryf goed waarvan ek nie hou nie!

  4. #24
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    jacky1257 - Maart 09, 2011 om 17:18

    @Nic: Kyk, jy het jou siening en jou standpunte en alhoewel ek nie daarvan hou nie, gaan ek jou nie daarop aanvat nie. Maar dan moet jy ook maar eerder nie Die Bybel heeltemal buite konteks aanhaal nie. Paulus sÍ uitdruklik in die nuwe testament jy mag varkvleis eet, want niks wat God geskape het is onheilig nie. Die teksverse waarvan jy praat kom vanuit die Levietiese dae, baie baie lank voor die koms van Christus.

    Daar is ook 'n logiese rede hoekom mens rusdae nodig het: mense kan doodeenvoudig net nie heeltyd werk en nog gebalanseerd lewe nie, so wat my aanbetref is 'n Sondag nie net bloot daar om vir God te eer deur kerk toe te gaan en so aan nie, maar jy eer Hom ook deur jouself 'n ruskans te gun en bietjie asem te haal.

    En wat het Jesus vir die farisieŽrs gesÍ toe hulle 'n vrou wat owerspel gepleeg het met klippe wou doodgooi? Hy't gesÍ laat die een wat sonder skuld is die 1ste klip optel en gooi (waarop almal van hulle weggeloop het).

    My punt is: jy haal dinge blindelings uit die Bybel aan, maar gerieflikheidshalwe vergeet jy vele ander tekste.

    Ek dink eerlikwaar as ons as mense net kan leer om bietjie meer verdraagsaam teenoor mekaar te wees, mekaar te respekteer en bietjie meer begrip probeer toon, sal hierdie wÍreld alreeds 'n 1000 keer beter wees.

    Wat my in elk geval aanbetref, ek't lank in die wetenskappe studeer en is heel gemaklik met beide evolusie en my godsdiens.

  5. #25
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Hieromtebly - Maart 09, 2011 om 20:16

    nic lees weer die Bybel want jy praat twak , want jy dink soos 'n idioot

  6. #26
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nic - Maart 10, 2011 om 00:17

    @Hieromtebly: Watter van die verstaan ek verkeerd?

    1. A man or a woman who acts as a medium or fortuneteller shall be put to death by stoning; they have no one but themselves to blame for their death. (Leviticus 20:27 NAB)

    2. Whoever strikes his father or mother shall be put to death. (Exodus 21:15 NAB)

    3. They entered into a covenant to seek the Lord, the God of their fathers, with all their heart and soul; and everyone who would not seek the Lord, the God of Israel, was to be put to death, whether small or great, whether man or woman. (2 Chronicles 15:12-13 NAB)

    4. But if this charge is true (that she wasn't a virgin on her wedding night), and evidence of the girls virginity is not found, they shall bring the girl to the entrance of her fathers house and there her townsman shall stone her to death, because she committed a crime against Israel by her unchasteness in her father's house. Thus shall you purge the evil from your midst. (Deuteronomy 22:20-21 NAB)

  7. #27
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    aubrey - Maart 10, 2011 om 01:34

    Hier gaan ons alweer - God sÍ een ding, maar sy seun sÍ iets anders...asof een van Jesus se secondary missions op aarde was om sulke tikfoute in die onfeilbare woord reg te maak.

  8. #28
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Nexus 6 - Maart 09, 2011 om 11:28

    Die Wetenskap is ons enigste hoop op die stadium van die geveg. As dit nie daarvoor was nie sou ons waarskynlik al uitgesterf het.

  9. #29
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    Vaal Donkie - Maart 09, 2011 om 11:43

    Ek verstaan nie wat jy bedoel nie. Kan jy aseblief verduidelik?

    Nexus 6 - Maart 09, 2011 om 11:56

    Gaan lees jou geskiedenisboeke. Veral die mediese wetenskappe en hoe dit ontwikkel het (en hoeveel lewens dit gered het oor die laaste twee of drie eeue). Die sal vir jou vertel wat die gemiddelde lewensverwagting was in die 14de en 15de eeu (toe die kerk 'almal in alles was' voor die Renaissance or Europa gespoel het) in vergelyking met vandag. Die res kan jy self 'uitfigure'.

    Vaal Donkie - Maart 09, 2011 om 12:01

    Ek het 'n eenvoudige vraag gevra.

    Waarom dink jy sou ons uitgesterf het?

    Nexus 6 - Maart 09, 2011 om 12:35

    Ok....kom ek antwoord jou vraag met 'n vraag. Waar sou ons vandag gewees het sonder die mediese wetenskappe toe Sars, VoŽlgriep en Varkgriep gedreig het om 'n epidemie te word? Sou gebed die 'knoop' kon deurhaak? Soos dit die geval was met die Swartdood in Europa in die 14de eeu? Wonderlike tyd daardie was dit nie? Pure joy to be alive...

    En wat van die toekoms? Hoe moet ons vir die epidemies van mŰre gereedmaak (en hulle gaan kom - merk my woorde)? Ook met 'geloof' en 'gebed'?

  10. #30
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: Wetenskap is nou die antwoord

    aubrey - Maart 10, 2011 om 01:53

    @Nexus 6, ek dink nie ons sou uitgesterf het nie, maar dinge sou heelwat anders gewees het.

    Die meerderheid van lesers van hierdie artikel sou al dood gewees het as dit nie vir moderne medisyne was nie. Ek self sou al 'n paar keer omgekom het.

    @Donkie: Sommer in die algemeen rakende siekte ens

    1. God moes ook elke siekte/organisme geskep het, met die wete wat hul uitwerking op die menslike immuunstelsel sal wees (die imuunstelsel wat hy geskep het). Dit sluit ook organismes soos HIV wat spesifiek die immunstelsel aanval..

    2. XDR-TB is 'n baie goeie argument vir evolusie in aksie.

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •