Wendag
Deur: Waldor
Wat U die leser hier gaan lees is my eie persoonlike opinie oor hoe die ‘Geldmag’ gesien moet word. Ek baseer my siening op dit wat ek deur die jare waargeneem het, en op grond van etlike ander instansies wat inslag daarby het. Die Geldmag is ‘n beweging wat op aarde, en in die vleeslike terrein funksioneer, en dit is vanuit hierdie perspektief wat ek my siening daaromtrent baseer. Dit is ‘n praktiese beskouing – ek is nie ‘n voorstander van geestelike, fatalistiese, of bonatuurlik beskouings en konnotasies met betrekking tot die Geldmag nie; want dit is juis so ‘n beskouing wat die geldmag in ‘n onaantasbare kategorie plaas
Wanneer daar oor die Geldmag gepraat, en of geskryf word, moet dit in perspektief tot die realiteite gedoen word. Dit moet soos met alle dinge, gesien word vir wat dit in praktyk en in werklikheid is. In praktyk en in werklikheid is die geldmag, hoewel op hierdie stadium vir Jan alleman geheimsinnig en onbekend, in wese, eintlik baie eenvoudig.
Die Geskiedenis van die Geldmag is lank en strek oor etlike honderde, selfs duisende jare, en daarom is dit nie ‘n onderwerp wat in ‘n japtrap effektief aangeroer of afgehandel kan word nie. Ongelukkig, soos met baie eenvoudige verskynsels in die lewe, kom die menslike aspek in werking en word die geskiedenis en bestaan van die geldmag ‘vergeestelik’ - word die eenvoud en verstaanbaarheid daarvan versluier en verwikkel in veral religieuse teorieë. Die mees algemene voorbeeld, is die eeu oue teorie om die geldmag te koppel aan die Antichrist met sy ‘Een Wêreld Orde’ wat uiteindelik kulmineer in die Slag Van Armageddon, soos wat die boek Openbaring van die Bybel dit uitlê; of eerder soos wat die Boek Openbaring gráág deur die kerk interpreteer sou wou word. Hierdie beskouing is die mees populêre omdat dit inslag vind by die stryd tussen die lig en duisternis, wat die hoof tema van die gelowe, en veral die van die Christendom uitmaak.
Ek het perse by ‘n vorige geleentheid geskryf en daarop gewys dat hierdie ‘geestelike teorie’ daarop neerkom dat die duiwel iewers in die antieke geskiedenis ‘n ‘eindtyd kompromie’ van ‘n aard, met aardse mense of ‘n organisasie moes aangegaan het, en dat sy ‘opdrag’ sedertdien sistematies deur die loop van die geskiedenis uitgevoer word deur verskeie subversiewe en geheime organisasies, wat filiale is van die oorspronklike samesweerders. Dit is in korte, wat die kerk vir ons voorhou. Die bestaan van die Geldmag pas ideaal in by die ‘eindtyd’ teorie, en die ‘insleep’ van die duiwel by hierdie, by verre die mees populêre beskouing, pas die Geldmag uitstekend. Hierdeur word hulle bestaan so vergeestelik, en word hulle so tot ‘n ‘mistieke status’ verhef, dat die oorwinning oor hulle, basies in ‘geloof’ afgewag word. Daar word goedgelowig gewag vir wanneer die goeie bonatuurlike, die Engel Gabriel, gaan intree of ingryp. Net soos wat die witman van Suid Afrika wag, en wag, en hoop op die voorspellings van Siener van Rensburg. Omdat die Kerk alle dinge wat buite hulle gestaan het, en wat eintlik normaal is, vyandig verklaar het, dit as onheilig uitgemaak het, en taboe verklaar het, het hulle die Geldmag verder gekompliseer en ‘n legio moontlikhede van ‘bose konnotasies’ daartoe geskep, of daaraan gekoppel of geheg. Dit is die een agtergrond waarteen die geldmag deurentyd gesien moet word om goeie perspektief te kan kry.
Wanneer daar na die geldmag gekyk word, moet ‘n duidelike onderskeid gemaak word tussen bonatuurlike konnotasies en profesieë, en nugter waarneming en empiriese analise van feite. Mense raak later so verstrengel met die idee van bonatuurlike konnotasies, dat hulle alles en enigiets sinister wil verweef in ‘n raadsplan van die geldmag. Die nommer 666 word ingeskryf en geformuleer in alles wat aan ‘n syfer of datum gekoppel is. As dit nie verwerkinge van een of ander huidige leier se geboortedatum is nie dan is dit somme gemaak met die Pous se registrasienommer. Lyne word getrek van waar Lucifer uit die Hemel geskop is deur Kajafas, die Esseners en verder van die Tempelare tot by die Vrymesselaars. Alles en enigiets wat potensieel aan die anderkant van die slagveld kan staan by die slag van Armageddon vorm deel van die groot vloek van die Duiwel.
