Rassis, Regs of Liberaal.
Vir meer as 5 dekades is die sogenaamde regses vasgeverf in die politieke hoek van regs van die regering.
In die afgelope sestien jaar is regs verder afgebreek en word na ver regs of ultra verregs of selfs terroristies van aard verwys.
Die libelaris word weer vasgeverf as links of verploeterd en word na hulle verwys as verraaiers of soortgelyk.
Die nuwe term rassis tree dus op die voorgrond.As jy n rassis is beteken dit in kort dat jy geen persoon die lewensruimte bo n ander gun nie.Dit beteken dat urineer in die publiek nie reg is nie.Dit beteken dat dronkenskap in die publiek verkeerd is.So kan ons n legio "rassistiese foute" uitwys.In die verlede was hierdie sogenaamde foute net pleinweg goeie of swak maniere.
Die versinsel dat as jy regs of links is jy outomaties rassisties is, is bog. In vandag se politieke atmosfeer en sogenaamde reenboog nasie bestaan daar nie meer n term soos links of regs nie. Rassisme vier hoogty hetsy jy jouself beskou as links of regs.
Om nie met n ander te meng nie maak definitief nie van jou n rassis nie. Om links of regs te wees maak ook nie van jou n rassis nie. Wat van jou n rassis maak is haat. Jy haat met n oorweldigende haat en wil die betrokke nasie verdelg.
Dus sonder om mekaar op te vryf sal ons moet werk aan n metode waar links en regs verdwyn en waar die term rassis uit sterf.
Dit kan slegs gedoen word waar elke Volk en waar elke taal voorrang geniet.
Veelrassigheid kan nooit werk nie en sal soos n kanker eet totdat daar niks oorbly nie.

Comment