Wendag
Deur: Waldor
Nou die dag lewer Rex kommentaar op ietsie wat ek in my gewone trant geskryf het en wou weet hoe ek dan met soveel haat in my kan lewe. Uit die ou Nordiese geskrifte kom die volgende ses toepaslike riglyne wat my nou die dag so bietjie laat dink het oor haat en liefde:
Daar is ‘n haat wat liefde projekteer en ‘n liefde wat haatlik is. Hierdie stelling wat ek maak kom soos die stelling wat die Filosoof Friedrich Nietzsche maak wanneer hy in sy “Antichrist” sê dat Christus/God eintlik gesê het, ons, onsself eerste lief moet he, “... Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”... Die klemverskuiwing maak ‘n groot verskil, maar wat letterlik gesê word, is dat jy: ‘die wat die naaste aan jou is’ moet liefhê soos wat jy, “jouself liefhet”. Maar, nou verskuif die mensdom die klem. Nou, het die mens eers en oordonderend ‘die ander’ en alles buite hulle lief, en daarna of amper gladnie die “self” nie. Dít, is daardie nederigheid, daardie abdikasie van die self. God in die vlees het seer sekerlik daardie tyd die woorde van sy opdragte aan die mensdom, baie pertinent gestel. Hy het nie in hierdie ‘aller belangrikste stelling’ sonder voorbehoud gesê: “Jy moet jou naaste liefhê...” en daar gestop nie. God het ‘n baie duidelike voorbehoud toegevoeg... Die maatstaf van die liefde is baie duidelik neergelê.
En die haat wat liefde projekteer! Maar natuurlik. Ek haat pedofiele omdat ek kinders liefhet! Niemand sal vir my sê dat ek nie ‘n kindermolesteerder mag haat nie. Ek het ‘n so ook ‘n deernis vir oumense. ‘n Bliksem wat ‘n ou weerlose mens vermoor haat ek. Nie ‘n Godsprekende luidspreker uit den hemele sal my van opinie laat verander of van daardie ‘haat’ laat afsien nie, en nog minder my stuit wanneer ek my visier op so iemand ingestel het nie. Dit is van bid vir sulke bliksems, wat die probleem toeneem. Daar is boggherol van bid vir jou vyand - kak storie. Dit is ‘n abdikasie en selfmoordboodskap wat uit die helputte van die vyand tot die die siel van die Ariër gebring en tragies aangeneem is. Dit is om die kryger van sy wapen te ontneem. Ek sal bid ja, maar vir genoeg krag om elke duidelike vyand genadeloos tot op die vloer uit te wis en te vernietig. As iemand jou klap, dan draai net ‘n lafaard en papperd die ander wang...jy klap tien maal harder terug indien jy so dom was om nie eerste te klap nie. Daar is ‘n goue reël vir hierdie arme wêreld: ‘geweld word slegs uitkanselleer deur ewe veel geweld’ punt.
Om jouself lief te he, impliseer nie soos wat die geloof voorgee, dinge soos arrogansie, verwaandheid en dergelike dinge nie, nee. Die priesters bring die aanklag na die mens om daardeur hul eie verwaandheid en self opgelegde mag te beskerm en dit daarmee vir hulself te verseker - deur jou hulpbehoewend teen die ‘geestelike grond’ te hou sodat jy hulle nodig moet he en hulle, hul eie selfliefde kan uitleef... Daardeur versterk hulle, hul eie lewe en die leefwyse waarin hulle gerieflik funksioneer. Daar is natuurlik ‘n selfliefde wat ‘n onaanvaarbare gevolg het, en diegene wat dit bedryf sal hulself buitendien negatief en duidelik genoeg in die normale lewe manifesteer vir almal om te kan sien. Dit is op sigself in die normale lewe nie aanvaarbaar nie en plat duidelik uit soos wat die verwerping daarvan ook in die normale lewe manifesteer. Maar om jouself ‘natuurlik’ lief te he, beteken om alles wat jou voed en jou lewe gee lief te he en dit met alles wat jy het te versorg en te vertroetel. Selfliefde loop hand aan hand met ons oorspronklike lewensbeskouing totdat dit deur die priesterlike konkoksies korrupteer is. Die simpatie en ontferming wat die priesterdom op ons afgebring het is daardie apatie wat die hele wêreld omhels, wat uitreik na alles buite jou. Dit is ‘n liefde wat lewe wegneem - jou eie lewe, die lewe van jou soort, die lewe van jou volk, die lewe van alles waaruit jy direk bestaan. Dit is liefde wat verkeerd gekanaliseer en toegepas is. Dit is liefde vermors! Dit is veragtelike liefde.
So het die betekenis van haat dan ook ‘n ‘heilige aanhangsel’ gekry - ‘n aansteeklike kanselvrat. Die waarde van die dieper betekenis in haat is deur die etikette van ‘n verwronge en kunsmatige liefde afgewater sodat die werklike krag wat daarin setel nie meer geldig kan wees nie. Die verklarende woordeboek sê haat is: “vyandige gesindheid; diep afkeer” Maar my liewe leser, dan haat ek daarvolgens sekere dinge en mense wat sekere dinge vooropstaan mos met ‘n passie! Dit is verfoeilik en weersinwekkend om selfs die minste van jou eie te neem en vir andere te gee. Ek het ‘n beginsel wat dit vir my vergemaklik. Help eerste jou eie en as daar iets oorbly dan deel jy dit met die buite jou wat jou goedgesind is. Die wenresep van hierdie beginsel is dat my reserwes gaan opraak nog voordat ek met my eie klaarkry. So, daar sal in elk geval niks oorbly om met die vreemdes te deel nie - hier praat ek hoofsaaklik in ras en volkverband.
Ons liefde moet ‘n jaloerse liefde wees, ‘n interne liefde wat in die groep bly, ‘n liefde wat verinnig en die basis vorm vir die veredeling en vertroeteling van die eie. Die beste voorbeeld is te vinde in die credo van die geykte natuur wat politiek loos, en dogma loos, dien as die bloudruk van die groter skepping wat setel in die smag na lewe. ‘n Mensdom groei of hy sterf uit. Daar is nie ‘n derde alternatief nie. Om die groei te vertroetel en te verwesenlik verg ‘n liefde wat kompromieloos is. Mens moet nie jou liefde vermors op die dinge wat jou liefde tap nie. Positiewe krag en liefde wat jy selektief uitgee vul die gees aan wanneer jy kan aanvoel dat dit op goeie grond geval het of by ‘n eiesoortige inslag gevind het. Dan is daar ‘n positiewe ‘terugvoer’, ‘n Goddelike ontvangs wat positief aanvul tot die gewer. Dan verloor mens nie energie nie want dit is goeie positiewe liefde.
Lewe in harmonie met die natuur en die volk en gaan geen kompromie met die bose aan nie, want die rassestryd is jou ewigdurende verantwoordelikheid...
Volgens hierdie credo bepaal jy jou liefde en jou haat - dit moet op die harte van ons nageslag grafeer word en in die siel en gees veranker word. Want aan die wortel van die Ariese credo staan die oorspronklike betekenis van eer. Êre, soos die woord oorspronklik daar uitgesien het. Nie waar jy ‘eer betoon’ aan iets, of ter ere van iets buite en onafhanklik van jou bestaan nie. Dit kom oorspronklik uit die Woordeboek vir Middel Duits, waar “êre” ‘n tipe prag en praal en grootsheid beteken wanneer iets wat uit krag en mag verrys - dit wat moed en dapperheid uitstraal. Die begrip van “Êre” soos dit in ons eie voorsate by die Germane van die Middeleeue bestaan het was gefokus op die uiterlike goedkeuring van meriete verwerf deur dapper dade wat uitgevoer is ter wille van jou familie en volksgenote. So sien mens uit die oorspronklike betekenis van die woord ‘honor’ wat stam van die Germaanse “Ohg”, wat hoofsaaklik die begeerte of wens om ‘nie openbaar verneder te word’, beteken. Dan is dit baie duidelik hoe die kerk die dieper waarde daarvan soos wat dit tot die Germaanse gees gespreek het, verdraai om die kerklike ‘abdikasie van die self’, te bewerkstellig. Nou word dit ‘n ‘morele kwaliteit’, ‘n stemming wat hoofsaaklik daarop ingestel is om skuldgevoelens te vermy - daardie vrees om gestraf te word vir sondigheid!
In sy “Honor in German Literature” bring George Fenwick Jones, ‘n Professor van Germaanse Tale en Literatuur van die Universiteit van Noord Carolina ‘n pragtige parodie met betrekking tot die abdikasie in bergpredikasie:
En uiteindelik kan ons ‘n versie uit bladsy 17 van die Poëtiese Edda van die Germane aanhaal:
Kom, laat ons aanspraak maak op ons werklike erfporsie - ons lewe, ons werklike gees, ons identiteit en ons grondgebied!
Leer om die regte dinge lief te he en die regte dinge te haat! Mens kan darem ook nie alles liefhe nie.