Intussen glip die geldmag by die agterdeur in. Benader die geldmag soos wat enige ordentlike ondersoek gedoen woed. Gaan kyk wie sit aan die spits van die magte wat die geld beheer en kyk hoe hulle te werk gaan en vra jouself die eenvoudige vraag af waarom?
Die ander onbetwisbare aspek waarsonder geen gesonde perspektief gehandhaaf kan word nie, is die feit dat een spesifieke nasie oordonderend in die geldmag figureer. Hierdie verskynsel is nie ‘n toevallige verskynsel nie en dit vorm uit die aard van die werklikheid daarvan; ‘n baie belangrike, indien nie die belangrikste deel van die geldmag se geheel. Die derde been waarop die geldmag staan is eintlik die ‘mikpunt’ wat die geldmag het - die einddoel. Al drie die bene ontleen aan die geldmag die geleentheid om al sy dinge eenvoudig en prakties uit te voer onder die ‘rookskerm’ van die geestelike, en hulle versluier daarmee die elementêre kenmerke en maak dit vir die deursnee Westerling ‘misterieus’.
Die Geldmag is in wese ‘n groep invloedryke mense wat hul magte en rykdom gebruik om die geld, die ekonomie en uit die aard van die saak, die politiek van die wêreld op so ‘n manier te manipuleer en te beheer dat hulle ekonomiese en finansiële mag daaruit kry. Alvorens mens nie die algehele internasionale bankwese, as die primêre middel vir wêreld oorheersing en dominansie sien nie, sal mens nooit verstaan presies waaruit al die politieke opstande spruit nie. Indien mens wil weet waar die volgende politieke opstand in die wêreld gaan plaasvind, en presies wil bepaal watter nasie se lewenskrag getap gaan word, moet mens doodeenvoudig die bewegings van die Internasionale Monetêre Fonds se burokrate fyn dophou, soos wat hulle, hul laaghartige remedies op niksvermoedende lande wat ekonomies sukkel toepas. ‘Gesofistikeerde diewery tegnieke’ is die primêre talent van die wêreld bankiers.
Die geldmag en die hele ideaal daarvan is eerstens die produk van ‘n sekere groep mense, ‘n oordonderend spesifieke volksgroep – die Jode. Die verskynsel dat die Jode oordonderend daarin figureer, of altemit, bykans die alleen vaandeldraers van die ideologieë waarna daar deur die geldmag gestreef word, is; behoort vir die denker wat nugter en onbenewel sien en dink, ten minste aan te dui dat daar iets in en rondom die Jode bestaan wat aanleiding tot hierdie verskynsel gee. Voeg daarby die ander realiteit - die algemene beskouing dat die Jode die uitverkore volk van God is; en ‘n wenresep kry alreeds goeie geur in hierdie komplot kasserol. Benewens die feit dat die mensdom daardeur, vir hierdie groep mense ‘n tipe onaantasbaarheid gee en hul posisie so vergeestelik dat alle praktyk misgekyk en misken word, gaan die Jode self van die staanspoor af uit dat hulle dit inderdaad is, en regverdig daardeur hierdie strewe wat hulle het om die wêreld te beheer.
Eenvoudig gestel. Hulle glo dit is hulle geoorloof en ons aanvaar hul aanspraak.
Vir meer as twee duisend jaar is die Jode deur die hele wêreld vervloek, verwerp en vervolg. Dit was menslik en natuurlik onvermydelik dat hierdie dinge die Jood in die laer sou dryf en by hulle ‘n oordrewe en alles oorheersende wil tot selfverwesenliking sou meebring. Hierdie strewe na vergelding is van geslag tot geslag met ‘n fanatisme in elke Jood oorgedra, en dit het daarin kulmineer dat die wil om die wêreld te beheer in hulle gees veranker is. Voeg nou daartoe by die vaste geloof dat hulle God se uitverkore volk is, en jy sit met ‘n wenresep om mense te verbind in organisasies wat daarop uit is om die wêreld tot hul eie voordeel en gewin te manipuleer.
Ja, daar is geheime en subversiewe organisasies wat met mekaar verweef is om ‘n een wêreldorde teweeg te bring. En ja, daar is verskeie ander groeperinge wat kundig en onkundig daarmee saamgesleur word, maar dit het absoluut niks te doen met bonatuurlike magte wat saamsweer tot en vir die koms van die Antichris en Armageddon nie. Dit is ‘n eenvoudig verduidelikbare verskynsel wat slegs op ‘n prakties politieke wyse suksesvol aangespreek kan word... mens bid nie daaroor nie jy veg daarteen.