Results 1 to 5 of 5

Thread: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

  1. #1
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    9
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    En God het gesÍ: ' Laat daar lig wees.' en daar was lig.

    Maar n aantal dae later is die Son, Maan en sterre gemaak.

    Van watter 'Lig' word hier gepraat?

    Verklaar asb.

  2. #2
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    Quote Originally Posted by 76527829bt View Post
    En God het gesÍ: ' Laat daar lig wees.' en daar was lig.
    Hoe weet die skrywer dit?

    Was hy teenwoordig?

  3. #3
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    9
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Hoe weet die skrywer dit?

    Was hy teenwoordig?
    Logies was dit nie moontlik vir n mens om teenwoordig te wees nie, omdat (volgens die Bybel) mense nog nie gemaak was nie.

    Dus moes dit ůf duimgesuigery gewees het of God het later mense gelei met die Heilige gees om die Bybel so te skryf.

    Persoonlik glo ek laasgenoemde omdat ek so geleer is.

    Die lig bly nog steeds n probleem vir my.

    'Die aarde was woes en leeg'
    Hoe kan iets wat woes is leeg wees?

  4. #4
    Mod Die Ou Man's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,401
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    68

    Default Re: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    Kyk na Julius Wellhausen se ontleding van die Joodse fabels hier.

    Die teenstrydighede het te make daarmee dat die Joodse skrywers by ouer gelowe in die Midde-Ooste gaan leen het om hule eie stories te "cut & paste".

    Dan kan jy kyk na die eerste skeppings verhaal. God (Elohim) maak alles wat leef en beef. Man en vrou is saam gemaak. Hulle kan van al die bome se vrugte eet.

    Vergelyk dit met die tweede skeppings verhaal wat in Genesis 2:4 begin. Die HERE God (Jahweh) is nou die skepper.

    Waarom sal dieselfde skrywer van Elohim oorgaan na Jahweh? Dit is die eerste "cut & paste job".

  5. #5
    Member
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    9
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    0

    Default Re: En God het gesÍ: 'Laat daar lig wees' en daar was lig.

    Ek weet dat die Bybel en die Egiptiese Boek van die Dood grootliks ooreenstem.

Similar Threads

  1. Replies: 2
    Last Post: 10th November 2011, 13:52
  2. Om ARM te wees...
    By knipmes in forum Humor
    Replies: 0
    Last Post: 27th July 2011, 18:49
  3. LŠŠt dit maar hierdie land skok
    By Die Ou Man in forum Nuus
    Replies: 29
    Last Post: 15th April 2011, 18:19
  4. Vir elke waarom is daar 'n daarom Ö.
    By Carel van Heerden in forum Gedagtes wat Praat
    Replies: 1
    Last Post: 14th October 2009, 15:33

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •