Results 1 to 2 of 2

Thread: Die Kinders van Israel

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Die Kinders van Israel

    "Meneer", sÍ klein Jannie, "daar is iets wat ek nie verstaan nie."

    "En wat is dit, Jannie?" vra Meneer.

    "Volgens die Bybel het die kinders van Israel die Rooisee oorgesteek, reg nÍ?"

    "Ja, dit is so."

    "En die kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?"

    "Ja, Jannie."

    "En die kinders van Israel het die Tempel gebou, reg?"

    "En die kinders van Israel het teen die Egiptenare geveg, en teen die Romeine geveg, en die kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen, reg?"

    "WŠt is jou vraag?"


    "Wat het die grootmense gedoen?"







    groetnis
    knipmes

  2. #2
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Re: Die Kinders van IsraEL

    Die "Grootmense" is vandag nog soek.....









    groetnis
    knipmes

Similar Threads

  1. Replies: 0
    Last Post: 20th July 2011, 20:57
  2. Replies: 2
    Last Post: 18th June 2011, 08:56
  3. Israeliete Offer Kinders
    By Die Ou Man in forum Witboek
    Replies: 10
    Last Post: 8th April 2011, 21:17
  4. Kinders Van Israel
    By knipmes in forum Humor
    Replies: 0
    Last Post: 4th February 2011, 20:14

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •