As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net JY wat in my kop bly
In my hart voel ek JOU...

Want agter mure, vleeslike mure
Roep my Hart uit, dit skree JOU Naam uit
En in n oomblik weet ek als is Okay...