Ons Belofte Aan Mekaar

Onthou jy nog, ons beloftes
Twee spore wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te hÍ en getrou te wees
Met my hand styf in joune
Ek wil langs jou lÍ elke mŰre
Ek wil jou vashou elke nag
Onder sterre oor ons drome waak
En saam ons kinders groot te maak
'n wens, my laaste wens
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
En elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hÍ
Want ek wil oud word saam met jou
'n leeftyd is nie genoeg nie
En vir ewig is te min vir my
Dis 'n eindelose wentelbaan
Ek en jy en 'n lewe saam vir nou
En een vir altyd
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
En elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hÍ
Want ek wil oud word saam met jou
Juanita Du Plessis