Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 13 of 13

Thread: Die Seun, kom na die Jode

  1. #11
    Member Luther's Avatar
    Join Date
    Feb 2008
    Age
    55
    Posts
    34
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: Die Seun, kom na die Jode

    Stefanus, ek het jou pos gelees, ek is omtrent verstom, dit is al wat ek kan se, ek wens net dat ek met een van julle man teenoor man kan praat, dat ek net kan sien hoe julle hierdie goed bymekaar bring

    Ek sal maar volg soos julle skryf

  2. #12
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Re: Die Seun, kom na die Jode

    Quote Originally Posted by Luther View Post
    elke nasie het sy eie god gekry
    Toe die Allerhoogste aan die nasies Ďn erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel.
    Want die HERE se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfdeel.
    Jy is heeltemal korrek Luther, die Allerhoogste het aan elke volk sy eie heerser gegee, hierdie heersers was egter opgehef tot 'n god of het in die vergetelheid verval. Jesus was egter gestuur om ons van ons Vader te kom leer, sodat ons weer ons Vader en ons God kon leer ken.
    God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, omdat Hy Ďn dag bepaal het waarop Hy die wÍreld in geregtigheid sal oordeel deur Ďn Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.
    Die opdrag aan ons is: ... aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.

    Liefdegroete,
    Stefanus.

  3. #13
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    67

    Default Re: Die Seun, kom na die Jode

    Wonder.

    Lees Siel, Gees en Liggaam.

    Dit behoort vir jou sin te maak, want dit sluit aan by Stefanus se verduideliking hierbo.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

Similar Threads

  1. Is Jesus die enigste seun van GOD?
    By Ou Sanna in forum Besprekings
    Replies: 4
    Last Post: 25th March 2009, 20:39
  2. Adam/Eva: Seun/Dogter van God
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 11
    Last Post: 6th January 2008, 11:39
  3. Adam/Eva : Seun/Dogter van God
    By Jaco Slabbert in forum Besprekings
    Replies: 1
    Last Post: 20th December 2007, 02:02
  4. Bespreking: Seun van die mens
    By Stefanus in forum Besprekings
    Replies: 8
    Last Post: 6th December 2007, 16:11

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •