Avond maal

Wendag


Wendag
Debat oor Christendom en Godsdiens

Andries Hendrik Potgieter Andries Pretorius FW Reitz General Louis Botha Gideon Jacobus Scheepers Jacobus Herculaas de la Rey Johanna Brandt Johannes Cornelius Lötter Koos De La Rey Pres MT Steyn Sarel Cilliers Siener van Rensburg
Titanic was ‘n Vulletjie

Deur: Waldor

Daar is ‘n paar rolprente vervaardig oor die Titanic. Die onlangse weergawe wat die wêreld weereens vasgegryp het met Hollywood se biljoen dollar tegnologiese uiteensetting van die yswater drama, het miljoene teatergangers wêreldwyd betraan gelaat. Met Celine Dion se mee sang, en met Leonardo de Caprio se tragiese ‘afsak’ in die yswater, het die ‘inskryf’ van die akteur se bydrae, eintlik die aandag weggetrek van die 1517 mense wat werklik daardie stikdonker oggend in die yswater verdwyn en daarin doodgevries het. Was daar dan nie drama en uiterste trauma onder in die derdeklas gedeelte heel gesinne wat ‘n nuwe lewe wou gaan soek in New York – die arm en onbelangrike mense waarvan die oorgrote meerderheid nie eers boontoe kon kom omdat hul lot aan hul afgedwing is omdat hulle onbelangrik was; of is dit altyd die tragiese liefdesdriehoek wat in gemoedere moet seëvier?

Maar hierdie ramp word verdwerg deur die ondergaan van die Wilhelm Gustloff, die General Streuben en die Goya. Drie Duitse skepe, gepak met evakueerde vlugtelinge en gewonde soldate aan die heel einde van die Tweede Wereldoorlog. Die geskiedenis wys dat daar in elk van hierdie drie skepe meer mense gesterf het as in die Titanic.

Die eerste van hierdie Duitse skepe wat ondergegaan het was die Wilhelm Gustloff, ‘n 25,000 ton luukse passasierskip wat omskep is om te dien as ‘n hospitaalskip. Toe dit die Baltiese hawe van Gydnia, op 30 Januarie 1945 verlaat het was dit gepak met amper 5,000 vlugtelinge, waarvan die meeste vroue en kinders was, en 1,600 militêre dienspligtiges. Kort na negeuur die aand is dit getref deur drie torpedo’s wat afgevuur is deur S-13 ‘n duikboot van Sowjet Rusland. ‘n Duikboot wat in die stil waters gele en wag het op hierdie weerlose prooi. Konvooi vaartuie kon daarin slaag om ongeveer 900 mense uit die water wat onder vriespunt was, te red, maar ten minste 5,400 mense het omgekom.

Elf dae later, net na middernag, op 10 Februarie, is die General Streuben gesink met ‘n verlies van 3,500 lewens, wat van dit die derde grootste seeramp ooit gemaak het. Dieselfde duikboot wat die Gustlof aangeval het, het die Steuben met twee torpedo’s amper op dieselfde plek in die see gesink. Die Streuben was gepak met amper 5,000 gewonde soldate en vlugtelinge en het binne sewe minute gesink.

Die sink van die Goya op 16 April 1945, slegs drie weke voor die einde van die oorlog word erken as die grootste ramp in seevaart geskiedenis wat lewensverlies betref. Die 5,230 ton skip het Danzig (Gdansk) verlaat met 7,000 vlugtelinge en gewonde soldate. Dit was ‘n handelskip wat omskep is om mense te vervoer. ‘n Paar minute voor middernag het die Sowjet Unie se duikboot L-3, drie torpedo’s op die Goya gevuur, wat midskeeps aan die stuurboord kant getref het. Die Goya het amper oombliklik in die helfte gebreek, en die maste het op die saamgepakte mense geval. Die skip het binne vier minute gesink. Daar was net 183 oorlewendes.

Hoeveel mense weet dat die sinkings van die Wilhelm Gustloff en die Goya met ‘n gekombineerde verlies van 12,000 lewens, steeds die grootste rampe in die seevaart geskiedenis is. Maar wat gerieflik uit die oog verloor is, is dat die doelbewuste en opsetlike neem van die lewens van al die onskuldige en weerlose burgerlike vlugtelinge en hulpelose gewonde manne wat aan boord die Gustloff, die Streuben en die Goya was, om nie te praat van al die kleiner minder bekende skepe wat vlugtelinge vervoer het; ongetwyfeld een van die groot wandade van die Tweede Wereldoorlog was.

Daar moet onthou word dat dit bekend was die flottinas waarin hierdie skepe gevaar het nie militêre operasies was nie. Die duikboot bevelvoerders het presies geweet wat hulle doen.

Selfs die Duitse slagskip die Bismarck, wat op 27 Mei 1941 gesink is staan wat lewensverlies betref soos ‘n ‘mas bo water ‘ uit bokant die Titanic, wat net beroemd geraak het oor die groot name van die rykes en magnate wat daarop was. Nadat etlike Britse vegvliegtuie en vier van hulle beste oorlogskepe saam hul gatte afgesukkel het om die Bismarck vas te trek, het hulle soos wildehonde in die see uiteindelik daarin geslaag om Bismarck te sink en dit het die gevolg gehad dat 2,200 Duitse seemanne ondergegaan het.

