Announcement

Collapse
No announcement yet.

Internet Bank dienste!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Internet Bank dienste!

    Hello,

    Ek doen gereeld al my persoonlike betalings ens. deur die internet bank dienste. Maar so paar dae gelede ervaar ek iets eienaardigs. Sodra ek my betaling wil stuur dan word die betaling nie gestuur nie en maak die verkeerde blad oop of ek eindig weer op waar ek nie meer ingelog is in my bank rekening nie.

    Maar as ek die ander browser op my rekenaar gebruik dan is alles reg. Kon my browser dalk op die een of ander manier korrup geraak het? Wonder ek as iemand my kan help.

    Dankie

    Groete

    Die Vrou..
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

  • #2
    Re: Internet Bank dienste!

    Ek weet nie veel van rekenaars nie maar kon jou ip adress gehack gewees het? by watter bank is jy? het jy onlangs mails gekry wat se "security update for internet banking" hoop van harte nie jy het gereageer op dit nie want dit is juis hoe hul dan jou inligting kry. Fanus of Fulcrum X kan jou help hiermee.

    Groetnis
    Silencio
    Cause and effect applies to us all, consider therefore your thoughts, words and actions carefully.

    Comment


    • #3
      Re: Internet Bank dienste!

      Gelukkig weet ek van die email scams word gereeld deur my bank teen sulke dinge met smse gewaarsku. Ek wil net weet of die browser maar moet delete en weet laai of wat?

      groete

      Die Vrou
      Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
      and that is what is making me strong.

      Comment


      • #4
        Re: Internet Bank dienste!

        Mens moet maar altyd versigtig wees vir die tipe van goed, moet nooit na jou banksake gaan kyk van enige skakel wat aangebied word nie, maak seker dat die skakel wat in die "url bar" verskyn wel die regte een is en nie 'n vreemde een nie.

        Gebruik Malwarebytes se Malwarebytes' Anti-Malware om seker te maak dat jou masjien "skoon" is want enige vreemde gedrag dui daarop dat iets nie pluis is nie.

        Wendag

        Comment


        • #5
          Re: Internet Bank dienste!

          Stefanus

          Re: Internet Bank dienste!
          Mens moet maar altyd versigtig wees vir die tipe van goed, moet nooit na jou banksake gaan kyk van enige skakel wat aangebied word nie, maak seker dat die skakel wat in die "url bar" verskyn wel die regte een is en nie 'n vreemde een nie.

          Gebruik Malwarebytes se Malwarebytes' Anti-Malware 1.46 om seker te maak dat jou masjien "skoon" is want enige vreemde gedrag dui daarop dat iets nie pluis is nie.
          More,

          Ek het die trial gedownload maar die scan het toe niks opgelewer nie. Moet ek dan aanneem
          dat daar niks fout is nie of wat? Of moet maar 'n program gaan koop. Is dit iets om oor bekommerd te wees. Want ek het die nuutste kaspersky op my rekenaar...
          Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
          and that is what is making me strong.

          Comment


          • #6
            Re: Internet Bank dienste!

            Originally posted by Die Vrou View Post
            More,

            Ek het die trial gedownload maar die scan het toe niks opgelewer nie. Moet ek dan aanneem
            dat daar niks fout is nie of wat? Of moet maar 'n program gaan koop. Is dit iets om oor bekommerd te wees. Want ek het die nuutste kaspersky op my rekenaar...
            Met Kaspersky en Malwarebytes wat beide niks kry nie behoort jy te kan aanneem dat jou masjien skoon is van enige ongure programme.

            Daar is natuurlik nog een program wat ek gereeld gebruik om seker te maak dat my masjien nie onnodige probleme opgaar nie.

            CCleaner

            Dis werklik nie nodig om enige ander programme aan te koop nie.
            Wendag

            Comment


            • #7
              Re: Internet Bank dienste!

              Ek dink StopZilla is die beste program om onslae te raak van onnodige klein programme.Die meeste is skadeloos. Hulle sit daar en doen niks. Dit is my ondervinding.

              Jannie

              Comment


              • #8
                Re: Internet Bank dienste!

                Originally posted by Jannie View Post
                Ek dink StopZilla is die beste program om onslae te raak van onnodige klein programme.Die meeste is skadeloos. Hulle sit daar en doen niks. Dit is my ondervinding.

                Jannie
                Jannie,

                Ek ken die program nie en verlaat my dus maar oor wat die kenners daarvan se:

                Sorry, there were no items in the PC Advisor search database that match your search criteria ("STOPzilla").
                PCmag het die volgende te se:

                Pros
                Scans quickly. Did okay in malware-removal testing. Offers Internet Explorer specific pop-up blocking and phishing protection. Free tech support by phone, e-mail, or live chat.

                Cons
                So-so performance protecting a clean system; allowed several rootkits and Trojan horses to install. Phishing protection is significantly less effective than what's built into IE and Firefox.

                Bottom Line
                STOPzilla has a cute name, but it costs more than the best standalone antispyware programs and does less. Yes, it offers some bonus features for Internet Explorer, but they're things that IE already does...and does better.
                Wendag

                Comment

                Working...
                X