Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 12 of 12

Thread: Wie is dan julle god?

  1. #11
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    55
    Posts
    346
    Blog Entries
    10
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    47

    Default Re: Wie is dan julle god?

    Default Re: Wie is dan julle god?

    Liewe vrou, ek kan nie tegnies raak hieroor nie maar kom ek antwoord jou so: God is liefde, alles wat goed en regverdig is, ons is sy kinders en Hy wil hÍ ons moet hom liefhÍ, Hom gehoorsaam soos 'n kind sy pa, jy kan Hom nie fisies sien nie, maar jy kan Sy genade en liefde ervaar, Sy ondersteuning deur moeilike tye, ons besef nie hoe Hy ons dra nie, ek sien Hom / Sy liefde in 'n barmhartige daad, in die beeldskone natuurskepping, alles mooi, goed en reg is. Ons is nie slawe nie, ons is vry wil gegee, maar ons is net mense wat op aarde is om te leer tussen reg en verkeerd, goed doen en kwaad doen, satan loop rond tussen ons opsoek na moeilikheid opsoek na korrupsie en geweldstokery onder mense, en hy kry dit goed reg, ons is nie volmaak nie en dus vol foute, ons moet leer om so te leef dat jy nie 'n ander skade aandoen nie, maar die mens se wil is swak en die begeerte vir wÍreldse dinge korrup ons denkwyse, ons speel in die satan se hande in en doen verkeerde, geweld en haat is aan die orde van die dag, en dit is omdat soveel mense geestelik nog nie gegroei het nie, God wil nie hÍ dat Sy kinders moet ly nie, maar terugslae hou jou nederig, as als reg en volmaak was, wat sou ons kon leer om te groei? daar is soveel dinge wat ek as gelowige nie verstaan van die werke van my Vader nie en ek bevraagteken dit, ek is hartseer en moedeloos vir die wreedheid van die wÍreld, ons as gelowiges voel almal partykeer dat God ons verlaat het, 'n oomblik van swakheid, maar iets hier binne fluister vir jou, jy is nie alleen, jy is God se kind, Hy sien om na jou. God sal nooit vir 'n kind 'n las gee swaarder as wat hy kan dra nie, ek verstaan dat jy nie in Hom glo nie, maar hier is 'n vraag of twee vir jou, wat sou jy sÍ beÔnvloed mense om goed of kwaad te doen?, hoe is dit dat 'n kanker pasiŽnt op sterwe wonderbaarlik genees word as geen medicini meer kan help?, hoe kom die roosboom tot staan met die mooiste rose, jy ry op die N1 en 'n trok swaai voor jou in, eintlik moes jy sterf in 'n botsing maar wonderbaarlik kom jy die ongeluk vry? wat het jou beskerm? glo jy in beskerming?

    Groetnis
    Silencio
    Silencio,

    Ek is besig om jou antwoord nog voor te berei, ek hoop nie jy gee om, om so bietjie te wag nie.

    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  2. #12
    Member Silencio's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    208
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    42

    Default Re: Wie is dan julle god?

    liewe vrou, geen haas, ek verneem graag ter gelener tyd van jou!

    vriendelike groete
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

Similar Threads

  1. Hoor Julle die Kinder Gekerm en Vroue Geween?
    By Stefanus in forum Volksake:
    Replies: 0
    Last Post: 24th January 2010, 18:33

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •