Results 1 to 7 of 7

Thread: Tiekets

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    58
    Posts
    612
    Blog Entries
    7
    Total Downloaded
    0
    Rep Power
    59

    Default Tiekets

    tiekets.jpg







    ...dit ohk nog...



    groetnis
    knipmes

  2. #2
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default My geliefkoosde dier

    My geliefkoosde dier.

    Ons onderwyser het gevra wat my gunsteling dier is, en ek het geantwoord:

    "Gebraaide Hoender."

    Sy het gesÍ ek is nie snaaks nie, maar sy was seker verkeerd want al die ander het gelag!
    My ouers het my geleer om altyd die waarheid te vertel. Ek het.

    Gebraaide hoender is my geliefkoosde dier.

    Ek het my pa vertel wat gebeur het en hy het gesÍ my onderwyser is seker lid van die SPCA.

    Hulle is baie lief vir diere. Ek ook. Veral hoender, gepekelde vark en bees.

    In elk geval, my onderwyser het my na die hoof se kantoor gestuur. Ek het hom vertel wat gebeur het en
    hy het ook gelag.

    Toe sÍ hy ek moet dit nie weer doen nie.

    Die volgende dag in die klas vra die onderwyser weer vir my watter lewendige dier is my gunsteling.

    Ek sÍ toe dis beslis hoender. Sy vra toe hoekom, toe vertel ek haar dis
    omdat hulle gebraaide hoender daarvan maak.

    Sy stuur my toe terug na die hoof se kantoor. Hy het weer gelag en gesÍ ek
    moet dit nie weer doen nie.

    Ek verstaan nie. My ouers het my geleer om eerlik te wees, maar my
    onderwyser hou nie daarvan as ek is nie.

    Vandag vra die onderwyser ons watter beroemde persoon ons die meeste admireer.

    Ek het geantwoord "Kolonel Sanders".


    Raai waar is ek nou !!!!

  3. #3
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Slaghuis



    1 Kor 10:25
    "Eet alles wat in die slaghuis verkoop word sonder om navraag te doen, ter wille van die gewete."

  4. #4
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default SA Customs



    A priest is driving down the Constantia road in Cape Town when he comes
    across a baboon lying dead in the road.

    He contacts the Cape Town police to inform them of his find.

    A cocky black desk sergeant laughed and said: "Did you give it the last rites?"

    "No" said the priest "I thought I'd inform his next of kin first".

  5. #5
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Iron and Steel industry



    "The latest Market Research found that 80% of the population of South Africa work in the
    iron and steel industry... some of them iron, but most of them steal...."

  6. #6
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Debt

    petrus.jpg

    After dying in a car crash, three friends go to Heaven for orientation. They are all asked the same question:

    "When you are in your casket, friends and family are mourning over you, what would you like to hear them say about you?"

    The first guy immediately responds, "I would like to hear them say that I was one of the great doctors of my time, and a great family man."

    The second guy says, "I would like to hear that I was a wonderful husband and school teacher who made a huge difference in our children of tomorrow."

    The last guy thinks a minute and replies, "I'd like to hear them say...... LOOK, HE'S MOVING!!!!!"

  7. #7
    Stefanus's Avatar
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,606
    Blog Entries
    1
    Total Downloaded
    477.1 KB
    Videos
    128
    Rep Power
    10

    Default Gammat



    Gammat kyk na sy oorlede pÍl in die kis en sÍ:

    "Djyt mosi ini hiemel of ini hel gegloŽ nie,en nou lÍ djy hie all dressed up and nowhere to go!"

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •