Die Boerevolk word deur die geskiedenis beskou as 'n gelowige Volk. Tóg het hierdie Volk in sy vormingsjare nie met sy Skepper op kerkbanke gekommunikeer nie...
| Ken Jy Die Land (Kennst du das Land) Music: Friedrich Heinrich Himmel Original Lyrics: Johann Wolfgang von Goethe Words: C.F.Visser (J.B. Wessels) Arrangement: Ivan Rebroff Ken jy die land waar die Boerevolk woon land met sy berge, terrasse gekroon; land met sy ruimtes so wyd en so vry? Aai-hai, dis die land, dis die wêreld vir my! Refrein: Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Aai-hai, dis my land dis my Suid-Afrika! Ken jy die land waar die Springbokke bly: land met sy troppe, sy kuddes aan wei, land met sy gasvrye wonings daarby? Aai-hai, dis die land, dis die wêreld vir my! Refrein: Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Aai-hai, dis my land dis my Suid-Afrika! Ken jy die land met sy sonlig, sy veld; land met sy spore van Voortrekker held, land met sy stemme, diep stemme wat vra? Aai-hai, dis die land, dis my Suid-Afrika! Refrein: Ken jy die land? Ken jy die land? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Ken jy die land waar die Boerevolk woon? Aai-hai, dis die land dis my Suid-Afrika! |



Comment