Results 1 to 6 of 6

Thread: Werf Opinie

  1. #1
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Werf Opinie

    Naand aan Almal,

    Gaste en mede-lede,


    Met die ontstaan van hierdie werf genaamd WENDAG was die idee om openlik en eerlik kennis in verskeie vorme oor te dra van verskeie oorde, persoonlike sieninge en selfs opinies te laat vorm aan wat vandag... [alhoewel vir meeste onder skuilname] tog ongelooflike openbarings voortgebring het, dink ek?

    Met hierdie spesifieke draad nooi ek ieder en 'n elk om slegs hier aan te dui watse gevoel of openbaring hierdie blad reis mee gebring het. So soort van 'n statistiek of neerpen van ons welslae en ook ons nederlae...

    Sal ek begin?



    groetnis
    knipmes

  2. The Following User Says Thank You to knipmes For This Useful Post:


  3. #2
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Werf Opinie

    Wendag beteken vir my ongelooflik baie, want hier kan ek uiting gee en veral insig kry van die geestelike tog in hierdie lewensreis wat ek nie regtig iewers anders kan optel of inwin nie...

    Dankie aan almal wat dit help vorm, en steeds laat groei soos ons reis voortgaan...





    met dank
    groetnis
    knipmes

  4. #3
    Member schalk's Avatar
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    thabazimbi
    Age
    62
    Posts
    30
    Rep Power
    33

    Thumbs up Re: Werf Opinie

    Na my breuk met die tradisionele het my werklike geestelike tog begin en Wendag stimuleer dit aanhoudend in baie opsigte. Ek voel sommer tuis tussen denkende mense wat nie bang is om te vra en opinie te gee nie!

  5. #4
    Member Die Vrou's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    52
    Posts
    377
    Blog Entries
    10
    Rep Power
    37

    Default Re: Werf Opinie

    Quote Originally Posted by knipmes View Post
    Naand aan Almal,

    Gaste en mede-lede,


    Met die ontstaan van hierdie werf genaamd WENDAG was die idee om openlik en eerlik kennis in verskeie vorme oor te dra van verskeie oorde, persoonlike sieninge en selfs opinies te laat vorm aan wat vandag... [alhoewel vir meeste onder skuilname] tog ongelooflike openbarings voortgebring het, dink ek?

    Met hierdie spesifieke draad nooi ek ieder en 'n elk om slegs hier aan te dui watse gevoel of openbaring hierdie blad reis mee gebring het. So soort van 'n statistiek of neerpen van ons welslae en ook ons nederlae...

    Sal ek begin?



    groetnis
    knipmes
    Ja .. ek stem saam met dit wat jy se knipmes. Hier het ek pragtige openbarings gekry, maar nie
    net dit alleen nie .. hier het ek geleer om te kon kommunikeer met mense wat verskillend glo ens. Ook geleer om nie op my perdjie te spring en weg te galop nie. Ek het geleer om my sensitiwiteit en sagte hartjie eenkant te pak en deelgeneem aan die gesprekke. Dit het my sterker gemaak en ge-inspireer om elders ook te gaan praat. En ek sien dit is met sukses dat ek vorder al gaan dit ook maar baie stadig.

    En ek sÍ dankie vir Wendag .. hier het ek ontdek en geleer .. baie ook ..

    Vriendelike groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  6. #5
    Member yeshurun's Avatar
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    vanderbijlpark
    Age
    41
    Posts
    15
    Rep Power
    22

    Default

    Quote Originally Posted by Die Vrou View Post
    Ja .. ek stem saam met dit wat jy se knipmes. Hier het ek pragtige openbarings gekry, maar nie net dit alleen nie .. hier het ek geleer om te kon kommunikeer met mense wat verskillend glo ens. Ook geleer om nie op my perdjie te spring en weg te galop nie. Ek het geleer om my sensitiwiteit en sagte hartjie eenkant te pak en deelgeneem aan die gesprekke. Dit het my sterker gemaak en ge-inspireer om elders ook te gaan praat. En ek sien dit is met sukses dat ek vorder al gaan dit ook maar baie stadig. En ek sÍ dankie vir Wendag .. hier het ek ontdek en geleer .. baie ook ..Vriendelike groeteDie Vrou..
    Ja. N wyse ou mens het my eendag gese dat hy nie bang is om met enige iemand te praat nie want dit is soos hoender eet. Jy eert die vleis en gooi die bene weg. Yeshurun

  7. The Following User Says Thank You to yeshurun For This Useful Post:


  8. #6
    Mod knipmes's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    652
    Blog Entries
    7
    Rep Power
    52

    Default Re: Werf Opinie

    Quote Originally Posted by yeshurun View Post
    ... want dit is soos hoender eet...
    Inderdaad, mens leer tog by elke Siel wat op mens se pad kom, vir een minuut of dag of leeftyd... mens neem tog slegs die goeie, nie waar nie?



    groetnis
    knipmes

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •