Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
O my donder.Kom jy nou uit die dal van doodskaduwee?
Al kom jy uit die dal van doodskaduwee is dit ook goed so want die messiah was ook daar. Al wat belangrik is,is dat jy nou daar uit is. Die vraag is net~sien jy nou die lig?