Results 1 to 1 of 1

Thread: Die Boer van Bloedrivier

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    60

    Default Die Boer van Bloedrivier

    You may participate in the Rapture, or you may be left behind to face the Sudden Destruction, the New World Order, and the 1260-day reign of the Antichrist. The Lord leaves that choice up to you. Choose wisely, my friend.
    Selfs Oom Niklaas het verwys na die dae van die wegraping...

    Die van "Bo" gebore (opgelei deur etlike aardse lewensreise) het gevra om hier te wees om juis die van "onder" gebore te help in hierdie tyd.
    Ek kry die antwoord oor "Bo" en "Onder" te vinde in die verlede by Bloedrivier

    Die Boer van Bloedrivier

    Daar is een vraag wat maar altyd oor en oor gevra word: Hoe het die Voortrekkers dit ooit reggekry on so ‘n verpletterende oorwinning by Bloedrivier te behaal? Dieselfde vraag word ook oor die slag van Majuba op 27 Februarie 1881 teen die Britte gevra: Hoe het die Boere dit reggekry om so ‘n verpletterende oorwinning te behaal?

    Miskien kan die bekende Engelse skrywer Arthur Canon Doyle (1859-1930) ‘n gedeelte van die antwoord gee:
    “Neem ‘n groep van die Nederlanders wat hulle vir tagtig jaar lank teen die mag van Spanje toe Spanje die grootste mag op aarde was, verdedig het. Meng hulle met ‘n groep onbuigbare Franse Hugenote wat hul huise en besittings opgeoffer het en ter wille van hul geloof hul land met die herroeping van die Edik van Nantes verlaat het. Die produk van hierdie groep mense was duidelik een van die mees geharde, gespierde, onoorwinlike rasse op aarde. Neem hierdie buitengewone mense en oefen hulle vir sewe geslagte in fisiese oorlogvoering teen barbaarse mense en gevaarlike roofdiere in omstandighede waarin geen swakkeling kan oorleef nie. Gee hulle geleentheid dat hulle besondere vaardigheid met wapens en perde kan verkry en gee hulle ‘n land wat uistaande die plek vir jagters, goeie skuts en ruiters is. En dan, plaas ‘n vervynde temperament op hulle militere vernuf deur ‘n streng Bubelse godsdiens asook ‘n hartstogtelike vaderlandsliefde. Voeg al hierdie einskappe en drange in een individuele mens saam, en wat kry jy? Die moderne Boer!”

    Bron: Bloedrivier deur VE d'Assonville Uitgewer: MARNIX ISBN 0 620 26422 5

    Nou weet mens waarom
    Die Boer
    so gevrees word!

    groetnis
    knipmes
    Last edited by knipmes; 20th March 2011 at 21:13.

Similar Threads

  1. Afrikaner of Boer?
    By knipmes in forum Kletshoekie
    Replies: 30
    Last Post: 31st January 2011, 20:12
  2. Boer Women in the War
    By Die Ou Man in forum Volksake:
    Replies: 6
    Last Post: 18th June 2010, 10:57
  3. Atlantis en die Boer
    By Die Ou Man in forum Volksimbole
    Replies: 22
    Last Post: 10th April 2010, 23:24
  4. Dagboek van 'n Boer II
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 1
    Last Post: 1st April 2009, 10:10
  5. Dagboek van 'n Boer
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 5
    Last Post: 17th March 2009, 15:07

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •