Announcement

Collapse
No announcement yet.

Aarde: Plat of bolrond?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Aarde: Plat of bolrond?

    Jare gelede het ek gehoor van ‘n onderwyser by Mooirivier (KwaZulu-Natal) wat verkondig dat die aarde plat is. “Waaat?”, het ek gedink. “ is die persoon ‘n kandidaat vir die groendakkies?”.

    Vandag dink ek ‘n bietjie anders oor dinge. Die “blik met wurms” het sowat ‘n week terug op my lessenaar beland deur middel van ‘n e-pos. Wetende wat die integriteit van die persoon is het ek geantwoord dat ek eers gaan lees wat die Bybel hieroor te sê het. Nie net het ek gaan lees nie maar ook op die volgende video afgekom waarvan die skakel hieronder aangedui word. Elk van die 40 verwysings in die video (daar is meer) na die aarde het ek gaan kontroleer – in die Ou Vertaling asook in die King James weergawe van die onderskeie bybels - elke verwysing binne sy bepaalde konteks. Wat ek gekry het was……

    Kyk gerus na die video en dink bietjie daaroor na. Later doen ek enkele verdere plasings.

    https://youtu.be/tuqqPS5z3uw


    Carel
    sigpic

  • #2
    Re: Aarde: Plat of bolrond?

    Na baie navorsing, berekenings gemaak, videos bestudeer en vele meer kon ek 'n ingeligte besluit maak. Dat daar nog baie vrae is, is ongetwyfeld so. Seker die belangrikste vraag is waarom die aarde aandui as rond as die aarde waarskynlik plat sou wees?

    Die volgende video is 'n goeie vertrekpunt alvorens ander aspekte onder die loep geneem word.

    (Why a Globe earth – the truth revealed).

    Carel
    sigpic

    Comment

    Working...
    X