Meer tragies as dit, is die geval van die Cap Arcona, ‘n 27,650 ton Duitse passasierskip wat aangepas was om gevangenis van die konsentrasiekampe te vervoer. Op 3 Mei 1945, net twee voor die einde van die oorlog is hierdie skip, waar dit in die hawe van Lübeck geanker was, deur ‘n Britse geveg bomwerper. Vyf duisend mense amper almal gevangenis van die konsentrasiekampe is gedood – slegs 500 kon gered word. Net so, was die geval van die Thielbek, nog ‘n Duitse skip wat gepak was met 2,800 mense uit die Neuengamme konsentrasiekamp. Verwoestende vuur van Britse vegvliegtuie het hierdie skip ook op 3 mei gesink, en almal aan boord het ondergegaan.

Hierdie was nie tragedies as gevolg van menslike nalatigheid nie. Hierdie was pertinente dade van onvergeeflike en ongenadige massamoord. Die oorlog was reeds verby, maar ‘n enkele mens druk ‘n knoppie, en weerlose siele sterf aaklig. Die bevelvoerder van duikboot S-13 druk ‘n knoppie, twee keer in die bestek van 12 dae, en hy stuur 8,900 weerlose mense na ‘n watergraf. Van hierdie, was daar niks minder as 6,000 vroue en kinders. Die bevelvoerder van L-3 stuur 6,717 mense na hul dood, waarvan daar waarskynlik nie minder as 4,000 vroue en kinders sou gewees het.

Hierdie dinge moet bekendgemaak word, sodat mense soos hierdie saam met pink varke soos Sir Winston Churchill, Koningin Victoria et al op ‘n skandmuur grafeer kan word.

Die afgryse van hierdie dade moet verewig word en net soos die grotendeels vervalste Holocaust, in die mensdom se kele af forseer word sodat die sogenaamde weldoeners aan die kaak gestel word vir wat hulle in werklikheid was...


Gedagtes wat Praat:

Afrika Adieu Afrikaans My Afrikaans Wat het met Andries Pretorius se arm Gebeur? Blanke Mummies in China Gevind Bonatuurlike Vreemde Wesens Brein Seks Ope Brief aan die God van Die Bybel Bygelowe is Lekker - I Bygelowe is Lekker - II Daar is vir die Witman net Een Oplossing en een Uitkomkans Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – I Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – II Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – III Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – IV Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – V Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – VI Dawid se Slingervel of die Hamer van Thor – VII Die ander Churchill - Deel I Die ander Churchill - Deel II Die ander Churchill - Deel III Die ander Churchill - Deel IV Die ander Churchill - Deel V Die gaskamers was erg ne? Die Gees en Karakter van die Afrikaner Die Geldmag – Geheime Organisasies in Perspektief - I Die Geldmag – Geheime Organisasies in Perspektief - II Die Groot Piramide in Egipte – Deel I Die Groot Piramide in Egipte – Deel II Die Groot Piramide in Egipte – Deel III Die Groot Piramide in Egipte – Deel IV Die Groot Piramide in Egipte – Deel V Die Mandela Mite Die ‘Meerdere Minderheid’ Die Moslem Christen Dilemma “Die Onnosel Hitler” Die Gebed wat ek die Graagste sou wou hoor. Die Sekulêre Bronne van Informasie Die Verborge Hand agter die Boereoorlog. Die Vroulike Instink Die Wêreld Ploeg met Ou Nazi Kalwers – Deel I Die Wereld ploeg met Ou Nazi Kalwers – Deel II Die Witman se Geloof, Die Hamer van Thor - I Die Witman se Geloof, Die Hamer van Thor - II Evolusie – Die Skepping en die Oer Geskiedenis Geestelike Afwykings? God deur die Mikroskoop en die Teleskoop God Lewe in die Water - Deel I God Lewe in die Water - Deel II God Lewe in die Water - Deel III God se Swendelaars God van die By Goddelike Valshede op die Internet ‘n Goeie Haat en ‘n Slegte Liefde Hoe Glo Ons Hoor Julle die Kinder Gekerm en Vroue Geween? Los die Blonde Dames! Misdaad in Amerika – ‘n les vir Suid Afrika? Morele Alzheimer ’n Dolksteek in die Afrikaner se Hart 'n Duiwel agter elke Bos Nasa se Verlore Dag Nobel Vredesprys Deel I Nobel Vredesprys Deel II Ons Afrikaans Ons Grensoorlog Verraad Ons is Gode Ons Kom van Anderkant die Paradys Oor Moffie Demone Satan is die Sondebok Titanic was ‘n Vulletjie Van Onsself Vervreem Veelwolwery Vigs en die Dokters van die Dood – Deel I Vigs en die Dokters van die Dood – Deel II Vorster se ‘Komplekse’ Verraad Wanneer die Witman die Witman Verraai Wat Gee vir Vroue Krag


Powered by Wendag®

Copyright © 2021 Wendag. All rights reserved.

Content Copyrighted ©2017-2022 by Wendag.