Page 1 of 17 1234511 ... LastLast
Results 1 to 10 of 163

Thread: Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

  1. #1

    Default Hoe sluit die Witboek by die Bybel aan?

    Volgens julle het God vir adam of Ev-am velle van vel aangetrek ?

    hoe verduidelik julle dan die vers ?

    A) Gen 2:7]:

    "The LORD God formed the man from the dust of the ground and breathed into his nostrils the breath of life, and the man became a living being "
    "of life" = "caiyah" Strongís # 2416, alive, a living thing, creature, and from Strongís # 2421, to live, life, quicken, and from Strongís # 7307, "ruach", wind; by resemblance, breath, figuratively, life) Note that the Hebrew word here is used in the masculine sense, and is thus plural, i.e. the "breath of LIVES", the same breath common to every living creature.
    So God breathed into the nostrils of man the breath of lives, (not life but lives - plural), i.e., giving man soul life for his contact with other people, ("man consciousness contact"); and giving man spirit life for "God consciousness contact".
    DAAR IS NET EEN GOD

  2. #2
    Admin Die Ou Man's Avatar
    Gender:
    gender
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    820
    Downloads
    0
    Uploads
    0
    Rep Power
    10

    Default Re: hoe hou die witboek verband met die Bybel in geheel?

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Volgens julle het God vir adam of Ev-am velle van vel aangetrek ?
    Welkom, Antje De Waal.

    Volgens jou ook, nie waar nie?

    Genesis 3:21

    21 En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.
    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3

    Default

    Dankie Die Ou Man, nee vollgens my het God die mens uit grond gemaak en dan na die sonde val vir hulle rokke aangetrek gemaak van dier vel.
    DAAR IS NET EEN GOD

  4. #4
    Admin Die Ou Man's Avatar
    Gender:
    gender
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    820
    Downloads
    0
    Uploads
    0
    Rep Power
    10

    Default

    Nee, Antje De Waal.

    Daar is twee skeppingsverhale Genesis 1 met die God van Hemel en Aarde (Elohim) en

    Genesis 2:4 met die god van Aarde en Hemel (Jahweh). Let op dat Jahweh se "skepping" agterstevoorom is en bots in volgorde met die skepping van die Elohim in Genesis 1.

    Jy kan nie die twee verhale saamflans nie. Dit is juis wat die Joodse skrywers gedoen het.

    Jahweh sÍ self dat hy sy naam die eerste keer in die brandende bos bekend gemaak het. Daarom is die naam Jahweh deur bedrog terugwerkend ingevoeg. Die naam, Jahweh hoort nie in enige vers voor Moses en die bos nie.

    Die bostaande gedeelte wat jy hier plaas negeer die ooglopende verskille tussen die twee verhale en poog om dit weg te rassionaliseer deur die Jaloerse wese te sinkritiseer met die Skepper van Hemel en Aarde.

    Jahweh se skrywers kerm tot vervelens toe dat hy een god is, 'n Enige HERE is. Maar die Elohim verwys uitdruklik in Genesis 1 na hulself as "Ons". Volgens jou uitgangspunt lieg Jahweh dus, of sy skrywers lieg, of die Elohim lieg. Dit is die Hebreeuse skrywers wat bedrog gepleeg het. Die Bybel bevat leuens en bedrog ook.

    Ek het alles vir jou gerief hier verduidelik. God van Hemel en Aarde

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Last edited by Stefanus; 04-12-07 at 23:32.

  5. #5

    Default

    Die ou Man

    Soos wat ek hier lees ken jy die bybel baie breedvoerig, wie gee aan jou die antwoorde wat jy soek met vra oor die hele bybel ens

    ek bodoel nou soos byvoorbeeld die hele skeppings storie wie het aan jou uitgewys dat daar van twee gode fo God'te gepraat word?

    volgens my is dit die slefde God helem en aarde, aarde en hemel die selfde ding, as jy my de waal antje noem of antje de waal ek is nog steeds net ekke nie omgeswaai nie.

    Ek bedoel die eerste 5 boeke is geskryf duer moses nie waar nie so is dit moontlik dat hy in sy menslike eie ekke n vout begaan het en net gese het hemel en aarde in plaas van aarde en hemel? of anders om?
    DAAR IS NET EEN GOD

  6. #6
    Admin Die Ou Man's Avatar
    Gender:
    gender
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    820
    Downloads
    0
    Uploads
    0
    Rep Power
    10

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Die ou Man

    Ek bedoel die eerste 5 boeke is geskryf duer moses nie waar nie so is dit moontlik dat hy in sy menslike eie ekke n vout begaan het en net gese het hemel en aarde in plaas van aarde en hemel? of anders om?
    Nee Antje.

    Alle kenners is dit eens dat daar nie net wesenlike teenstrydihede tussen die twee verskillende skeppingsverhale is nie. Maar die skryfstyl dui ook onteenseglik daarop dat dit deur verskillende skrywers geskryf is.

