Enige man wat soveel vrouens sal vir een ding blerrie vinnig grys word, en onverstaanbare wysheid bekom! ek wonder net oor een ding help my dit verstaan, is een man nie bedoel vir een vrou nie, om in liefde saam te leef, deur dik en dun en God te dien ensovoorts nie? vandag is dit verkeerd om meer as een bedmaatjie te he, wettig of nie, dit voel net morally wrong, nou hoe is dit dat Salomon se wysheid so aangehang word as hy nie werklik moreel was nie, (fanus jy moet my nou nie verkeerd verstaan hier nie) of homself kon verbind tot een ware liefde nie, was die ondervinding van die uiteenlopende verskillende plesiere van al sy vrouens belangriker as egtheid en morele waardes? hy was die greatest casanova ever known to woman, ek weet nie hoe om die regte woorde vir my punt te stel nie, maar okay hoeveel kinders het hy nie gehad nie, en sal die onderstaande drie verse nie dan van toepassing gewees het op sy eie kinders nie.

  1. But the children of adulterers shall not come to perfection, and the seed of the unlawful bed shall be rooted out.
  2. And if they live long, they shall be nothing regarded, and their last old age shall be without honour.
  3. And if they die quickly, they shall have no hope, nor speech of comfort in the day of trial.


of het ek die klits heeltemal kwyt hier?

Groetnis
Silencio