    Die kerk is terdeŽ van hierdie verskille en onkonsekwenthede bewus maar maak dit af as onnoemenswaardig. Die sleutel van ons nuwe godsdiens, waarvan Siener praat, is gesetel daarin dat ons hierdie ooglopenede onkonsekwenthede en bedrog raaksien en terug keer na die God van Genesis 1, die Elohim wat ons na hulle beeld geskape het, nie uit grond nie.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  7. #7

    Default

    Quote Originally Posted by Die Ou Man

    Maar iw dui hierdie god aan jou ek bedoel hoe het j dit raak gesien waar het jy dit raak gesien? net eendag duer die bybel gelees en gesien daar is hier en daar iets verkeerd?
    DAAR IS NET EEN GOD

  8. #8
    Admin Die Ou Man's Avatar
    Gender:
    gender
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    820
    Downloads
    0
    Uploads
    0
    Rep Power
    10

    Default

    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Die ou Man

    Soos wat ek hier lees ken jy die bybel baie breedvoerig, wie gee aan jou die antwoorde wat jy soek met vra oor die hele bybel ens

    ek bodoel nou soos byvoorbeeld die hele skeppings storie wie het aan jou uitgewys dat daar van twee gode fo God'te gepraat word?
    My Goddelike Ouers, die Elohim van Genesis 1:1 het dit duidelik aan my uitgewys. Die God wat ons na hulle beeld en gelykenis geskape het. Man en vrou het hulle ons geskape.

    Siener, Brandt en G A Watermeyer het beslis ook wenke gegee.

    Lees nou Genesis 1:1 tot Genesis 2:3 (Daar begin die invoeging). Spring dan na Genesis 5:1 en lees verder. Kan jy sien dat jy nou weer terug is by die Elohim. In Genesis 6 is ons weer terug by HERE/Jahweh.

    Ek gaan nog die sameflansing van die twee vloedverhale ook verduidelik. Daarom sal jy vind dat daar ook onkonsekwenthede en teenstrydighede is.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  9. #9
    Admin Die Ou Man's Avatar
    Gender:
    gender
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    820
    Downloads
    0
    Uploads
    0
    Rep Power
    10

    Default

    Antje.

    Volgens die HERE/Jahwe skeppings verhaal gaan Adam sekerlik sterf as hy van die vrug eet.

    Genesis 2

    17 maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe
    Eva was nie teenwoordig nie. Want volgens die HERE/Jahweh verhaal is sy mos agterna gemaak.

    Die slang sÍ vir hulle dat die HERE/Jahweh lieg. Hulle sal nie sterf nie.

    Genesis 3

    4 Toe sÍ die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie;
    Toe eet hulle.

    6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy 'n lus was vir die oŽ, ja, 'n boom wat 'n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geŽet.
    Nou moet hulle sekerlik sterwe, of hoe?

    Maar in die Elohim verhaal lees ons die volgende.

    4 En die dae van Adam, nŠ die geboorte van Set, was agthonderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.

    5 So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, negehonderd-en-dertig jaar, en hy het gesterwe.
    Goed, uiteindelik het Adam gesterf, al is dit amper 'n duisend jaar later. Kan 'n mens dus sÍ dat die HERE/Jahweh gelieg het?

    Ons het hier met verbloemde sinkritisme te make.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  10. #10

    Default

    Quote Originally Posted by Die Ou Man
    Quote Originally Posted by Antje De waal
    Die ou Man

    Soos wat ek hier lees ken jy die bybel baie breedvoerig, wie gee aan jou die antwoorde wat jy soek met vra oor die hele bybel ens

    ek bodoel nou soos byvoorbeeld die hele skeppings storie wie het aan jou uitgewys dat daar van twee gode fo God'te gepraat word?
    My Goddelike Ouers, die Elohim van Genesis 1:1 het dit duidelik aan my uitgewys. Die God wat ons na hulle beeld en gelykenis geskape het. Man en vrou het hulle ons geskape.

    Siener, Brandt en G A Watermeyer het beslis ook wenke gegee.

    Lees nou Genesis 1:1 tot Genesis 2:3 (Daar begin die invoeging). Spring dan na Genesis 5:1 en lees verder. Kan jy sien dat jy nou weer terug is by die Elohim. In Genesis 6 is ons weer terug by HERE/Jahweh.

    Ek gaan nog die sameflansing van die twee vloedverhale ook verduidelik. Daarom sal jy vind dat daar ook onkonsekwenthede en teenstrydighede is.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    Die Ou Man daar is verskillende soorte van sterf sou u saam stem?

    Daar is n geestlike dood - diewat ons lewe tot ons Jesus as on salig maker aan neem

    Dan is daar Emosional death - die wat dood is in hulle emosies

    Dan is daar die fiesiese dood nie waar nie - liggaam wat tot stof vergaan.
    DAAR IS NET EEN GOD

Similar Threads

  1. Die Witboek en Die Bybel
    By Jaco Slabbert in forum Witboek
    Replies: 45
    Last Post: 24-11-08, 13:51

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •